1 / 28

Konvokasie

Konvokasie. Buitengewone vergadering 11 April 2013. Intydse tolking Verkry asb. ontvangstel Gee ontvangstel terug aan einde van vergadering Real-time interpretation Pse. obtain receiver Return receiver at end of the meeting. Bekom stembrief (voorportaal) Obtain ballot paper (Foyer).

rudolf
Télécharger la présentation

Konvokasie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Konvokasie Buitengewone vergadering 11 April 2013

  2. Intydse tolking Verkry asb. ontvangstel Gee ontvangstel terug aan einde van vergadering Real-time interpretation Pse. obtain receiver Return receiver at end of the meeting

  3. Bekom stembrief (voorportaal) Obtain ballot paper (Foyer)

  4. Konvokasie Buitengewone vergadering 11 April 2013

  5. (2) ’n Buitengewone vergadering van die Konvokasie moet deur die president of, indien hy of sy in gebreke bly, deur die visepresident, belê word op ’n skriftelike versoek wat deur minstens 100 lede onderteken is en wat in die vorm van spesifieke voorstelle die onderwerpe vermeld wat op die vergadering bespreek moet word. • 57. Kennisgewing van elke vergadering van die Konvokasie, met vermelding van die sake wat in die vergadering bespreek sal word, moet minstens vier weke voor die datum van die vergadering per e-pos aan lede van die Konvokasie gestuur word en ook in die media verskyn waarop die president, of indien hy of sy in gebreke bly, die visepresident, besluit. • 58. (a) .... honderd lede ’n kworum uitmaak vir vergaderings;

  6. Eerste mosie: Tweede mosie:

  7. In wese twee afsonderlike mosies • Mosies handel albei oor dieselfde onderwerp, nl die Koshuisplasingsbeleid • UKK besluit: hanteer albei mosies by dieselfde buitengewone vergadering • Tweede mosie verwys nie na eerste mosie nie • Na regsmening, besluit om dit as afsonderlike mosies ter tafel te neem (2de mosie nie ‘n amendement van 1ste mosie nie)

  8. Agenda: • .. • VR (L & O), prof Arnold Schoonwinkel, lighuidige stand van Koshuisplasingsbeleid toe (20 min) • Eerstemosie word tertafelgeneem • Tweedemosie word tertafelgeneem • Elkemosie: Voorsteller/sekondantlig toe (20 min.) • Bespreking (40 min); 5 min maks, eenspreekbeurt per mosie • Repliek (5 minute) • Stemming

  9. Openhartige & billikedebat • Gebruiktaal van eiekeuse (Afrikaans/Engels) • Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderings-prosedure” (US Raad) • Amendemente op mosies toelaatbaar • Debattering: Konvokasiewaardig • Fokus op beginsels en feite • Niepersoonlik – verskil op beskaafdewyse • SlegsKonvokasielede: deelname & stemreg • Identifiseeruself • Debatvoeringslegsoorbepaaldemosiewattertafelgeneem is

  10. Openhartige & billikedebat • Gebruiktaal van eiekeuse (Afrikaans/Engels) • Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderings-prosedure” (US Raad) • Amendemente op mosies toelaatbaar • Debattering: Konvokasiewaardig • Fokus op beginsels en feite • Niepersoonlik – verskil op beskaafdewyse • SlegsKonvokasielede: deelname & stemreg • Identifiseeruself • Debatvoeringslegsoorbepaaldemosiewattertafelgeneem is

  11. Openhartige & billikedebat • Gebruiktaal van eiekeuse (Afrikaans/Engels) • Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderings-prosedure” (US Raad) • Amendemente op mosies toelaatbaar • Debattering: Konvokasiewaardig • Fokus op beginsels en feite • Niepersoonlik – verskil op beskaafdewyse • SlegsKonvokasielede: deelname & stemreg • Identifiseeruself • Debatvoeringslegsoorbepaaldemosiewattertafelgeneem is

  12. Openhartige & billikedebat • Gebruiktaal van eiekeuse (Afrikaans/Engels) • Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderings-prosedure” (US Raad) • Amendemente op mosies toelaatbaar • Debattering: Konvokasiewaardig • Fokus op beginsels en feite • Niepersoonlik – verskil op beskaafdewyse • SlegsKonvokasielede: deelname & stemreg • Identifiseeruself • Debatvoeringslegsoorbepaaldemosiewattertafelgeneem is

  13. Openhartige & billikedebat • Gebruiktaal van eiekeuse (Afrikaans/Engels) • Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderings-prosedure” (US Raad) • Amendemente op mosies toelaatbaar • Debattering: Konvokasiewaardig • Fokus op beginsels en feite • Niepersoonlik – verskil op beskaafdewyse • SlegsKonvokasielede: deelname & stemreg • Identifiseeruself • Debatvoeringslegsoorbepaaldemosiewattertafelgeneem is

  14. Openhartige & billikedebat • Gebruiktaal van eiekeuse (Afrikaans/Engels) • Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderings-prosedure” (US Raad) • Amendemente op mosies toelaatbaar • Debattering: Konvokasiewaardig • Fokus op beginsels en feite • Niepersoonlik – verskil op beskaafdewyse • SlegsKonvokasielede: deelname & stemreg • Identifiseeruself • Debatvoeringslegsoorbepaaldemosiewattertafelgeneem is

  15. Openhartige & billikedebat • Gebruiktaal van eiekeuse (Afrikaans/Engels) • Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderings-prosedure” (US Raad) • Amendemente op mosies toelaatbaar • Debattering: Konvokasiewaardig • Fokus op beginsels en feite • Niepersoonlik – verskil op beskaafdewyse • SlegsKonvokasielede: deelname & stemreg • Identifiseeruself • Debatvoeringslegsoorbepaaldemosiewattertafelgeneem is

  16. Openhartige & billikedebat • Gebruiktaal van eiekeuse (Afrikaans/Engels) • Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderings-prosedure” (US Raad) • Amendemente op mosies toelaatbaar • Debattering: Konvokasiewaardig • Fokus op beginsels en feite • Niepersoonlik – verskil op beskaafdewyse • SlegsKonvokasielede: deelname & stemreg • Identifiseeruself • Debatvoeringslegsoorbepaaldemosiewattertafelgeneem is

  17. Openhartige & billikedebat • Gebruiktaal van eiekeuse (Afrikaans/Engels) • Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderings-prosedure” (US Raad) • Amendemente op mosies toelaatbaar • Debattering: Konvokasiewaardig • Fokus op beginsels en feite • Niepersoonlik – verskil op beskaafdewyse • SlegsKonvokasielede: deelname & stemreg • Identifiseeruself • Debatvoeringslegsoorbepaaldemosiewattertafelgeneem is

  18. Openhartige & billike debat • Gebruik taal van eie keuse (Afrikaans/Engels) • Riglyn: “Algemene Reglement mbt Vergaderings-prosedure” (US Raad) • Amendemente op mosies toelaatbaar • Debattering: Konvokasie waardig • Fokus op beginsels en feite • Nie persoonlik – verskil op beskaafde wyse • Slegs Konvokasielede: deelname & stemreg • Identifiseer uself • Debatvoering slegs oor bepaalde mosie wat ter tafel geneem is

  19. Prof Arnold Schoonwinkel (VR: L&O): • Toeligting oor jongste weergawe van Koshuisplasingsbeleid, soos voorgelê aan IF, UKK en op pad na US Raad (vir oorweging Raadsvergadering 29 April)

  20. Eerste mosie: “Eis derhalwe dat die Universiteit van Stellenbosch hierdie voorgestelde koshuisplasingsbeleid vir Stellenbosch Universiteit verwerp omrede: 1. "Dit onbillik diskrimineer op grond van een of meer faktore insluitende maar nie beperk tot ras, etniese of sosiale afkoms, kleur, ouderdom, kultuur en/of taal nie; en 2. "Dat dit indruis teen die reg van persone wat aan spesifieke taal en kultuur gemeenskappe behoort, om daardie taal en kultuur as sulks te gebruik."

  21. Agenda: • . • Eerstemosie word tertafelgeneem • Voorstellerligtoe: Willie Liebenberg (20 min.) • Bespreking (40 min); 5 min maks/persoon, eenspreekbeurt • Repliek: Willie Liebenberg (5 minute) • Stemming

  22. Tweede mosie: "Ons die ondergetekende konvokasielede van die Stellenbosch Universiteit stel hiermee voor dat: "Die transformasie en gelykheidsdoelstellings van die KOSHUISPLASINGSBELEID VIR STELLENBOSCH-KAMPUS: HERSIENING VAN BELEID DEUR 'N TAAKSPAN MAART 2012 en die daaropvolgende gewysigde weergawes nie net grondwetlik gefundeerd is nie, maar ook 'n positiewe stap om die toeganklikheid van ‘n hulpbron, wat bewys het dat dit akademiese prestasie verbeter, uit te brei. "Stellenbosch Universiteit verdien die ondersteuning van die konvokasie in alle inisiatiewe wat poog om 'n meer inklusiewe instelling te skep."

  23. Agenda: • . • Tweedemosie word tertafelgeneem • Voorstellerligtoe: Wiaan Visser (20 min.) • Bespreking (40 min); 5 min maks/persoon, eenspreekbeurt • Repliek: Wiaan Visser (5 minute) • Stemming

  24. Eerste mosie bewoording geamendeer: Dat die konsep-koshuisplasingsbeleid, soos dit op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste verskyn, te wete “Beleid vir Plasing in Koshuise en Luister-, Leer- en Leefhuise, asook indeling by PSO-Wyke en Klusters” nie as amptelike beleid deur die US aanvaar moet word nie, omrede die konsepbeleid - 1) vaag is en ontbreek aan betekenisvolle inhoud; 2) in die algemeen swak geformuleer en uiteengesit is; 3) alle betekenisvolle beleidsbevoegdhede rakende koshuisplasings aan universi-teitsbestuur oordra;

  25. Eerste mosie bewoording geamendeer: 4) indruis teen die US se verbintenis tot nie-rassigheid en die behoud van Afrikaans; en 5) 'n ondeursigtige en onverantwoordbare koshuisplasingsproses tot gevolg sal hê; En dat die US deur middel van 'n inklusiewe proses 'n alternatiewe beleid moet formuleer wat verseker dat koshuisplasings geskied op 'n regverdige, deursigtige en nie-rassige wyse met akademiese uitnemendheid as grondslag terwyl ander beleidsoogmerke wat in die proses na vore mag kom, soos studentesukses en 'n diverse leefwêreld, onderhewig gestel word aan hierdie beginsels.

More Related