1 / 14

Verskillende leerstyle

Verskillende leerstyle. 4 Hoof - Leerstyle. GEHOOR VISUEEL SPIERBEWUSTHEID LEES EN SKRYF. Visuele Leerstyl. Visuele leerders leer die beste wanneer hulle dinge sien. Hulle onthou en verstaan inligting beter wanneer hulle ʼn uitbeelding sien en tekeninge en diagramme gebruik.

savea
Télécharger la présentation

Verskillende leerstyle

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Verskillendeleerstyle

  2. 4 Hoof - Leerstyle • GEHOOR • VISUEEL • SPIERBEWUSTHEID • LEES EN SKRYF

  3. Visuele Leerstyl Visuele leerders leer die beste wanneer hulle dinge sien. Hulle onthou en verstaan inligting beter wanneer hulle ʼn uitbeelding sien en tekeninge en diagramme gebruik.

  4. Hoofkaraktertrekke van visueleleerders: • Prente te gebruik • Stilte nodig wanneer hulle leer. • Lief vir lees. • Memoriseer deur te sien. • Spel gewoonlik goed. • Teken prentjies terwyl hulle dink. • Hulle gee voorkeur aan kleure en diagramme.

  5. Ouditiewe Leerstyl Sommige mense leer die beste wanneer hulle inligting hoor. Sulke leerders vaar goed wanneer hulle hul werk hardop vir hulself lees.

  6. Hoofkaraktertrekke van gehoorleerders. • Hulle verkies om hardop vir hulself te lees. • Hulle praat hardop met hulself. • Hulle aandag word maklik afgelei. • Hulle verkies om klank en musiek te gebruik. • Hulle kan dinge goed verduidelik.

  7. Kinestetiese Leerstyl Sommige mense leer die beste wanneer hulle dinge ervaar deur aktiwiteite soos proefnemings en bewegings.

  8. Spierbewustheidsleerders het die volgendeeienskappe. • Hulle is goed met sport of ander fisiese aktiwiteite. • Hulle kan nie lank stil sit nie. • Hulle handskrif en spelvaardighede is nie te goed nie. • Hulle studeer met harde musiek wat speel. • Hulle hou daarvan om voorwerpe te hanteer. • Stel nie juis belang in lees nie.

  9. Lees en skryfleerstyl Hierdie leerders leer deur inligting as geskrewe woorde te sien. Hulle hou daarvan om opsommings en bykomende aantekeninge te maak en sal inligting in naslaanwerke en woordeboeke soek.

  10. Eienskappe van lees en skryfleerstyl • Hulle hou nie daarvan om onderbreek te word nie. • Hulle spel baie goed • Hulle “verdwyn” in boeke: wanneer hulle lees, vergeet hulle van alles om hulle.

  11. Aktiwiteit 1 • Identifiseer die beste leerstyl vir jou en verduidelik hoekom. • Bespreek hoe jy die leerstyl in jou dag kan gebruik.

More Related