1 / 20

Ervaringskennis

Ervaringskennis. Heb. 12 : 1-13. Heb. 12 : 1-13. Heb 12:5 “...ag die tugtiging van JHWH nie gering nie…”. G3809 pahee-di '-ah

sivan
Télécharger la présentation

Ervaringskennis

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ervaringskennis

  2. Heb. 12 : 1-13

  3. Heb. 12 : 1-13 Heb 12:5 “...ag die tugtiging van JHWH nie gering nie…” G3809 pahee-di'-ah From G3811; tutorage(onderwysing), that is, education(opvoeding)or training(opleiding); by implication disciplinary correction (dissipline toepassing): - chastening (tugtig), chastisement(kastyding), instruction(onderrig), nurture(versorg). G3811 pahee-dyoo'-o to train up a child (oplei), that is, educate (opvoed), or (by implication) discipline (by punishment): - chasten (-ise)(tugtig), instruct, learn (leer), teach (onderrig).

  4. Heb. 12 : 1-13 Heb 12:5 “... en beswyk nie as jy deur Hom bestraf word nie; G1651 el-eng'-kho Of uncertain affinity; to confute (iemand verkeerd te bewys), admonish: (vermaan) – convict (skuldig bevind aan oortreding), convince (oortuig), tell a fault (uitwysing van fout), rebuke(berisping), reprove(rekenskap vereis).

  5. Heb. 12 : 1-13 Heb 12:5 En julle het die vermaning heeltemal vergeet wat tot julle as seuns spreek: My seun, ag die tugtiging (onderwysing, opvoeding, opleiding, tugtiging, onderrigting, en versorging)vanJHWHniegeringnieen beswyk nie as jy deur Hom bestraf (verkeerd bewys, vermaan, skuldig bevind, oortuig, fout uitgewys, en rekenskap van jou vereis)word nie;

  6. Heb. 12 : 1-13 Heb 12:6 want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hykastyelke seun (kind) wat Hy aanneem. 7 As julle die tugtigingverdra, behandel God julle as seuns (kinders); want watter seun (kind) is daar wat die vader nie tugtignie? 8 Maar as jullesondertugtiging is, wat almal deelagtig geword het, dan is julle onegte kinders en nie seuns(my kinders) nie.

  7. Heb. 12 : 1-13 Heb 12:9 Verder, ons het ons vadersna die vlees as kastyders(opvoeders) gehad, en ons het vir hulle ontsag gehad; moet ons nie veel meer aan die Vader van die geeste onderworpe wees en lewe nie? 10 Want húlle het ons wel ‘n kort tydjie na hulle beste wete getugtig; maar Hy (JHWH) tot ons beswil, sodat ons sy heiligheid kan deelagtig word.

  8. Heb. 12 : 1-13 Heb 12:1 Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, 2(hoe?) die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het. 3 Want julle moet ag gee op Hom wat so ‘n teëspraak van die sondaars teen Hom verdra het, sodatjulle in jul siele nie vermoeid word en verslap nie. 4 Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie.

  9. Heb. 2: 10,17,18 Heb 2:10 Want dit het Hom betaam, ter wille van wie alle dinge en deur wie alle dinge is, as Hy baie kinders na die heerlikheidwoubring, om die bewerker van hullesaligheiddeurlyde te volmaak. 17Daarom moes Hy in alleopsigte aan sy broedersgelykword, sodat Hy ‘n barmhartige en getrouehoëpriesterkonwees in die dinge wat in betrekkingtot God staan, om die sondes van die volk te versoen. 18 Want deurdatHy self onderversoekinggely het, kan Hy dié help wat versoek word.

  10. Heb. 4: 15,16 Heb 4:15 Want ons het nie ‘n hoëpriester wat nie met ons swakhedemedelyekanhênie, maar een wat in alleopsigteversoek is net soos ons, maarsonder sonde. Heb 4:16 Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genadegaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genadevind om op die regte tyd gehelp te word.

  11. Rom. 8: 34 Rom 8:34 Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree.

  12. 1 Joh. 2: 1 1Jn 2:1 My kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle, dat julle nie moet sondig nie; en as iemand gesondig het, ons het ‘n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige.

  13. Jak. 1: 2-4, 12-14 Jak 1:2 Ag dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val (uitgelok word deur die bose), 3 omdat julle weet(ervaringskennis = G1097 Ginôskô) dat die beproewing(toetsing) van julle geloof lydsaamheid bewerk. 4 Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.

  14. Jak. 1: 2-4, 12-14 Jak 1:12 Salig is die man wat versoeking(ervaring van die bose) verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom liefhet. 13 Laat niemand, as hy in versoeking (verlei word) kom, sê: Ek word deur God versoek (verlei) nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek (getoets) word nie, en self versoek(verlei) Hy niemand nie. 14 Maar elkeen word versoek (verlei) as hy deur sy eie begeerlikheid weggesleep en verlok (verlei) word.

  15. Gnôsis vs. Ginôskô G1108 gnōsisgno'-sis From G1097; knowing(om te weet) (the act), that is, (by implication) knowledge (kennis): - knowledge, science. G1097 ginōskōghin-oce'-ko A prolonged form of a primary verb; to “know” (absolutely) (ten volle te ken), in a great variety of applications and with many implications (as shown at left, with others not thus clearly expressed): - allow (toe te laat), be aware (of) (bewus te wees) , feel (voel), (have) known (-ledge), perceive (ervaar), be resolved, can speak, be sure (seker te wees van), understand (verstaan).

  16. Gnôsis vs Ginôskô Eph 3:19 en die liefde van Christus te ken(ginôskô – voel, ervaar, en verstaan) wat die kennis(gnôsis) oortref, sodat julle vervul kan word tot al die volheid van God.

  17. Ginôskô 2Tim 2:19Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: DieHereken(ginôskô)die wat syne is;

  18. Afsluiting Heb 12:11 Nou lyk elke tugtiging(onderwysing, saak van opleiding) of dit op die oomblik nie ‘n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter ‘n vredevollevrugvangeregtigheid vir die wat daardeur geoefen is. 12 Daarom, rig die slap hande en die verlamde knieë weer op; 13en maak reguit paaie vir julle voete, sodat wat kreupel is, nie uit lit raak nie, maar liewer gesond gemaak word.

More Related