1 / 14

28 Mei 2014

28 Mei 2014. Raak stil saam met NG Bergsig.

stash
Télécharger la présentation

28 Mei 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 28 Mei 2014 Raakstilsaam met NG Bergsig

  2. Joh 141 Julle moenie ontsteld wees nie Glo in God; glo ook in My. In die huis van My Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as Ek gegaan het en vir julle plke gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is. Lectio Luister na God se Woord

  3. Ditlyk of die wêreldomonsskemer is en sonder hoop.Vers 1: Hoor Jesus se woorde:”Moenieonsteldweesnie.Glo in God, gloook in My” Oratio Sê vir God wat jy hoor

  4. Vers 2Ons is oppadnaons Vader se woonplek. Jesus self waarborgdit. Oratio Sê vir God wat jy hoor

  5. Vers 3Jesus het virons ‘n nuwetoekomsgaanvoorberei.Alleseindigniehiernie.Ons het hoop! Oratio Sê vir God wat jy hoor

  6. Intersessie Bid spesifiek vir… *Bely jougeloofin God; plaasopnuutjouvertroue in Hom *Dank God virHmelvaart en die wetedatonstoekoms by Homgewaarborg is *Bid vir hoop ins onsgemeenskap, waar so baiemense hoop-loos is a.g.vomstandighede.

  7. Gebedsversoeke Bid vir die persone op ons gemeente se gebedslys, watvolg. Indienjyhulle ken maak asb. met hullekontak. Bid ookvirandermense waarvanjyweet

  8. Gebedslys Ansie Pretorius Christa Lourens se kleindogter, Ilane Chris Horn Ds Jan van Breda Corrie & Johannes Jerry de Villiers TannieMiemieStrydom Gwen Venter Hannes KilianJan Venter

  9. TannieLien Brittz MatthyNel Philip Prinsloo NeelsMinnaar OomDoeksHuman Tannie Susie du Preez SakkieSchoombee SkalkLouw Willie Roos JanesBeukes (Ma - Lizette)

  10. Hospitaal Ferncrest Susan Vermaak Pretoria EduSteyn MedicareAnnie van Elst

  11. Sêdankievir… Seëninge Genesings Dat God vir ons sorg

  12. Doxa Eer God vir Wie Hy is! Die Here is onsRegter, die Here is onsLeidsman, die Here is onsKoning, Hysalons red! Jesaja 33:22

  13. Amen!

More Related