1 / 10

Les 20

Bewerings / veronderstellings en teenvoorbeelde. Les 20. Uitkoms 1 – 5 . Die wetenskaplike proses : Waarneming bv jy neem ‘n patroon waar soos

susan
Télécharger la présentation

Les 20

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Bewerings / veronderstellings en teenvoorbeelde Les 20

  2. Uitkoms 1 – 5 • Die wetenskaplikeproses: • Waarnemingbvjyneem ‘n patroonwaarsoos • Op grond van hierdiewaarnemingmaakjy ‘n veronderstelling / beweringbv “Wanneerjy ‘n getalkwadreer, is die resultaataltydgroter as die getalwaarmeejy begin het”

  3. Uitkoms 1 – 5 (vervolg) • Veralgemening van veronderstellingbv • Enigeteenvoorbeeldmaakjouveronderstellingvalsbv • Ditbetekenonsmoetteruggaanna die “tekenbord” en ondersoekwatonskanveranderomstellingwaartemaak

  4. Vraag 1 • Kykna die volgendepatroon: • A) Voegnog 2 rye aan die einde van die patroon by:

  5. Vraag 1 (vervolg) • B) Maak ‘n veronderstellingoorhierdiepatroon in woorde: • As jy ‘n getalkwadreer en dieselfdegetaldaarbytel, gee ditdieselfderesultaat as wanneerjy die volgendegetalkwadreer en daardiegetalaftrek • C) Veralgemeenjouveronderstellingvirhierdiepatroon:

  6. Vraag 1 (vervolg) • D) Bewysdatjouveronderstellingwaar is: • Regterkant: = Linkerkant

  7. Vraag 2 • Kykna die volgendepatroon: • A) Voegnog 2 rye aan die einde van die patroon by:

  8. Vraag 2 (vervolg) • B) Maak ‘n veronderstellingoorhierdiepatroon in woorde: • As jy ‘n getalkwadreer en die kwadraat van die voorafgaandegetalaftrek, is ditgelykaan die som van die twee getalle • C) Veralgemeenjouveronderstellingvirhierdiepatroon:

  9. Vraag 2 (vervolg) • D) Bewysdatjouveronderstellingwaar is: • Linkerkant: Regterkant = Linkerkant = Regterkant

  10. Huiswerk • Einde van hoofstukproblemebl 106 no 7 • Wenk: ‘n 2-syfer getalbestaanuitene en tiene • 72 in uitgebreidenotasie is bv10(7) + 2

More Related