1 / 9

Hy kom weer terug !!!

Hy kom weer terug !!!. Hand 1:9-12. 1e koms. Die profete het voorspel:. Jes 35:4-6. Ps 68:19. Ef 4:8, Matt 11:2-5, Joh 4:10. Hy is die enigste een wat aan al die beskrywings voldoen. Israel en hul leiers het geglo (OT) maar Hom nie herken nie. Matt 13:54-57, Joh 7:40-43.

tareq
Télécharger la présentation

Hy kom weer terug !!!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hy kom weer terug !!!

  2. Hand 1:9-12

  3. 1e koms Die profete het voorspel: Jes 35:4-6 Ps 68:19 Ef 4:8, Matt 11:2-5, Joh 4:10 Hy is die enigste een wat aan al die beskrywings voldoen Israel en hul leiers het geglo (OT) maar Hom nie herken nie..... Matt 13:54-57, Joh 7:40-43 Vandag glo almal .... maar verwag hulle sy 2e koms ???

  4. 3 groepe mense: 1 Sy liggaam (gelowiges) 2 Sy volk (12 stamme) 3 Nie-Israel

  5. 2e koms 1 Sy liggaam (gelowiges): Smarte, verdrukking en.....beskerming Matt 24:22 Oorwinning Openb 20:4 2 Sy volk (12 stamme) Nasionale herstel Hand 15:14-17 3 Nie-Israel Dwang, oordeel & finale uitwissing Openb 19:15, 20:7-9

  6. Wat gebeur met Sy 2e koms? Afrekening Matt 16:27 Opneem van Koningskap Openb 3:21 Herstel van die 12 stamme Instelling van ‘n nuwe wêreldregering Herstel van die natuur (nuwe liggame) Huwelik met Israel

  7. Tekens van die wederkoms Vals Christusse ? Oorloë ? Hongersnode, pessiektes, aardbewings ? Verdrukking, verwerping, verraad, haat ? Valse profete ? Ongeregtigheid, verkoeling van die liefde ? Gruwel van verwoesting ? Matt 24: 3, 6, 8, 13, 26-28

  8. Jahshua het gesê: ná die verdrukking..... Son, maan word verduister Sterre sal val Kragte van die hemel word geskud Jahshua sal verskyn Matt 24:29-33

  9. Is ons gereed ??

More Related