1 / 9

ONS LIEFDEVOLLE HEMELSE VADER

ONS LIEFDEVOLLE HEMELSE VADER. Les 1 vir 5 Julie 2014. MY HEMELSE VADER. “ Maar nou , Here, U is ons Vader; ons is die klei , en U is ons Formeerder , en ons almal is die werk van u hand .” ( Jesaja 64:8).

Télécharger la présentation

ONS LIEFDEVOLLE HEMELSE VADER

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ONS LIEFDEVOLLE HEMELSE VADER Les 1 vir 5 Julie 2014

  2. MY HEMELSE VADER “Maar nou, Here, U is ons Vader; ons is die klei, en U is onsFormeerder, en onsalmal is die werk van u hand.” (Jesaja 64:8) Daar is 'n rykeopenbaring van God se karakter in die Ou Testament. Tog word hyselde “Vader" genoem. Jesus het God se karakterbekendgemaak en onsgeleer om God ons "Hemelse Vader" tenoem (Mattheus 6:14) HEMELSE Hy is in die Hemel. Hy word deurduisendeengeledaarvereer. OnsmoetHomrespekteer, vereer en prys. (Openbaring 5:13) VADER 'n Intieme God. Hy het onslief, kyknaons en sorgvirons (Mattheus7:9-11)

  3. “Hy [Christus] het die mensgeleer om die Opperheerser van die heelal op die nuwenaam, “Ons Vader”, aantespreek. Hierdienaam dui sy ware verhouding met onsaan, en wanneerditin opregtheiddeurmenslikelippeuitgespreekword, is ditmusiek in die ore van God . Christus lei onsna die troon van God deur 'n nuwe en lewendewegwatHom en Syvaderlikeliefdeaanonstoon.” E.G.W. (The Review and Herald, September 11, 1894)

  4. KEN MY VADER “En ditis die ewigelewe, dathulle U ken, die enigewaaragtige God, en Jesus Christuswat U gestuur het.” (Johannes 17:3) VolgensJeremia 9:23-24, watmoetonsweetomtrentGod? God wilhêonsmoetweetdatHy “liefde, reg en geregtigheid” bewys, omdatHyditgeniet(Jer. 9:24 NAV) Onskan die ware karakter van die Vader ken deur die bestudering van Syseun se lewe. “Hywat My gesien het, het die Vader gesien.” (John 14:9) “Christus het elkemoontlikepogingaangewend om die wanvoorstellings van Satan teweerlê, sodat die vertoue van die mens in die liefde van God herstelkan word.” E.G.W. (The Review and Herald, Septembre 11, 1894)

  5. MY VADER IS LIEF VIR MY “Kykwat ’n grootliefde die Vader aanonsbewys het, datonskinders van God genoemkan word! Om hierdierede ken die wêreldonsnie, omdatditHomniegeken het nie.” (1 Johannes 3:1) Wat is die grootstebewys van ons Vader se liefdevirons? “Want so lief het God die wêreldgehad, datHysyeniggeboreSeungegee het, sodatelkeenwat in Homglo, nieverlore mag gaannie, maar die ewigelewekanhê. (Joh3:16) • Die Vader het symeesgeliefdeGeskenkgegeevirliefde. Dit is die lewe van SySeun. Jesus het onsgeleer hoe ons Vader onsliefhetdeurSyliefdetevergelyk met die van ‘n besorgdeskaapwagter, 'n vrouwatna 'n verloremuntstuksoek en die vaderwatsyverloreseunterugontvang het. (Lukas 15)

  6. MY VADER GEE om VIR MY “Daarommoetjullejulniekwel en sê: Watsalonseet, of watsalons drink, of watsalonsaantreknie? Want na al hierdie dinge soek die heidene; want jullehemelse Vader weetdatjulle al hierdie dinge nodig het.” (Mattheus 6:31-32) Die Vader se liefde is konstanten onveranderlik, ongeag die omstandighede. Onshemelse Vader is altydgereed om tesorgvironsbehoeftesdeurallebeskikbarehulpbronne. • Hynooions om nietebuitensporigtestreefnaonsbehoeftesnie, want Hy is bereid om ten volletevoorsien.

  7. “Jesus het die Vader voorgestel as die een op wieonskanvertrou en onsbehoefteskanvoorlê. Wanneerons bang is vir God, en oorweldig is met die gedagte van Syheerlikheid en majesteit, wys die Vader onsnaChristus as Syverteenwoordiger. Watjy in Jesus geopenbaarsien , is sagtheid, deernis en liefde, dit is die weerspieëling van die eienskappe van die Vader. Die kruis van Golgotabewys die liefde van God aan die mens. Christusverteenwoordig die Heerser van die heelal as 'n God van liefde. Deur die mond van die profeet het Hygesê: "Ek het jouliefgehad met 'n ewigeliefde. Dus met goedertierenheid het Ekjougetrek.’” E.G.W. (In Heavenly Places, January 12)

  8. MY HEMELSE FAMILIE “hoeveeltemeersal die bloed van Christus, watHomselfdeur die ewige Gees aan God sondersmetgeoffer het, jullegewetereinig van dooiewerke om die lewende God tedien” (Hebreers 9:14) Jesus het geleerdat God driegoddelikePersone in een is; die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Elkepersoon het 'n rol in die reddings plan. Hulle het saamgewerk in kritiekeoomblikke van Jesus se geboorte (Lukas 1:26-35), doop (Lukas 3:21-22) en kruisiging (Hebreërs 9:14) Jesus het verduidelikdatdaar'n absolute harmonie en samewerkingtussen al driegoddelikePersone is. Hulleeermekaar.

  9. “Die Vader, die Seun en die Heilige Gees, magteoneindig en alwetend, ontvangdiegenewatwerklik in die verbondsverhoudingmet God gaan. Hulle is teenwoordig by elkedoop, om die kandidatewatafstandgedoen het van die wêreld en Christusaangeneem het teontvang. Hierdiekandidate het deel van die familie van God geword en hulle name is geskryf in die boek van die lewe van die Lam.” E.G.W. (SDA Bible Commentary, on Romans 6:4)

More Related