1 / 18

“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking ” Jak 5:16

“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking ” Jak 5:16. ‘n Lig wat die glans van God se liefde versprei. Gebed , die kragbron van ons lewe … vir mense wat ‘n lig wil wees (Die Onse Vader- gebed ) . Toetrede – sit asb. Lied 169:1-3 . Votum en Seëngroet.

tejano
Télécharger la présentation

“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking ” Jak 5:16

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. “Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtigeuitwerking”Jak 5:16

  2. ‘n Ligwat die glans van God se liefdeversprei • Gebed, die kragbron van onslewe… virmensewat ‘n ligwilwees(Die Onse Vader-gebed)

  3. Toetrede – sit asb • Lied 169:1-3

  4. Votum en Seëngroet • “Die Here is my lig en my redder, virwiesouek bang wees”–Ps 27:1

  5. Lofprysing – staanasb • Lied 456:1-3

  6. Aanbidding – sit asb • Lied 280:1-3 • Lied 276:1,2

  7. Geloofsbelydenis van Nicea • Onsglo in God, die almagtige Vader, • En in een Here, Jesus Christus, die eniggeboreSeun van God, LiguitLig, waaragtige God uitwaaragtige God. • Onsglo in die Heilige Gees, die Heer en Lewendmaker.

  8. Toewyding – sit asb • Lied 257:1-3

  9. “Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtigeuitwerking”Jak 5:16

  10. Gebed is virDissipels • Gebed rig ons op God se werke • Gebed is virmensewatswaarkry, siek is, sondig, afdwaal • Gelowigegebed??

  11. Gebed is virDissipels • Weet hoe Jesus mense se lewensverander – vissers van mense • Sienwanneermense God nodig het • Is jy ‘n dissipel?

  12. Die Onse Vader – inhoud • Bely God as Vader • Bely God as Koning • Bely God as Versorger

  13. God as Vader • Job verlooralles • Job 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoorwatmense van U sê, maarnou het ek U self gesien” • Ken jy God as Vader?

  14. God as Koning • Dawid en Goliat • 1 Sam 17:31-47 • Wat is die verskiltussen Saul en Dawid? • V46 “Israel het ‘n God” • Is God jouKoning?

  15. God as Versorger • Lukas 15 – Die verloreseun • “Eksalopstaan…” Ek het my Vader nodig • Kos, vergewe my, verlos my • Hoe verlore is ek?

  16. Die gebed van ‘n dissipel is ‘n lig • Jak 5:16 “die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtigeuitwerking”

  17. Offers

  18. Slotsang • Lied 267:1-4

More Related