1 / 33

SKILPOPPE

SKILPOPPE. Barrie HOUGH. DIE storie word vertel deur ‘n eerstepersoonverteller naamlik ANNA. Die verhaal word in hoofstukke met name verdeel; so is hoofstuk 1 bv. MAAN. Die verhaal speel in Suid- Afrika, Johannesburg WESTCLIFF af. MAAN. STORIE.

tosca
Télécharger la présentation

SKILPOPPE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SKILPOPPE Barrie HOUGH

  2. DIE storie word vertel deur ‘n eerstepersoonverteller naamlik ANNA. Die verhaal word in hoofstukke met name verdeel; so is hoofstuk 1 bv. MAAN. Die verhaal speel in Suid- Afrika, Johannesburg WESTCLIFF af.

  3. MAAN

  4. STORIE • Anna ‘n graad 10 leerder kry die rol van JULIET in Romeo en Juliet by die skool. • Sy is baie bly en verbaas – vandaar “kon my klap met ‘n nat vis.” • Sy is op die stoep besig om haar woorde te oefen. • Sy dink aan Leonardo di Caprio (filmster wat Romeo in fliek gespeel het) • Sy bestudeer die maan – lyk soos Sebast se sakhorlosie wat hy by sy oupa gekry het. • Hulle woon in Westcliff Johannesburg. • Sy dink aan haar, Sebast en Ching-kung se wolwe tjank. • Elise bring vir haar ‘n warm kombers en kos.

  5. ANNA MEYER

  6. STORIE • Elise is Anna se suster – sywerk by die koerant – Sy is ‘n fotograaf. • Julian – Elise se kêrel – werkook by die koerant – Hy is ‘n veiligheidswag. • Hy word beskryf as ‘n ongeslyptediamant. • Hykomgoed met Anna se pa oor die weg. • Elise herinner Anna dat Juliet ‘n Italiaansemeisie was en nie ‘n Engelsemeisienie. • HullealtweeverlangnaSebast.

  7. STORIE • Brody is haar Drama-onderwyser. • Stories loop dat sy Anna jammer gekry het oor Sebast en daarom kry sy die rol van Juliet. • Marcel vertolk die rol van Romeo. • Therese, sy meisie, vertolk die rol van Lady Capulet. Sy is jaloers omdat Anna die rol van Juliet gekry het. • Ons hoor ook dat dit binnekort die nuwe eeu sal wees. • Anna se ouers is in EUROPA.

  8. 2000

  9. WIEROOK

  10. Anna se ouers het na Rusland gegaan. • Haar pa was hierteen gekant – volgens hom is Rusland en kommunisme sinoniem. • Anna se ma wou ook na Wenen en Praag gaan. Pa sien dit as geldmors. • Hy sê hy is nie ‘n OPPENHEIMER nie. • Haar ma se rede hoekom sy Rusland toe wil gaan is om weg te kom en om kunswerke te gaan koop. • Anna hou nie baie van Wiskunde nie. Sebast was goed in Wiskunde. • Pa gaan saam Rusland toe. Sukkel om goed te pak.(pak wintersklere in • plek van somersklere) Sy kop nie by wat hy • doen nie. • Ching-kung het ‘n gesinsaltaar.

  11. CHING-KUNG se gesinsaltaar: • Altaar is net vir familielede. Daar is foto’s • op die tafeltjie • Dit is vir mense wat reeds dood is. • Wierook word vir hulle gebrand. • Daar is ‘n beeldjie van die Chinese godin • van Genade – KUAN-YIN. • Brand soms papiergeld vir mense wat • dood is – glo dit kan hulle aan die anderkant help. • Ching-kung kan nie foto van Sebast daar • los nie,want hy is nie familie nie.

  12. FEITE: • Anna se ma se naam is HELENA • en haar pa se naam is MARIUS. • Haar ma besit ‘n kunswinkel en • Haar pa is in die motorbedryf. • Melina – Sy is die winkelassistent • Florence- is die gesin se huishulp. • Dr SNYMAN is die sielkundige wat Anna en Elise moet gaan spreek. • Anna sien dat haar pa nie meer sterk dinamiese man is nie; Hy is moeg. • Sebast het tuine uitgelê. Hy was goed met plante(groen- vingers).

  13. STORIE: Anna was tot nou op die stoep. Sy kom in en sien die vuur brand en ruik die wierook. Sy vind daggapitte by die vuur. Sy dink hoe kwaad haar pa sal wees hy dit uitvind. Sy neem die Wierookstokkie en gaan kamer toe. Sy stap by DIE KAMER verby. Dit is gesluit. Anna is bly oor wierook want sy is bang sy ruik weer die bloed. Sy onthou van haar pa se visse en staan op om hulle te gaan voer. Sy sien die maan se weerkaatsing in die dam. Sy gooi ‘n klip in om dit op te breek. Sy wag tot dit weer heel word. Is daar moontlike simboliese betekenis?

  14. MOTORBEDRYF KUNSWINKEL

  15. DIE KAMER: Daar is jaggewere in. Wildskoppe teen die muur. Dit is gesluit – Florence het die sleutel. Haar pa se jagtrofeë is daarin.

  16. Hoekom titel? • Ons kry in hierdie hoofstuk 3 verwysings na wierook. • 1) Ching-kung se gesinsaltaar waar hulle wierook brand. • 2) Die wierook wat die reuk van die dagga verdoesel. • 3) Die wierook wat die reuk van bloed vir Anna weghou as sy by DIE KAMER verby stap.

  17. Die huis

  18. Anna, Thoko en Therese • Thoko is Anna se vriendin en sy speel die rol van die verpleegster in Romeo en Juliet. • Hulle altwee hou nie van Therese nie. • In die rolle wat hulle moet vertolk moet hulle onvriendelik teenoor Therese wees en dit pas hulle goed. • Brody waarsku egter dat gespot subtiel moet wees. • Therese vertolk die rol van Lady Capulet. • Anna gaan Marcel afvry.Hy gaan met Therese uit. • .

  19. THOKO Nurse THERESE Lady Capulet

  20. Anna se huis • Brody sê die instudeer van rol is soosom in ‘n nuwehuis in te trek. • Die nurse se kamer- lykvirhaarsoos Florence se kamer. Bed op bakstene.(tokkolosie) • Anna kannie Romeo se kamerbeskryfnie. Die deur is gesluit en daar is teveelbloed. Sygryphaartas en hardloopweg.

  21. Julian en nie Elise komhaaroptel in syVolksie. • Anna dink nog steeds Julian is sexy. • Julian is verbaasdat Anna systorie wilgebruik want hy dink sylewe is oninteressant.

  22. Elisebesig met taxi geweld. Sy neem foto’s.

  23. Die straatkind vra geld. Hulle (Anna en Julian) het verskillende menings oor hoekom hy bedel. Anna – kind is honger Julian – gaan geld gebruik vir gom.

  24. PAKKIE

  25. STORIE • Elise kom by die huisaanna die taxigeweld en lykbaiesleg. Anna vergelykhaar met ‘n semelpop. • Anna kannievir Elise help nie want sy het self haarvoetverstuit. • Julian moet die dettol ens. Gaanhaalomvir Elise tekan help. • Florence bring virhulleheerlikekos – beesstertsop met knoffelbrood. • Sysêhullemoeteet, want maermense dui op swaksorg en armoede. • Sy bring ook ‘n brief van Wenen van haar ma. • Julian is onrustig. Hyeetniesaamnie.

  26. FOTO

More Related