1 / 12

NOORDWES-UNIVERSITEIT

NOORDWES-UNIVERSITEIT. Toelatingsvereistes 2012 nwu.ac.za nwupuk.mobi. BEREKENING VAN TPT (Toelatingspunttelling). Prestasie in enige ses 20-kredietvlakke (nie slegs aangewese vakke nie – RTT, Toerisme ens. word ook erken). ALGEMENE TOELATINGSVEREISTES. NSS VEREISTES

ula
Télécharger la présentation

NOORDWES-UNIVERSITEIT

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NOORDWES-UNIVERSITEIT Toelatingsvereistes 2012 nwu.ac.za nwupuk.mobi

  2. BEREKENING VAN TPT(Toelatingspunttelling) • Prestasie in enige ses 20-kredietvlakke (nie slegs aangewese vakke nie – RTT, Toerisme ens. word ook erken)

  3. ALGEMENE TOELATINGSVEREISTES NSS VEREISTES ’n Prestasie van 3 (40 -49%) in drie vakke behaal (waarvan een ’n amptelike taal op Huistaalvlak) en ’n 2 (30 -39%) in drie ander vakke op voorwaarde dat ’n portefeulje as bewys van die skoolgebaseerde assesseringskomponent van die sewende vak wat gedruip is, ingedien word. Diploma vereistes ’n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat deur Umalusi gesertifiseer is met ’n prestasievlak van 3 (40-49%) in vier erkende NSS 20-kredietvakke. B-Graadvereistes ’n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat deur Umalusi gesertifiseer is met ’n prestasievlak van 4 (50-59%) of beter ten minste vier erkende NSS 20-kredietvakke uit die aangewese vaklys en hoogstens twee erkende vakke VERPLIGTE VAKKE: Twee amptelike Tale – vlak 4 (50-59%), Wiskunde / Wiskunde Geletterdheid en Lewensoriëntering (Nie bereken in TPT nie) AANGEWESE VAKLYS Rekeningkunde Besigheidstudies Verbruikerstudie Lewenswetenskap Kunste: Drama en Visueel Inligtingstegnologie Geografie Fisiese Wetenskap Ingenieurs Grafika Landbouwetenskap Ekonomie Geskiedenis Musiek Tale (beide Afrikaans en Engels Wiskunde Wiskunde Geletterdheid

  4. KOSHUISINWONING • Aansoek doen voor 30 Junie • Keuring vind in Julie plaas • Keuringspunt: 70% akademie en 30% deelname aan kultuur, sport en/of leierskap

  5. Fakulteit: Lettere en Wysbegeerte 5 Skole: • Filosofie • Kommunikasiestudies • Sosiale en Owerheidstudies • Tale • Musiek(slegs in Engels) • TPT-telling: 20 – 24 • Keuringstoetse vir BA met musiekvakke

  6. Fakulteit: Ingenieurswese018-299 1998 karle.leroux@nwu.ac.za • Fakulteit bestaan uit 3 voorgraadse skole - Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurs -Skool vir Elektriese, Elektroniese & Rekenaaringenieurswese - Skool vir Meganiese Ingenieurswese • Toelatingsvereistes: * Nasionale Senior sertifikaat met universiteitstoelating * Wiskunde geslaag met ten minste vlak 6 (70%) * Fisiese Wetenskap geslaag met ten minste vlak 5 (60%) * TPT 31 • Al voldoen ’n voornemende eerstejaar aan die akademiese vereistes vir toelating moet die toelatingstoets nog steeds afgelê word • ’n Afspraak vir die afneem van die toets moet voor 30 Junie gemaak word by die volgende: Sonette Becker 018-288 1318 sonette.becker@nwu.ac.za • B.Ing: Keuring: Aansoeke sluit 31 Mei

  7. Fakulteit: Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe • Bestaan uit 4 skole: • Ekonomie • Menslikehulpbronwetenskappe • Rekeningkundige Wetenskappe • Ondernemingsbestuur • Wiskunde vlak 3 (40-49%) • Wiskunde Geletterdheid vlak 4 (50-59%) • TPT 21 – 28

  8. Fakulteit: Regte • Keuse van 3 regsgrade: - LL.B.(4 jaar): Keuring – aansoeke sluit 31 Mei TPT 21 - BA met Regsvakke (3 jaar): Keuring – aansoeke sluit 31 Mei TPT 20 - BCom met regsvakke (3 jaar): Keuring – aansoeke sluit 31 Mei TPT 24

  9. Fakulteit: Gesondheidswetenskappe • 5 Skole: • Biokinetika, Rekreasie en Sportwetenskap • Farmasie • Fisiologie, Voeding en Verbruikerswetenskappe • Psigososiale Gedragswetenskappe • Verpleegkunde * Diploma in Sportkunde: Keuring en TPT 15 * BA Gesondheidswetenskappe: Keuring en TPT 21 * BA Maatskaplike Werk en Psigologie: TPT 20 * B.Sc. Grade: Wisk vlak 3 (40-49%) of Wisk Gelett vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskap vlak 4 (50-59%) TPT 22-24 * BSc Biologiese Wetenskappe: Wiskunde vlak 4 (50-59%) :Fisiese Wetenskap vlak 4 (50-59%) TPT 24 * Bcur – Keuring aansoeke sluit 31 Mei TPT 25 * BPharm, BSc Dieetkunde, BSc Voedingskunde-Keuring aansoeke sluit 31 Mei TPT 26

  10. Fakulteit: Teologie • TPT-Telling: Die prestasie behaal in ’n minimum van vir Aangewysde – en twee erkende NSS- vakke word gebruik om die TPT- telling te bereken. LO word nie in berekening gebring nie. • Taalvereiste: ’n Slaagvereiste van vlak 4 (50-59%) in die taal van leer en onderrig op Huistaal- of Eerste Addisionele taalvlak. • Keuring: Aansoeke sluit 31 Mei. • TPT: 24

  11. Fakulteit: Natuurwetenskappe • Wiskunde vereiste: vlak 4 (50-59%) • TPT-telling van 20 – 24 vir alle B.Sc rigtings behalwe B.Sc Beplanning, B.Sc Kwantitatiewe risikobestuur, B.Sc Dataontginning en B.Sc. Aktuariële Wetenskap wat ’n TPT-Telling 30 vereis.

  12. Fakulteit: Opvoedingswetenskappe • TPT-Telling: TPT 19 • Taalvereiste: ’n Slaagvereiste van vlak 4 (50-59%) in die taal van leer en onderrig op Huistaal- of Eerste Addisionele taalvlak. • Fakulteitspesifieke toelatingsvereistes: - Onderwyswiskunde as keusemodel: 55% vir Wiskunde in Gr. 12 - Tegnologie-program as keuse: 50% vir Wiskunde in Gr. 12 - Fisiese wetenskappe, Lewenswetenskappe of Rekeningkunde as keusemodel: 50% in die onderskeie vakke in Gr. 12 behaal het

More Related