1 / 17

HEILIGHEID

HEILIGHEID. Heiligheid is ‘n fundamentele lering. Landswye opname onder volwassenes in Amerika:. Algemeen:. 73% volwassenes glo mens kan heilig word ongeag jou verlede. 50% volwassenes sê hulle ken iemand wat heilig is (positiewe houding oor God en die lewe; geestelike toestand).

ulfah
Télécharger la présentation

HEILIGHEID

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HEILIGHEID

  2. Heiligheid is ‘n fundamentele lering Landswye opname onder volwassenes in Amerika:

  3. Algemeen: 73% volwassenes glo mens kan heilig word ongeag jou verlede 50% volwassenes sê hulle ken iemand wat heilig is (positiewe houding oor God en die lewe; geestelike toestand) 21% dink hulle is self heilig Wedergebore volwasse Christene: 76% glo mens kan heilig word ongeag jou verlede 55% volwassenes sê hulle ken iemand wat heilig is 29% dink hulle is self heilig

  4. Wat beteken dit om heilig te wees? "ek weet nie" 21% "om soos Christus te wees" 19% "om geloof die belangrikste saak in jou lewe te maak" 18% "om suiwer en sondeloos te lewe" 12% "om 'n goeie houding teenoor mense en die lewe te hê" 10% "om volledig op God te fokus" 9% "om deur die Heilige Gees gelei te word" 9% "om wedergebore te wees" 8% "om God se karakter te weerspieël" 7% "om 'n morele leefwyse te toon" 5% "om Bybelse waarheid te aanvaar en uit te leef" 5%

  5. OT (Hebreeus): H6942 קדשׁqâdash kaw-dash' moreel of seremonieël skoon wees of skoon maak, toewy, H6918 קדשׁ קדושׁqâdôsh qâdôsh kaw-doshe',kaw-doshe' moreel of seremonieël heilig, God, engel, heilige persoon H6944 קדשׁqôdesh ko'-desh heilige plek/voorwerp, toegewy, heilige persoon, heiligdom

  6. NT (Grieks): G40 ἅγιος hagios hag'-ee-os heilig, suiwer, moreel onberispelik, godsdienstig, seremonieël toegewy

  7. HEILIGHEID IS BELANGRIK OT: > 700 keer Levitikus 19:2 Heilig moet julle wees, want Ek, JAHWEH julle God, is heilig NT: > 100 keer 1Pet 1:15-16 Soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig

  8. Heiligheid in die OT: Levitikus 19

  9. Heiligheid in die NT: 1Petrus 1:3-9, 13-16, 22-23, 2:1-2, 5, 9, 11-12 2Petrus 3:11,14,18

  10. heiliges onheiliges Openbaring 22:11 Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdige nog regverdiger word, en laat die heilige nog heiliger word Heb 12:14 Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie

  11. Waar begin heiligheid ?? BEKERING & WEDERGEBOORTE Hand 2:38 Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang Jy word ‘n NUWE MENS !!! (die ou mens is dood en begrawe) jy is REGVERDIG en HEILIG Ef 4:22-24 Rom 6

  12. Volhard in jou verhouding met JahshuaJoh 14:21, 15:4 Word meer vervul met die Heilige GeesEf 5:18 Groei geestelikHeb 6:1 Dra geestelike vrugteGal 5:22 Doen goeie werkeMatt 5:16 Vertel ander van JahshuaMatt 10:32 Word soos HyGen 1:26, Lev 11:44, Rom 8:29

  13. VOLKOME HEILIGHEID geloofEf 2:8 hoop Rom 15:13 Gees liefdeRom 5:5 intellek 1 Pet 1:13 Siel wil Fil 2:13 emosies Fil 4:4-5 sintuie Liggaam fisiologie Rom 6:13 ledemate Mens

  14. Struikelblokke Natuurlike mens (ou mens)Rom 6:6, Ef 4:22 Vleeslikheid (geestelike onvolwassenheid)Gal 5:17 Eie-ek Wêreldse begeerlikhede Sonde

  15. Menslike swakhede liggaamlike beperkings versoekings (sintuie) slegte gewoontes vergeetagtigheid traagheid hoogmoed, na-ywer, soeke na erkenning besoedeling emosionele swakhede konflik, moedeloosheid liefdeloosheid, onvergewensgesindheid

  16. Die duiwel (Satan)1 Pet 5:8 Dwaalleringe

  17. Die antwoord: Maak die ou mens gereeld doodKol 3:5 Kry krag by VaderHand 1:8 Kry jou wapenrusting, en weerstaan die duiwel Ef 6, Jak 4:7 Praat gereeld met VaderKol 4:2

More Related