1 / 39

KLI ё NTEDIENS EN ETIEK

KLI ё NTEDIENS EN ETIEK. (CSE 105) Mej . S. van Coller sunel@akademia.ac.za. ALGEMENE INLIGTING. 3 Klas toetse 3 Werksopdragte Slegs 2 klastoetse en slegs 2 werksopdragte word in berekening gebring vir deelname punt. ALGEMENE INLIGTING. MAAR!!!!!!!!!!!!!!

ull
Télécharger la présentation

KLI ё NTEDIENS EN ETIEK

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KLIёNTEDIENS EN ETIEK (CSE 105) Mej. S. van Coller sunel@akademia.ac.za

  2. ALGEMENE INLIGTING • 3 Klastoetse • 3 Werksopdragte • Slegs 2 klastoetse en slegs 2 werksopdragte word in berekeninggebringvirdeelname punt.

  3. ALGEMENE INLIGTING • MAAR!!!!!!!!!!!!!! • Doen al drie toetse en al drie werksopdragte! • Elke werksopdrag en toets mag u help tydens die eksamen!

  4. FEITE • Doen voorbereiding vir elke kontaksessie deur middel van: • Die werk wat behandel gaan word goed voor te berei. • Alle ekstra voorbereiding wat op die spens vir u deur die dosent geplaas word, goed voor te berei.

  5. FEITE • Bring altyd saam: Power point slides, ekstra voorbereiding wat op die spens geplaas word EN alle vrae en voorbereiding wat u reeds gedoen het.

  6. FEITE • Maak notas in die klas (Daar gaan belangrike inligting weergegee word wat die inligting voorsien nie gaan bevat nie. Bv. Relevante voorbeelde. Dit sal u help tydens die eksamens, toetse en werksopdragte.)

  7. LEEREENHEID 1: KONTAKSESSIE 1 • Wat is kliëntediens???? (Bl. 13) • Goeie hantering van kliënte kan lei tot?

  8. Is die kliënt altyd reg??

  9. VOORBEELD GEBRUIK: ʼn Bemarkingsmaatskappy

  10. KLIЁNTEDIENS IN KONTEKS • Omskryfkliёntediens (bladsy 13) • Die dienswataankliёntegelewer word • Voor • Tydens • Na aankope • Sluit kliëntediens ALLEENLIK kliënte in???

  11. KLIЁNTEDIENS IN KONTEKS • Kliëntediens gedefinieer: • Enige interaksie met die kliënt • Om kliënt se ervaring te verbeter • Voor, tydens of na

  12. KLIЁNTEMOTIVERING: BL:15 • Groepsfaktore (Interaksie faktore) • Invloed uit interaksie met ander

  13. KLIЁNTEMOTIVERING • 4 Aspekte van Groepsfaktore (interaksie faktore): • Kultuur • Sosiale klas • Gesin • Verwysingsgroep

  14. KLIЁNTEMOTIVERING • Individuele faktore • Innerlike unieke gevoelens en eienskappe van elke individu

  15. KLIЁNTEMOTIVERING • 5 aspekte van individuele faktore: • Motivering • Persepsie • Leer • Houding • Persoonlikheid, selfbeeld en lewenstyl

  16. KLIЁNTEBEHOEFTES:BL.18 • Behoeftes kan in 2 verdeel word: Primêre behoeftes: Fisiologies Sekondêre behoeftes: Psigologiese behoeftes

  17. MASLOW SE BEHOEFTE HIËRARGIE KLIЁNTEBEHOEFTES • Maar behoeftes is meer gekompliseerd

  18. HANTERING VAN KLIЁNTE: BL.21 • Hantering van kliënte se oproepe • Reaksie op e-posse en ander navrae • Beloftes moet nagekom word • Luister na die klient • Hantering van klagtes en terugvoer

  19. HANTERING VAN KLIЁNTE • Behulpsaamheid • Loop die ekstra myl • Oortref verwagtinge • Opleiding van personeel

  20. SESSIE NOMMER 2 • Bereistudieeenheid 1: Etiek (bladsy 25-40) voor

  21. LEEREENHEID 1: KONTAKSESSIE 2 • Hoekom Etiek???

  22. Is dit eties reg om ‘n brood te steel vir ‘n honger kind indien daar geen geld is nie???

  23. VOORBEELD GEBRUIK: ʼn Bemarkingsmaatskappy

  24. ETIESE OPTREDE IN KONTEKS: BL.25 • Etiek gedefinieerd: • Sosiaal en • Professioneel • Aanvaarde gedrag • Wat jy moet en kan doen teenoor wat jy behoort te doen

  25. TIPES ETIEK: BL.26 • Etiek en Meta-etiek • Deskriptiewe en preskriptiewe etiek • Individuele en sosiale etiek • Absolutistiese en relativistiese etiek • Teonome en outonome etiek • Kasuïstiek en situasie-etiek

  26. DIE WESE VAN ETIEK: BL.27 • Weseetiek = persoonsbehandeling • Persoonsbehandelingsluit in: • Persoonseerbiediging • Menslikehandelinge: • Mens se keusestaanonderetieseeise. • Keusesluittoekenbare en verantwoordelikekeuses in.

  27. DIE BELANG VAN ETIESE GEDRAG: BL.29 • Die manier hoe mens werk raak??? • Norme • Goed of sleg?? • God en Etiek • Menslike keuses • Doen wat jy moet nie noodwendig wat jy wil nie.

  28. ETIEK EN DIE WERKPLEK: BL.31 • Onderneming en samelewing • Doel vsn onderneming • Bevordering van gemeenskap • Instandhouding en ondersteuning van gemeenskap en strukture

  29. ETIEK EN DIE WERKPLEK: BL.31 • Waardes • Werkprestasie van individue • Werk produseer ook mense • Morele dimensie van werk

  30. RIGLYNE VIR ETIESE OPTREDE • King iii-Verslag: Bl. 36 • Beginsel 1.3: Die raad moet ʼn etiese korporatiewe kultuur kweek en bevorder • Bevordering van • Integriteit • Etiese gedrag • Etiese standaarde

  31. RIGLYNE VIR ETIESE OPTREDE • King iii-Verslag • Beginsel 2.3: Korporatiewe bestuur vereis dat die raad moet verseker dat die maatskappy eties bedryf word • Bestuur van onderneming

  32. RIGLYNE VIR ETIESE OPTREDE • King iii-Verslag • Beginsel 2.3: • Aspekte van basiese etiese waardes • Interne oudit • Risikobestuur • Bestuur van verhouding met aandeelhouers

  33. RIGLYNE VIR ETIESE OPTREDE • King iii-Verslag • Beginsel 2.3: • 2 Belangrike funksies: • Strategiese rigting • Verantwoordelikheid vir beheer van maatskappy

  34. RIGLYNE VIR ETIESE OPTREDE • King iii-Verslag • Beginsel 2.3: • Raad nie net verantwoordelik vir maatskappy nie. Moet rekenskap hou met belanghebbendes. • Raad se besluite gebaseer op: • Verantwoordelikheid

  35. RIGLYNE VIR ETIESE OPTREDE • King iii-Verslag • Beginsel 2.3: • Raad se besluite gebaseer op: • Verantwoordelikheid • Aanspreeklikheid • Regverdigheid • Deursigtigheid

  36. RIGLYNE VIR ETIESE OPTREDE • King iii-Verslag • Beginsel 2.3: • 5 Etiese pligte vir direkteurs • Intellektuele eerlikheid • Vermyding van belangekonflik • Die sorgdra vir alle maatskappysake • Bevoegdheid • Ywer en toewyding

  37. RIGLYNE VIR ETIESE OPTREDE • King iii-Verslag • Beginsel 2.3: • 5 Etiese pligte vir direkteurs • Intellektuele eerlikheid • Vermyding van belangekonflik • Die sorgdra vir alle maatskappysake • Bevoegdheid • Ywer en toewyding

  38. RIGLYNE VIR ETIESE OPTREDE • Motief, doel, middel en gevolge: Bl. 38 • Moet in ag geneem word om etiese optrede te beoordeel.

  39. RIGLYNE VIR ETIESE OPTREDE • Ander belangrike riglyne: Bl. 39 • Lone en salarisse • Vertroue • Koop en verkoop

More Related