1 / 16

Woordsoorte

Woordsoorte. Telwoorde. ‘n Telwoord sê vir ons hoeveel en hoeveelste. Twee tipes :. Hooftelwoorde. Hooftelwoorde dui die hoeveelheid aan. Twee soorte : Bepaalde Onbepaalde Spesifiek s ê Skat bv . vyf skilderye bv . baie skilderye sewe skilderye tien skilderye. Rangtelwoorde.

veda-campos
Télécharger la présentation

Woordsoorte

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Woordsoorte

  2. Telwoorde ‘n Telwoordsêvironshoeveel en hoeveelste.

  3. Twee tipes:

  4. Hooftelwoorde Hooftelwoorde dui die hoeveelheidaan. Twee soorte: BepaaldeOnbepaalde SpesifieksêSkat bv. vyfskilderyebv. baieskilderye seweskilderye tienskilderye

  5. Rangtelwoorde Dui die rang aan en word uitgekenaan die de of steaan die einde van ‘n woord. Twee soorte BepaaldeOnbepaalde bv. eerste man bv. soveelste man derde man

  6. Neemkennis Wanneerrangtelwoordegebruik word omnaeeueteverwys, word die eerste tot die twaalfdeeeuuitgeskryf . bv. die sewendeeeu die derdeeeu Die res watvolg word in syfersgeskryf . bv. die 16de eeu die 21ste eeu

  7. WERKWOORDE

  8. Hoofwerkwoorde Oorganklikewerkwoorde Onoorganklikewerkwoorde • In die sin het die werkwoord ‘n voorwerp of kandeur ‘n voorwerpgevolg word. Bv. Onseetgraagpampoen(V). Ek het haar( V) by die konsertgesien. • Diéwerkwoordekrynooit ‘n direktevoorwerpnie. Bv. Onseetgraag.Sygeselsaanmekaar.

  9. Koppelwerkwoorde • Die koppelwerkwoord is die enigstewerkwoord in die sin, maarditmoetvoltooi word deurnog ‘n sinsgedeelteomsinvoltewees. • Bv. Hyisgesond. Hybly op Mosselbaai. Syvoelsiekkerig. Ditwas ‘n mooivertoning. Ditblyk die waarheidtewees. Ditgaangoed.

  10. Medewerkwoorde Komaltydsaam met ‘n hoofwerkwoordvoor. Indirekteskakelwerkwoorde Direkteskakelwerkwoorde • Die indirekteskakelwerkwoord word vebind met die hoofwerkwoorddeurmiddel van en. • bv. Hulle loop en lag. Systaanenkla. Hy sit en sing. • Die direkteskakelwerkwoord word verbind met die hoofwerkwoordsonderomentegebruik. • bv. Syleerbestuur. Hyhelp trek. Sybeginswem.

  11. Hulpwerkwoorde Hulpwerkwoorde is ookmedewerkwoordeomdathullesaam met ‘n hoofwerkwoordgebruik word.

  12. Aktiwiteit • 1. Is die volgendewoorde hoof- of rangtelwoorde?Dit is die laastekeerdatekpraat. Ek het sewesuurlemoenegepluk.Jy het baievriende. • 2. Wattereen is reggeskryf?sewendeeeu twaalfdeeeuvyftiendeeeu • 3. By watterwerkwoord is die voorwerpteenwoordig?Oorganklik of Onoorganklik?

  13. Susan eetgraag.Wat is die werkwoord?Is die werkwoordoorganklik of onoorganklik?Wat is die voorwerp? • Johan drink graaglemoensap.Wat is die werkwoord?Is die werkwoordoorganklik of onoorganklik?Wat is die voorwerp? • Dui die koppelwerkwoordaan in die volgende sin, Sylyktevrede met haarwerk.

  14. Dui die hulpwerkwoordaan in die volgende sin en sê of dit ‘n hulpwerkwoord van tyd, plek of wyse is. Hysou die taakverlede week gedoen het.

  15. Baiedankie

More Related