1 / 28

1 Petrus 2:1-10

1 Petrus 2:1-10. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. 1 Petrus 2:1-10.

vernados
Télécharger la présentation

1 Petrus 2:1-10

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1 Petrus 2:1-10

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  5. 1 Petrus 2:1-10 Drink meer melk !

  6. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  7. “Christus sevolgelinge is Sy aardse adres” Stefan Joubert

  8. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  9. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  10. “Ek, Here...wie’s ek nou?”

  11. Die Kerk moet dit hemel op aarde maak!

  12. ’nLiefdeslied van God vir Sy kinders – 1 Petrus 2:9 en 10

  13. “But not you. No,no,no. You are the select, royalty in the role of God’s reps to the people, an outstanding nation of ambassadors for God, You live and breath to profile and celebrate the One who picked you up out of your dark grovellings and stood you in His brilliant light. One time you had no national identity; now you’ve got the full complement of work visas and passports of God’s Nation. Once you only had what you deserved; now God’s giving you breaks you’d never have expected.” Word on the Street

  14. Jy is... deel van die uitverkore volk, die koninklike priesterdom...

  15. “Ma, ’n mens wil nie soos ’n hond vrek nie, ’n mens wil van geweet wees!”

  16. Mev Leonard “Ek wens jy was my klein dogtertjie!”

  17. Christene se spesiaal-wees kom eers tot volle potensiaal as hulle as lewende steen ingemessel word – deel van die gemeenskap van gelowiges is.

  18. Die mure van Sparta

  19. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  20. 1. Op vaste fondamente het God Sy kerk gebou Apostels en profete het ons dit toevertrou Die Koning van die hemel herskep deur Woord en Gees verlorenes op aarde dat hul Sy volk kan wees

  21. Hy roep uit alle volke ’n volk vir Hom tesaam Een in geloof en werke een in Sy heil’ge Naam Hy gee die brood die beker Hy gee die heil’ge doop Om hulle te verseker: Ek het jul duur gekoop

  22. Ja, Hy lê die steen Hy is die rots Sy fondament is vas Hy is God O ja, Hy is! Ja! Hy is God

  23. O Heer skryf in ons harte Dat ons dit nooit vergeet Al pynig ons die smarte Al martel ons die leed Die kruis van ons Verlosser Sluit vergesigte oop In ’nverwarde wêreld bring dit weer vaste hoop

  24. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  25. Moed om mens te wees Elna Mouton e.a. 10 Bybelstudies oor ’n ongewone gesin – Marta, Maria en Lasarus Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za Prys: R59.95

More Related