1 / 20

Wetenskap mannetjies

Wetenskap mannetjies. Verkleiningsvorm : hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges , maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor hulle

vevina
Télécharger la présentation

Wetenskap mannetjies

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Wetenskapmannetjies • Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtendehoudingteenoorhulle • In die konteks van die omstandighedewaarin die gediggeskryf is, kanhierookverwys word naWetenskap- of Wiskundeonderwyser(tjie)s • Die titelherinneronsookaan die woord ‘ruimtemannetjies’ (ookaltydverklein) - die aardmannetjiesbestudeer die ruimte en die ruimtemannetjiesbestudeer die aarde!

  2. Julle sit onder swart teleskope Julle: in strofe 2 lees ons van “ons’ en in strofe 3 van ‘ek’. Progressie. Dus is daar ‘n opposisie, of teenstrydigheidtussen die spreker en die mannetjies onder: die voorsetsel dui aan ‘n laerplek, ietsmeerbeskeie. Die teleskoop is enorm en domineer die mannetjies swart: weereens ‘n negatieweassosiasie – swart word as ‘n minder positiewekleur in poësiegesien

  3. en kyknadie son wanneerwetenskaplikesnaiets ‘kyk’, is hulleeintlikbesigomditte ‘bestudeer’ omditteprobeerverklaar of verstaanvanuit ‘n OBJEKTIEWE, RASIONELE, INTELLEKTUELEperspektief Die sprekergebruikegter die eenvoudigerwoord ‘kyk’ omaante dui hoe onbeïndruksydeurhulle is

  4. tot jullebesefdatjullenooitdaarsalkom. Sybeoordeel die wetenskaplikes se manier van kykna die son Syspreekkritiekuit: die uiteinde van al die studies oor die son komdaaropneerdatonsnie by die son kanuitkomnie! Distever en (waarskynlik) te warm! Enigeswaapsouditvirjoukonsê

  5. Patetiesbepaaljulledanligjare Pateties: beklemtoonweerhaarminagting – hulle is mensevirwieons jammer moetvoel, hulle is hopeloosinadekwaat, en verdienonsveragting ‘n ligjaar se afstand is ongeveerd9,460,528,410,545,436.2688 meter, of 9 ½ triljoenkilometer -dissóverdatditvir die mensonmoontlik is omteverstaan, dus is hierdiestudie en systatistiekooksinneloos

  6. en verteldat die son as’t wareinkrimp en eendaggaanverdwyn Volgens die wetenskaplikes is die son besigom al hoe kleinerte word – en saloor so 5 biljoenjaaruitgebrandwees. Van hoeveelwaarde is hierdieinligtingnou eintlikvir die mens?

  7. Ons sit maarhoog op die windpomp Ons: hier tree die teenstellingnou in tussen die wetenskaplikes en onwetenskaplikes hoog: in teenstelling met ‘onder’ strofe 1 – positiewerassosiasie windpomp: eenvoudige, alledaagse en nuttige of bruikbarestukmasjieneriewat die daaglikselewedirekbevoordeel

  8. en kyk hoe die son sy kop stampteen die rant In teenstelling met die objektiewe, rasionele en intellektueleperspektief van die wetenskaplikes, kryonsnou ‘n PERSONLIKE, SUBJEKTIEWE, POëTIESE EN EMOSIONELEperspektief op die son Son word gepersonifiseer: “hy”, “sy kop” Die son sakstadig en lykasofhy teen die oorkantste rant bots LW: die spreker ‘kyk’ ooknou

  9. (kyk) hoe hybloei(kyk) hoe die vaal lug gloei Die personifikasiegaanvoort: die son ‘bloei’ nou – en kleurdus die lug rooisooshysak. Let op die gebruik van kleur Ons is bewus van die spreker se waarneming van die sakkende son wat met ‘n genotvollewaarderinggeskied

  10. (kyk) hoe die bome tot silhoeëtteverskroei. Ditlykasof die vuurbal van die son die bome op die horison swart gebrand het

  11. Daaromliewemeneretekenekklawertjiestussen my huiswerk, Virhaar is ditniebelangrikom die son teverduideliknie – as ‘n kind uit die platteland het die son ‘n anderwaarde as virhulle Hullekyk met oë en brein, maarsykyk met haarbinneste, haar hart, haargevoel: systel die innerlikeheelalbo die uiterlikeheelal liewemenere: geringskattende en sarkastiesehouding – beslisnieliefvirhullenie Systelniebelang in haarwiskunde- of wetenskaphuiswerknie en illustreereerderhaarboek met blommetjies

  12. kryek 26% Omdatsygeenbelang het in hierdieleergebiedenie en ook ‘n negatiewehoudingteenoorsyfers het, druipsyhaareksamen

  13. want ekluistereerdernadie verdwaaldekorhaantussen die bossies by die tennisbaan Sysalliewer met die natuurtedoenwilhê en navoëlsluister as die onderwyser se stem Syomhels die lewendigenatuureerder as die lewenslosesyfers

  14. en kwadreerliewer my vreugdes Virhaargaan die leweoorgevoelens: ‘vreugdes’ en ‘hartseer’ en sysaleerder op hullefokus en hullemeerintensbeleef sy is ‘n gevoelsmens en koue, naaktewetenskapfeiteinteresseerhaarnie – duskwadreersyeerder haargevoelens as syfers 2 vreugde

  15. en vinddan die logaritme van my hartseer Weereensgebruiksy ‘n wiskundige term, maar pas dit toe op haaremosies – dis al watvirhaar sin maak In plaas van die logaritme van ‘n syfertevind, pas sydit toe op haargevoelens

  16. want syfers bring ‘n eensaamheid 84675029475930284647291029837640923952 98364 018273658301838 521 9574121537496037 831 537489203948745 26 7547682672871638291071491 As jyjou die heeltyd met syfersbesighousaljyeensaamwees Onsvind hoe daarklemval op haarverdriet, droefheid: syvoelheeltemalalleen in die wêreld van die wetenskapmannetjies Syverkies die menslikeeensaamheidteenoor die eensaamheidwatsyvoel in hierdieruimte

  17. watgeenmenskankeer. Dit is onafwendbaar – die wêreld van syfers / wetenskapsalvirenigemenssoossy net eensaamheid bring

  18. Die innerlikeheelal is virhaarbelangriker as die uiterlikeheelal

More Related