1 / 35

Welkom!

Welkom!. e lcome !. Wat is die huidige toestand van Geletterdheid in Suid-Afrika ??!. Kan jy dit lees?. Kan jy nou dit lees?. !B00! > Ey wuu2? * HoTsTuFf *> Im gud lib l2m nd u? I gt a ipd 4 my brthdy ? !B00!> jst rlxn . Ibiwisi !!! Lol

vui
Télécharger la présentation

Welkom!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Welkom! elcome!

  2. Wat is die huidige toestand van Geletterdheid in Suid-Afrika??!

  3. Kan jydit lees?

  4. Kan jynoudit lees? !B00! > Ey wuu2? *HoTsTuFf*> Imgud lib l2m nd u? I gt a ipd 4 my brthdy? !B00!> jstrlxn. Ibiwisi!!! Lol *HoTsTuFf* >wibamu!!! G2g!! C u l8tr! Not so easy…. !B00! > Hey what you up to? *HoTsTuFf*> I’m good laying in bed listening to music and you? I got a ipod for my birthday!! !B00!> Just relaxing! I believe it when I see it!!! Laugh out loud *HoTsTuFf* > Well I’ll be a monkeys uncle!!! Got to go!! See you later!

  5. Minder as 5% van die leerders se kronologieseouderdom korregeer met hulle leesouderdom!

  6. Stimulus Maksima!® - • Streefdaarnaom ‘n hoërpersentasie van leerderstehêwat: • Emosioneelgebalanseerd • Intellektueelgoedgestimuleerd • en Tegnologiestoegerus is • om ‘n positiewebydraetemaak • ten opsigte van die sosiale en ekonomiese • voorspoed van die land

  7. Franchise Agtergrond Stimulus Maksima!® (PTY) LTD is ontwikkeldeurLotta de Beer. Haarkonsep van “Computer Aided Education” is ontwikkel in die jaar 1990. Die ontwikkeling van Stimulus Maksima!® het begin gedurende September 1995 en die eerstefranchisee was gelootsgedurendeJanuarie1996. Stimulus Maksima!® is nou reg oorSuid-Afrika. Ons is trots omtesêdat dit in al die Provinsies is en dit word in meer as 700 skolegebruik.

  8. SM! - PRODUKTE Steady Starter (0-3yrs) Beginner’s Booster (4-6yrs) Ready to Read (6/7yrs) Reading Rocket (Gr.1-12 + 1jr Universiteit) 1+1=2 ¼ - Maths Muncher (Gr.1-12) = + Business Builder (Gr.6-9) Entrepreneur’s Elegance (Gr.10-12) ICDL (Gr.10-12)

  9. Reading Rocket • Die program is spesiaalgeskryf vir ‘n Rekenaarsentrum. • Die program hetdaarom ‘n aantalingeboudefunksieswat die lewemaklikermaak van die onderwyser en die sentrum. • Byvoorbeeld: • Leesspoed en Begripkanaangepas word ten opsigte van die vlak van die leerder se vermoë.. • Lessevorder op mekaar. • Resultate word gerekordeer • Rapporte is verpligtend vir almal(grafieke, lyste van oefeninge).

  10. Fassete van leesontwikkeling Die program spreek 6 areas van lees aan: • Die belangrikste, Begrip, • Spelling • Leesspoed, • Leesstrategië • Leesmotivering • Leestegnieke

  11. Leesspoed & Begrip Leesspoed Die doelwit van die leesprogram is elkeleerderte lei na ‘n spontaneliefde vir lees, as ‘n meduimwaardeurkennisopgedoenkam word en kommunikasiemoontlikgemaakkan word. Die spoed van die leerder se lees word automasiesgemonitordeur die programme. The EDL Table (Educational Development Laboratories) establishers the children's’ reading speed. In order for a child to move forward with reading, he/she’s reading rate must be achieved with at least 80% comprehension.

  12. Demonstrasie: Lesse in Afr en Eng

  13. MISSIE van Stimulus Maksima! Ontwikkeling van die leerder as ‘n individueel is prioriteit. Oordraging van lewenswaardes op ‘n Christelikefondasie Uitstekendediens. Aanhoudendeontwikkeling van personeel. Continuous personnel development. Innoveerendeproduktewereldwyd.

More Related