1 / 9

flitskaarte

flitskaarte. RITME & RYM. BEELDSPRAAK. RUSPUNTE. STYLFIGURE. STROFEBOU. Die herhaling van woorde met dieselfde klanke. RITME . Vrye rym. rym. wanneer woorde aan die einde van die versreël rym. eindrym. aabb. paarrym. abba. die natuurlike beweging van beklemtoonde en

wynona
Télécharger la présentation

flitskaarte

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. flitskaarte RITME & RYM BEELDSPRAAK RUSPUNTE STYLFIGURE STROFEBOU

  2. Die herhaling van woorde met dieselfdeklanke RITME Vryerym rym wanneerwoorde aan die einde van die versreëlrym eindrym aabb paarrym abba die natuurlikebeweging van beklemtoonde en onbeklemtoonde lettergrepe in ‘n vers kruisrym abab Gebrokerym Omarmenderym abcb abcd

  3. die herhaling van medeklinkers in ‘n versreël ALLITERASIE herhaling van vokale of diftonge In ‘n versreël. ASSONANSIE

  4. vergelyking twee dinge word vergelyk of gelykgestel met die woorde nes, net soos, soos, as, Menslikeeienskappe word aanlewelose dinge, abstraktebegrippe en diere toegeskryf personifikasie eensaak word direk in die plek van ‘n andergestel metafoor

  5. ELLISIE enjambement AANDAGSTREEP word gebruikom ‘n kontrasaante dui of ietsna die pousete beklemtoon wanneer ‘n sin sonderleestekens van eenversreël in ‘n ander oorloop Funksies: 1.Dit bind die gedig tot ‘n hegteeenheid 2. Apartedingewatopgenoem word, word ewe veelbeklemtoon 3. Ditbewerkstellig ‘n vinnig tempo KOMMAPUNT& DUBBELPUNT ‘n lettergreep word uit ‘n woord weggelaatom ‘n vaste tempo in die gedig tehandhaaf ELLIPS OF BELETSELTEKEN kangebruik word as beskrywingsgegee word of as voegwoorde uitgelaat word dui ‘n onvoltooide sin of gedagteaan

  6. HERHALING klanke, woorde of frases kanherhaal word Klanknabootsing Of onomatopee Woordewatklankenaboots of voorstel

  7. oksimoron paradoks ironie twee sake watlynregverskil, word langsmekaargestel teenoorgestelde van watverwag word Paradoks met 2 teenstrydigewoorde

  8. Dinge word teenoormekaargestel en vorm ‘n teenstelling POLISINDENTON KONTRAS Ietsanders word gesê as watwerklikbedoel word RETORIESE VRAAG dieweglating van voegwoorde omietstebeklemtoon Iets word heeltemaloordryf EUFEMISME OF VERSAGTIG LITOTES ‘n vraagwaaropdaarnie ‘n antwoordverwag word nie die herhaling van voegwoorde omietstebeklemtoon Ietswatbelangrik is, word verklein ASINDENTON HIPERBOOL

  9. ‘n strofe met twee versreëls word ‘n KOEPLETgenoem ‘n strofe met drieversreëls word ‘n TERSINE genoem ‘n strofe met sesversreëls word ‘n SEKSTET genoem ‘n strofe met AGT versreëls word ‘n OKTAAF genoem ‘n strofe met vyfversreëls word ‘n KWINTETgenoem

More Related