1 / 39

Romeine 12 - NLV

Romeine 12 - NLV

yachi
Télécharger la présentation

Romeine 12 - NLV

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Romeine 12 - NLV 9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. Haat alles wat verkeerd is; kies kant vir wat goed is. 10As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer. 11Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here.

  2. 12Wees bly oor die wonderlike toekoms wat God vir julle beplan. Volhard in tye van swaarkry; moenie verslap in die gebed nie. 13As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek. Maak ’n gewoonte daarvan om gasvry te wees – maak nie saak of dit oor kos of slaapplek gaan nie.

  3. 14 As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën. 15 As ander blydskap ervaar, juig saam met hulle. As hulle hartseer is, deel dit met hulle. 16 Konsentreer op dit wat onderlinge eensgesindheid bevorder. Moenie belangrik probeer wees nie, maar vind julle geluk by die nederiges. Moenie dink dat net julle altyd reg is nie.

  4. 17 Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense. 18 Sover dit vir julle moontlik is, moet julle goeie verhoudings handhaaf met alle mense.

  5. 9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart... 10As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer... 13 As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek.

  6. 9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart... 10As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer... 13 As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek.

  7. 11 Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here.

  8. 11 Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here.

  9. 11 Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here.

  10. 9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart.

  11. 9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart.

  12. 9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart.

  13. 9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. 14 As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën.

  14. 9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. • 14 As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën. • 17 Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense. 18 Sover dit vir julle moontlik is, moet julle goeie verhoudings handhaaf met alle mense.

  15. 9 Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. • 14 As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën. • 17 Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense. 18 Sover dit vir julle moontlik is, moet julle goeie verhoudings handhaaf met alle mense.

More Related