1 / 14

VOO NKV VAKORIëNTERING

VOO NKV VAKORIëNTERING. WKOD OBOS-werkswinkels http://curriculum.wcape.school.za. ONDERWYSERS SAL vertroud wees met die impak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van “Physical Sciences” sal hê. Vertroud wees met die generiese ontwerpselemente van die NKV

yael
Télécharger la présentation

VOO NKV VAKORIëNTERING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VOO NKV VAKORIëNTERING WKOD OBOS-werkswinkels http://curriculum.wcape.school.za

  2. ONDERWYSERS SAL vertroud wees met die impak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van “Physical Sciences” sal hê. Vertroud wees met die generiese ontwerpselemente van die NKV vertroud wees met die verband tussen AOO en VOO GENERIESE OORSIG VIR VAKKEUITKOMSTE

  3. Beginsels Sosiale transformasie Uitkomsgebaseerde onderwys Hoë vaardigheids- en kennisvlak Integrasie en toegepaste bevoegdheid progressie artikulasie en oordraagbaarheid menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid waardering vir inheemse kennissisteme geloofwaardigheid en kwaliteit BEGINSELS EN WAARDES ONDERLIGGEND AAN DIE NKV

  4. Leerveld Vak Leeruitkoms Assesseringstandaard SGA(25%) en VOOS eksterne eksamen (75%) Leerarea Leeruitkoms Assesseringstandaard SGA(25%) en AOOS eksterne eksamen (75%) VERBAND TUSSEN AOO EN VOO NKV HNKV

  5. VOO NKV ORIëTERINGPHYSICAL SCIENCESUITKOMSTE Onderwysers sal vertroud wees met die verband tussen AOO leerares en VOO NKV vakke vertroud wees met die ontwerpselemente van “Physical Sciences” hul bepaalde opleidingsbehoeftes ten opsigte van die vak en IKT identifiseer

  6. LEERVELDE • Tale • Kuns en Kultuur • Sake-, Handel-, Bestuur- en Diensstudies • Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie • Menslike en Sosiale Studies en Tale • Fisiese-, Wiskundige, Rekenaar-, Lewens- en Lanbouwetenskappe

  7. PHYSICAL SCIENCES • LEERVELD: Fisiese-, Wiskundige, Rekenaar-, Lewens- en Landbouwetenskappe • VAKKE IN HIERDIE LEERVELD: landbouwetenskappe, Lewenswetenskappe, Fisiese wetenskappe, Computer Applications Technology, Information Technology • KOMPONENT VAN LEER: Kern of ElektieweCore or Elective

  8. DIE “PHYSICAL SCIENCES” VakVerklarings : ELEMENTE • Definisie • Doel • Omvang(Ondersoekvaardighede, Wetenskapinhoud, Wetenskap en Samelewing) • Verbande(WKOD hybriede : HNKV : NKV- Dieselfde 3 LU’e & dieselfde 3 TEMAS: EV AR MM] • Leeruitkomste(LU’e): (Wetenskapvaardighede, Wetenskap inhoud, Wetenskap en Samelewing) • Assesseringstandaarde (AS’e) [10] • Beskrywings van Bevoeghede[aanduiding van die minimum bevoegdhede vir VOOS in die “PHYSICAL SCIENCES”]

  9. VakRaamwerkVERNAAMSTE KENMERKE • Kritieke Uitkomste • LU’e [3] • AS’e [10] • Inhoud: [6 Kennisareas]

  10. DIE 6 KENNISAREAS • Materie & Materiaal [Geïntegreerd] • Stelsels [Chemie] • Verandering [Chemie] • Meganika [Fisika] • Golwe, Klank & Lig [Fisika] • Elektrisiteit [Fisika]

  11. KOMBINASIEREëLS VIR DIE VOOS • FUNDAMENTELE: [Huistaal (20); Huistaal/Eerste Add Taal (20); Wis/Wis Geletterdheid (20); LO (10)] = 70 Krediete • KERN: [2 vakke uit een Leerveld (2x20)] = 40 krediete • ELEKTIEWE: [1 vak uit dieselfde of ander Leerveld (1x20)] = 20 krediete • VOOS: Minimum krediete = 130

  12. GRADERINGSKODES • KODE 6: Onderskeiding (80-100%) • KODE 5: Merierte (60-79%) • KODE 4: Bevredigend (50-59%) • KODE 3: Voldoen (40-49%) • KODE 2: Gedeeltelik voldoen (30-39%) • KODE 1: Nie voldoen nie (0-29%)

  13. IDENTIFISERING VAN LEER-BEHOEFTES Inhoud: ……………………………….. Nuwe vaardighede: ………………………. IKT: ………………………………………… Metodologie: ……………………………..

  14. MOONTLIKE ONDERRIG EN LEERMATERIAAL Handboeke: ………………………………… …………………………………………… Naslaanwerk: ………………………………… …………………………………………….. Rekenaarverwante materiaal: …………………………. ……………………………………………. Toerusting (bv. apparaat,rekenaars, ens.…...

More Related