1 / 18

Algehele Veranderinge - Produkname

Algehele Veranderinge - Produkname. Beat 3 ♥ Pace 1 ♥ ( BonusPlus ) Pace 2 ♥ (Millennium Comprehensive & Gold) Pace 3 ♥ ( TopCare ). Millennium Comprehensive en Goud word Pace2. Rasionaal – deur RMS opdrag gegee om opsies te verminder Twee opsies het nie lede getrek nie

yamal
Télécharger la présentation

Algehele Veranderinge - Produkname

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Algehele Veranderinge - Produkname • Beat 3♥ • Pace 1♥ (BonusPlus) • Pace 2♥ (Millennium Comprehensive & Gold) • Pace 3♥ (TopCare)

  2. Millennium Comprehensive en Goudword Pace2 • Rasionaal – deur RMS opdrag gegee om opsies te verminder • Twee opsies het nie lede getrek nie • Millennium Comprehensive – verliesgewende opsie • Nuwe struktuur is Bestmed se onderskeidende kenmerk in die mark • Gestruktureer as Bonus Plus (Pace1) met meer risiko en meer gesofistikeerde eindgebruikersvoordele

  3. Dag-tot-dag Voordeel Dag-tot-dagvoordeel Chroniese-siektevoordeel Hospitaalvoordeel 100% van Bestmed-tarief : Onbeperk - Enige Privaathospitaal Sublimiete : Spesifieke Voordele R1 000 Bybetaling : Endoskopiese Ondersoeke Uitsluitings : Gewrigvervangings (slegs betaal in die geval van VMV) Noodgevalle – ER24/Internasionale Reisdekking Hospitaalvoordeel ♥ Beat3

  4. Beat3

  5. Voordeleveranderinge • Die limiet vir die behandeling van chemiese en middelmisbruik is verhoog • Die voordeel vir maksillofasiale chirurgie is verhoog • Die prostesevoordeel is verhoog per gesin per jaar en alle interne en eksterne prosteselimiete is ook verhoog • ‘n Nuwe wondversorgingsvoordeel is bekendgestel: tot R2 000 per gesin per jaar • Die voordeel vir alternatiewe vir hospitalisasie is verhoog • Mondelinge voorbehoedmiddels is verander na “Voorbehoedmiddels”. Dit sluit nou die Mirena-toestel in, wat betaalbaar is tot die limieet van R1200 per gesin per jaar • In die voorkomingsvoordeel is PAP-smere beskikbaar vir alle ouderdomme • In die Voorkomende Tandheelkunde-voordeel word handskoene en steriele toerusting ingesluit • Die spaargeldvoordeel is verhoog vanaf 15% tot 17% om voorsiening te maak vir meer dag-tot-dag voordele op hierdie opsie

  6. Dag-tot-dagvoordeel Chroniese-siektevoordeel 100% van Bestmed-tarief : Onbeperk - Enige Privaathospitaal Sublimiete : Spesifieke Voordele Geen Bybetalings Uitsluitings : Gewringsvervangings (slegs betaal in geval van VMV) Noodgevalle – ER24/Internasionale Reisdekking Hospitaalvoordeel ♥ Pace1

  7. Pace1

  8. Voordeleveranderinge • Die limiet vir die behandeling van chemiese en middelmisbruik is verhoog • Die voordeel vir maksillofasiale chirurgie is verhoog • Die prostesevoordeel is verhoog per gesin per jaar en alle interne en eksterne prosteselimiete is ook verhoog • ‘n Nuwe wondversorgingsvoordeel is bekendgestel: tot R2 000 per gesin per jaar • Die voordeel vir alternatiewe vir hospitalisasie is verhoog • Mondelinge voorbehoedmiddels is verander na “Voorbehoedmiddels”. Dit sluit nou die Mirena-toestel in, wat betaalbaar is tot die limiet van R1200 per gesin per jaar • In die voorkomingsvoordeel is PAP-smere beskikbaar vir alle ouderdomme • In die Voorkomende Tandheelkunde-voordeel word handskoene en steriele toerusting ingesluit • Die bekendstelling van aanvullende voordele wat fisioterapie, biokinetika en sielkundige voordele insluit beperk tot L = R4 300 L1+ = R6 400 • Verbeterde algehele dag-tot-dag limiet vir ‘n gesin en ‘n enkelpersoon met aangepaste sublimiete (R7 000 en R14 000)

  9. Dag-tot-dagvoordeel Chroniese-siektevoordeel 100% van Bestmed-tarief : Onbeperk - Enige Privaathospitaal Sublimiete : Spesifieke Voordele Geen Bybetalings Hospitaalvoordeel Noodgevalle – ER24/Internasionale Reisdekking ♥ Pace2

  10. Pace2

  11. Dag-tot-dag voordeel Chroniese-siektevoordeel 100% van Bestmed-tarief : Onbeperk - Enige Privaathospitaal Sublimiete : Spesifieke Voordele Geen Bybetalings Noodgevalle – ER24/Internasionale Reisdekking Hospitaalvoordeel ♥ Pace3

  12. Pace3

  13. Voordeleveranderinge • Die limiet vir die behandeling van chemiese en middelmisbruik is verhoog • Die voordeel vir maksillofasiale chirurgie is verhoog • Die prostesevoordeel is verhoog per gesin per jaar en alle interne en eksterne prosteselimiete is ook verhoog • ‘n Nuwe wondversorgingsvoordeel is bekendgestel: tot R2 000 per gesin per jaar • Die voordeel vir alternatiewe vir hospitalisasie is verhoog • Mondelinge voorbehoedmiddels is verander na “Voorbehoedmiddels”. Dit sluit nou die Mirena-toestel in, wat betaalbaar is tot die limiet van R1200 per gesin per jaar • In die voorkomingsvoordeel is PAP-smere beskikbaar vir alle ouderdomme • In die Voorkomende Tandheelkunde-voordeel word handskoene en steriele toerusting ingesluit • ‘n Verbeterde gehoortoestel-voordeel • Inkomstekategorieë op Pace3 is hersien

More Related