1 / 23

1. BELYDENIS

1. BELYDENIS. 1 Tim 3:15. ‘ Maar as ek vertoef , dan kan jy weet hoe iemand hom moet gedra in die huis van God, wat die gemeente is van die lewende God, ‘n pilaar en grondslag van die waarheid .’. 1. BELYDENIS.

yitro
Télécharger la présentation

1. BELYDENIS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1. BELYDENIS 1 Tim 3:15. ‘Maar as ekvertoef, dankanjyweet hoe iemandhommoetgedra in die huis van God, wat die gemeente is van die lewende God, ‘n pilaar en grondslag van die waarheid.’

  2. 1. BELYDENIS  1 Jh 4:6. ‘We are of God. He who knows God hears us; he who is not of God does not hear us. By this we know the spirit of truth and the spirit of error.’

  3. 1. BELYDENIS 2 Tim 4:1-4. ‘Ekbesweerjoudanvoor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dodesaloordeel by syverskyning en sykoninkryk: verkondig die woord; houaantydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in allelankmoedigheid en lering; want daarsal ‘n tydweeswanneerhulle die gesonde leer niesalverdranie, maar, omdathulle in hulgehoorgestreelwilwees, virhulle ‘n menigteleraarssalversamelvolgenshulleeiebegeerlikhede, en die oorsalafkeer van die waarheid en hullesal wend tot fabels.’

  4. 2. BYWONING Heb 10:23-24. ‘Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou; en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor; en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.’

  5. 2. BYWONING 2Acts 2:42. ‘The believers devoted themselves to the teaching of the apostles in regular attendance. With the same dedication they committed themselves to fellowship with one another while eating together from house to house and frequently praying together.’

  6. 3. BYDRAE Spr 3:5-10. ‘Vertrou op die HERE met jouhele hart en steunnie op joueieinsignie. Ken Hom in al jouweë, dansalHyjoupaaiegelykmaak. Weesniewys in joueieoënie; vrees die HERE, en wykaf van die kwaad; ditsalgenesingweesvirjouliggaam en verkwikkingvirjougebeente. Vereer die HERE uitjougoed en uit die eerstelinge van al jouinkomste; dansaljouskurevol word van oorvloed en jouparskuipeoorloop van mos.’

  7. 3. BYDRAE Prov 11:24. ‘There is one who scatters, yet increases more; and there is one who withholds more than is right, but it leads to poverty.’

  8. 3. BYDRAE 2 Kor 9:8. ‘En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.’

  9. 4. BROEDERSKAP Spr 17:17. ‘Die vriend het altydlief, en die broer word gebore met die oog op die nood.’

  10. 4. BROEDERSKAP Spr 27:17. ‘Ysterslypyster, so slyp die eenmens die persoon van die ander.’

  11. 4. BROEDERSKAP Ps 133:1. ‘Behold, how good and how pleasant it is for brothers to dwell together in unity!’

  12. 4. BROEDERSKAP Prov 27:6. ‘Faithful are the wounds of a friend, but the kisses of an enemy are deceitful.’

  13. 4. BROEDERSKAP Broederskap is om in ‘n gerespekteerde & toerekeningsvatbareverhouding met sekerebroers in die Here testaanwaaronsmekaaraanvaar op grond van erkenningdat so verhoudinguit die hart van God ontstaan het. Waardaarwedersydseinspraak en invloed in mekaar se lewensplaasvind, waarhoogtepuntesaamgevier en noodsaamgedeel word, waardaargeglo word dat God so verhoudingwilgebruikvirbaiemeer as net wat op daai stadium besef word.

  14. 4. BROEDERSKAP 1 Jh 3:14. ‘Ons weet dat ons oorgegaan het uit die dood in die lewe, omdat ons die broeders liefhet.’

  15. 5. BEDIENING 1 Pet 4:10-11. ‘Namate elkeen ‘n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God. As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat God verleen, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid.’

  16. 5. BEDIENING EveryChristian is created for ministry (Eph 2:10), saved for ministry (2 Tim1:9), called into ministry (1 Pt 2:9-10), authorized for ministry (Mt 28:18-20), commanded to minister (Mt 20:26-28), to be prepared for ministry (Eph 4:11-12), needed for ministry (1 Cor 12:27), accountable for ministry, and will be rewarded according to his or her ministry (Col 3:23-24).

  17. Mt 16:18. ‘En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.’

  18. Hd 13:1. ‘En daar was in die plaaslike gemeente in Antiochíë sekere profete en leraars, naamlik Bárnabas en Símeon wat Niger genoem word, en Lúcius, die Cirenéër, en Manáen, wat saam met Herodes, die viervors, grootgeword het, en Saulus.’

  19. Hd 14:23. ‘En hulle het in elke gemeente vir hulle ouderlinge gekies, en hulle, ná gebed en vas, opgedra aan die Here in wie hulle geglo het.’

  20. Hd 20:28. ‘Gee dan ag op julleself en op die hele kudde waaroor die Heilige Gees julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van God te versorg, wat Hy deur sy eie bloed verkry het.’

  21. 1 Kor 12:28. ‘En God het sommige in die gemeente gestel: in die eerste plek apostels, ten tweede profete, ten derde leraars, daarna kragte, daarna genadegawes van gesondmaking, helpers, regeringe, allerhande tale.’

  22. Ef 1:22-23. ‘En Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee, wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.’

  23. Ef 3:8-11. ‘Aan my, die geringste van al die heiliges, is hierdie genade gegee om onder die heidene die evangelie van die onnaspeurlike rykdom van Christus te verkondig, en vir almal aan die lig te bring wat die gemeenskap is van die verborgenheid wat van alle eeue af verborge was in God wat alles geskape het deur Jesus Christus, sodat nou deur die gemeente aan die owerhede en magte in die hemele die menigvuldige wysheid van God bekend gemaak kan word, volgens die ewige voorneme wat Hy opgevat het in Christus Jesus, onse Here...’

More Related