1 / 5

Noord

Noord. Suid. 1. Middag. Sononder. Sonop. BESKRYF wat hierdie diagram ons vertel van die posisie die Son deur die dag. 2. Jy is op Robben Eiland en kyk in ‘n suidelike rigting na Tafelberg gedurende die somer In die oggend kom die son in die ooste oor Bellville op.

yon
Télécharger la présentation

Noord

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Noord Suid 1. Middag Sononder Sonop BESKRYF wat hierdie diagram ons vertel van die posisie die Son deur die dag.

  2. 2. Jy is op Robben Eiland en kyk in ‘n suidelike rigting na Tafelberg gedurende die somer In die oggend kom die son in die ooste oor Bellville op. DUI op die tekening hieronder aan waar die son sal verskyn. By middag sal die son op sy hoogste punt wees. Dit sal agter jou wees. Tafelberg is dan in sonlig gehul. By sononder, sal die son in die Weste sak. Seinheuwel sal ‘n skadu oor die stad gooi. DUI op tekening aan waar die son sal wees.

  3. uur uur uur uur Wes Samoa uur uur uur uur 3. Plek Tyd na sonop in Wes Samoa Kaapstad 11 uur later Hong Kong 4 uur later Londen 12 uur later Los Angeles 20 uur later New Delhi 7 uur later New York 17 uur later Rio de Janeiro 15 uur later Sydney 2 uur later Wes Samoa Geen vertraging In elkeen van die ruimtes, vir elk van die plekke, DUI ure van vertraging by sonop aan. New York Londen New Delhi Hong Kong Los Angeles Rio de Janeiro Kaapstad Sydney

  4. 4. Aarde draai om sy as eenkeer elke 24 uur Noordpool S O N Suid Afrika Suidpool Gebruik hierdie diagram en VERDUIDELIK waarom die son elke dag in die Weste sak en in die Ooste opkom.

  5. 5. Noordpool Arktiese sirkel Ewenaar Antarktiese sirkel Suidpool Gebruik jou kennis van dag en nag en VERDUIDELIK waarom dit middag in Suid Afrika sou wees in Desembermaand.

More Related