1 / 32

Matteus 15:21-28

Matteus 15:21-28. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “Marriages are all happy. It's having breakfast together that causes all the trouble.”. Wat hou huwelike (en alle ander verhoudings) vars en lewend?

zasha
Télécharger la présentation

Matteus 15:21-28

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Matteus 15:21-28

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. “Marriages are all happy. It's having breakfast together that causes all the trouble.”

  4. Wat hou huwelike (en alle ander verhoudings) vars en lewend? Die vermoë om te verander, om buigbaar en aanpasbaar te wees

  5. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  6. Hoe langer die rek, hoe groter die geloof

  7. Wie’s in en wie’s uit

  8. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  9. Matteus 15:21-30 - Krummel-vreters! -

  10. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  11. Hoe groter ons nood, hoe korter ons gebede Iswand

  12. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  13. Made-up minds belong to some of the loneliest people around Anoniem

  14. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  15. Jy kan nie ’n goeie man onderkry nie

  16. Dis nie sommer enige krummels nie!

  17. Hoe goed ken jy jou Hemelse Pa en vir Jesus?

  18. Wat is die kans dat Jesus haar sou help?

  19. Ons wens hulle wil verdwyn

  20. “Ons kan nie kos vir die hondjies gee nie…”

  21. Hoe lank moet hulle honger ly?

  22. God is vir ALMAL!

  23. Jesus sien jou raak!

  24. Hulle trek ’n sirkel om my uit te sluit… Hang etikette om my nek, noem my name Maar Liefde en ek het hul uitoorlê: Ons het ’n sirkel getrek wat hulle ingesluit het ! Edwin Markham, Outwitted

  25. Geen ongewenste persone!

  26. “Change our minds, but keep the change.”

  27. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  28. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  29. Forgive us, O God…

More Related