1 / 122

Ek Glo en Bely

Ek Glo en Bely. VII - IX. Dr. Thinus du Plessis. 8. X. 1. Die mens. 11. Die leer van Christus. 2. Geloof. 12. Versoening. 3. Die Heilige Skrif. 13. Die Heilsorde. 4. Belydenisskrifte. 14. Dankbaarheid. 5. Die Kerk. 15. Bekering. 6. Kerkregeringstelsels. 16.

adriel
Télécharger la présentation

Ek Glo en Bely

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ek Glo en Bely VII - IX Dr. Thinus du Plessis

  2. 8 X 1 Die mens 11 Die leer van Christus 2 Geloof 12 Versoening 3 Die Heilige Skrif 13 Die Heilsorde 4 Belydenisskrifte 14 Dankbaarheid 5 Die Kerk 15 Bekering 6 Kerkregeringstelsels 16 Sleutelmag / Tug 7 Volharding 17 Die verbond 8 Sonde 18 Die genademiddele 9 Die Drie-Enige God 19 Die Uitverkiesing 10 Die voorsienigheid 20 Die voleinding HI 21 Die Engele Inx 22 Wat gebeur as ek sterf?

  3. 8 X 7 Volharding p26 Inleiding 26 HI Lewe na die dood 26 Inx Saamgevat (Lasarus)

  4. 8 X . . in die engelewêreld 28 . . in die mensewêreld 28 Erfsonde 29 Erfsmet 29 God en die sonde 30 Die wese van sonde 30 Noodsaaklikheid van straf 8 Sonde 31 p28 HI Inx

  5. 8 X Die wese van God 32 Die name van God 32 Wat ons van God glo 33 Die raad van God 34 Verhouding: Mens - God 9 Die Drie-Enige God 35 HI p32 Inx

  6. Inleiding Volharding Ware geloof kan nie verloor word nie !! Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie. (Joh 10 : 28) ,maar . . . . . X HI Inx

  7. Inleiding Volharding X Verantwoordelikheid HI Inx

  8. Inleiding Volharding X Verantwoordelikheid Roeping om . . . . . .(Lukas 13 : 24) HI Inx

  9. Inleiding Volharding X Verantwoordelikheid Roeping om . . . . . .(Lukas 13 : 24) Gelowiges sondeloos ? (Voorbeeld ?) HI Inx

  10. Inleiding Volharding X Verantwoordelikheid Roeping om . . . . . .(Lukas 13 : 24) Gelowiges sondeloos ? (Voorbeeld ?) Twyfel ? Reeds bewerk deur Christus HI Inx

  11. Lewe na die dood Volharding X Die mens se siel onsterflik ? HI Inx

  12. Lewe na die dood Volharding X Die mens se siel onsterflik ? Ps 16 : 19 Dan 12 : 2 HI Inx

  13. Lewe na die dood Volharding X Die mens se siel onsterflik ? Sterf: Wanneer na Hemel ? HI Inx

  14. Lewe na die dood Volharding X Die mens se siel onsterflik ? Sterf: Wanneer na Hemel ? Pred 12 : 5b Ps 73 : 24 Luk 16 : 19 – 31 Luk 23 : 43 HI Inx

  15. Lewe na die dood Volharding X Die mens se siel onsterflik ? Sterf: Wanneer na Hemel ? Ons ontbinde liggame ? HI Inx

  16. Lewe na die dood Volharding X Die mens se siel onsterflik ? Sterf: Wanneer na Hemel ? Ons ontbinde liggame ? 1 Kor 15 Openb 20 : 13 HI Inx

  17. Lewe na die dood Volharding X Die mens se siel onsterflik ? Sterf: Wanneer na Hemel ? Ons ontbinde liggame ? Liggame dan volmaak HI Inx

  18. Lewe na die dood Volharding X Die mens se siel onsterflik ? Sterf: Wanneer na Hemel ? Ons ontbinde liggame ? Liggame dan volmaak Bekering ná dood ? HI Inx

  19. Lewe na die dood Volharding X Die mens se siel onsterflik ? Sterf: Wanneer na Hemel ? Ons ontbinde liggame ? Liggame dan volmaak Bekering ná dood ? Joh 5 : 24,25 HI Inx

  20. Lewe na die dood Volharding X Die mens se siel onsterflik ? Sterf: Wanneer na Hemel ? Ons ontbinde liggame ? Liggame dan volmaak Bekering ná dood ? Ook: Geen sonde, huwelike, armoede HI Ewige lewe “reeds op aarde” ? Inx

  21. Wat gebeur as ek sterf ? Hiernamaals HI Sonde

  22. . . in die engelewêreld Sonde X Die eerste sonde: HI Inx

  23. . . in die engelewêreld Sonde X Die eerste sonde: Joh 8 : 44 Judas 6 : 1 Tim 3 : 6 2 Petr2 : 4 HI Inx

  24. . . in die engelewêreld Sonde X Die eerste sonde: . . . Het teen God in opstand gekom . . . Kan nie weer gered word nie Verwaandheid speel ‘n groot rol Leuens speel ‘n rol Joh 8 : 44 Judas 6 : 1 Tim 3 : 6 2 Petr2 : 4 HI Inx

  25. . . in die engelewêreld Sonde X Die eerste sonde: . . . Het teen God in opstand gekom . . . Kan nie weer gered word nie Verwaandheid speel ‘n groot rol Leuens speel ‘n rol Joh 8 : 44 Judas 6 : 1 Tim 3 : 6 2 Petr2 : 4 Duiwel se gedagtes? Gevolg ? HI Inx

  26. . . in die engelewêreld Sonde X Die eerste sonde: . . . Het teen God in opstand gekom . . . Kan nie weer gered word nie Verwaandheid speel ‘n groot rol Leuens speel ‘n rol Joh 8 : 44 Judas 6 : 1 Tim 3 : 6 2 Petr2 : 4 Ek kan hoër As God wees Gevolg ? Deur God verslaan en uit Hemel verwerp HI Duiwel Inx

  27. . . in die mensewêreld Sonde X Mensewêreld Engelewêreld HI Inx

  28. . . in die mensewêreld Sonde X Sonde Mensewêreld Engelewêreld HI Inx

  29. . . in die mensewêreld Sonde X Sonde Mensewêreld Engelewêreld W a a r o m ? HI Inx

  30. . . in die mensewêreld Sonde X Sonde Mensewêreld Engelewêreld Satan dink: Ek haat God Mens moenie God aanbid Mens moenie gelukkig wees nie HI Inx

  31. . . in die mensewêreld Sonde X Sonde Mensewêreld Engelewêreld Satan dink: Ek haat God Mens moenie God aanbid Mens moenie gelukkig wees nie HI , dus: Mens moet val ! Inx

  32. . . in die mensewêreld Sonde X Sonde Mensewêreld Engelewêreld Satan dink: Ek haat God Mens moenie God aanbid Hoe ? Mens moenie gelukkig wees nie HI , dus: Mens moet val ! Inx

  33. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) HI Inx

  34. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) HI Inx

  35. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees HI Inx

  36. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees HI Inx

  37. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees HI Inx

  38. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees HI Inx

  39. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees HI Inx

  40. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees HI Inx

  41. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees HI Inx

  42. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees Gevolg HI Inx

  43. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees Nie soos God, net karikatuur HI Inx

  44. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees Nie soos God, net karikatuur Alle mense in sonde geval HI Inx

  45. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees Nie soos God, net karikatuur Alle mense in sonde geval Proefgebod nie gehou HI Inx

  46. . . in die mensewêreld Sonde X Satan gebruik: Eva (nie hoof, buite roeping) Dier (Onder heerskappy v mens) Mens wil onafhanklik wees Nie soos God, net karikatuur Ons het natuurlike EN regsband met Adam Alle mense in sonde geval Proefgebod nie gehou HI Inx

  47. Erfsonde Sonde X (Ps 51: 7) (Ex 20 : 5) HI Inx

  48. Erfsonde Sonde X Ek was al skuldig toe ek gebore is, met sonde belaai toe my moeder swanger geword het (Ps 51: 7) Ek reken kinders die sondes van hulle vaders toe, selfs tot in die derde en vierde geslag van dié wat my haat (Ex 20 : 5) HI Inx

  49. Erfsonde Sonde X Ek was al skuldig toe ek gebore is, met sonde belaai toe my moeder swanger geword het (Ps 51: 7) As ons dit nie aanvaar nie . . . . Ek reken kinders die sondes van hulle vaders toe, selfs tot in die derde en vierde geslag van dié wat my haat (Ex 20 : 5) 1 Kor 15 : 21, 22 HI Inx

  50. Erfsonde Sonde X 1 Kor 15 : 21, 22 Aangesien die dood deur ‘n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur ‘n mens gekom. net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word. HI Inx

More Related