1 / 17

LEWENSIKKLUSSE IN DIERE

LEWENSIKKLUSSE IN DIERE. INSEKMETAMORFOSE. METAMORFOSE. Fisiese veranderinge vanaf een fase in die lewenssiklus na ‘n volgende . TWEE TIPES METAMORFOSE : 1. Volledige metamorfose 2. Onvolledige metamorfose. Vergelyking tussen tipes metamorfose. 88 % van alle insekte.

Télécharger la présentation

LEWENSIKKLUSSE IN DIERE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LEWENSIKKLUSSE IN DIERE INSEKMETAMORFOSE

  2. METAMORFOSE • Fisieseveranderingevanafeenfase in die lewenssiklusna ‘n volgende. • TWEE TIPES METAMORFOSE: • 1. Volledigemetamorfose • 2. Onvolledigemetamorfose

  3. Vergelykingtussentipesmetamorfose 88 % van alleinsekte 12 % van alleinsekte ONVOLLEDIGE Driefases: 1. eier 2. nimf 3. volwassene Bv. Sprinkaan, kriek, kakkerlak • VOLLEDIGE • Vierfases: • 1. eier • 2. larwe • 3. papie • 4. volwassene • Bv. Skoenlappers, bye, huisvlieg

  4. Volledigemetamorfose

  5. Onvolledigemetamorfose

  6. Voordele en nadele van volledigemetamorfose Nadele: Larwes is prooivirpredatore. Geskikte habitat vir die lê van eiersbenodig Veranderingvanafpapienavolwassenevereisbaieenergie • Voordele: • Larwe en volwassenebewoonverskillendehabitatteen nisse – nie in kompetisie met mekaar • Drakapasiteit van ekostelselverhoog. • Eier en papiefaseslaatinsek toe omongunstigetoestandeteoorleef.

  7. Voordele en nadele van onvolledigemetamorfose Nadele: Nimf en volwassenekompeteervirdieselfdevoedsel. Insekkwesbaarviruitdrogingtydensvervelling. Heleinsekbevolkingmagbedreig word deuromgewingsveranderinge. • Voordele: • Kwesbarepapiefase word vermy. • Minder energiebenodig – geendrastieseverandering van papienavolwassene. • Allefaseskandieselfdevoedselbenut.

  8. Amfibiesemetamorfose

  9. BLOMME AS VOORTPLANTING-STRUKTURE Lorraine Kuun, July 2011

  10. Die Angiosperm blom Lorraine Kuun, July 2011

  11. Manlike en vroulikevoortplantingstrukture • Die MEELDRAADis die manlike orgaan (helmknop + helmdraad) en produseerstuifmeelwat die manlike gamete bevat. (andresium) • Die STAMPERmet die (stempel+styl + vrugbeginsel) is die vroulikeorgaan van die plant. Die ovums/eiers word in die saadknopgevind.(ginesium) Lorraine Kuun, July 2011

  12. BESTUIWING is die oordrag van RYP STUIFMEEL vanaf die helmknopna die VATBARE STEMPEL van ‘n blom van DIESELFDE SPESIE Lorraine Kuun, July 2011

  13. Lorraine Kuun, July 2011

  14. Hoe word kruisbestuiwingverseker? • 1. Manlike (geen stamper) of vroulike (geenmeeldrade) – blomme op verskillendeplante – TWEEHUISIG. • 2. Protandrie – stuifmeel word ryp en vrygestelvoordatstempelontvanklikraak. • 3. Protoginie – stempelvatbaar, maar die stuifmeel is nognierypniem.a.w. selfbestuiwing word voorkom. Lorraine Kuun, July 2011

  15. BESTUIWERS • Meestebestuiwers is insektebv. Bye, motte, skoenlappers, kewers. • Sommigevertebratebestuifookblommebv. Vlermuise, muise, voëls (hoofsaaklik). • Baieblomme word deurwindbestuif. Lorraine Kuun, July 2011

  16. Blommeaangepasvirinsekbestuiwing • Helderkleure (bye kannierooisiennie), wit virnagbestuiwersbv. motte • Soetreuk (trek motte en skoenlapperaan) • Krynektar en stuifmeel in ruil • Kontrasterendepatrone op blomblareom die middel van die blomaante dui (baiekeerkanmenslikeoogditniesiennie – ultraviolet) • Stuifmeelklouaan hare op liggaam van insek Lorraine Kuun, July 2011

  17. Aanpassings van blommevirvoëlbestuiwing • Hoëopbrengs van verdundenektar • Groter as blommewatdeurinsektebestuif word • Oopgedurende die dag, meestalrooi • Bestand teen rowwevoeding van voëls • Min of geenreuk – voëls het swakreuksintuig • Ovarium is beskerm teen snawelsdeurverkleintewees of heeltemal apart tewees • Stuifmeelklouaanmekaar in trosse • Meestalregop of met ‘n landingstrookvirvoëlswatnie in die lug hang nie Lorraine Kuun, July 2011

More Related