1 / 12

Skatte van die koninkryk van die h emele …

Skatte van die koninkryk van die h emele …. Wat moet ons bymekaar maak vir die ewige lewe en hoe doen ons dit ?. God se doel vir die mens ?. Vir watter doel het God die mens gemaak ?

arien
Télécharger la présentation

Skatte van die koninkryk van die h emele …

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Skatte van die koninkryk van die hemele… Watmoetonsbymekaarmaakvir die ewigelewe en hoe doenonsdit?

  2. God se doelvir die mens? • Virwatterdoel het God die mensgemaak? Gen 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.

  3. Het jybehoefteaanheiligmaking? • Vervulling met die Heilige Gees Eff 5:18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. • Hoekom volkome heiligmaking? 1Thes 3:13 sodat Hy julle harte kan versterk om onberispelik te wees in heiligheid voor onse God en Vader by die wederkoms van onse Here Jesus Christus met al sy heiliges. • Groei tot Geestelike volwassenheid Heb 6:1 Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God, 2 van die leer van die doop en van die handoplegging en van die opstanding van die dode en van die ewige oordeel.

  4. Die probleem van teruggevalleChristene • Gal 3:1-3 1o, Onverstandige Galásiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig? 2Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? 3Is julle so onverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees? 4Het julle verniet so baie gely? As dit maar verniet was!

  5. Gevaar van geestelikegawessonder die liefde… • 1Kor 13:1-3 1 Al sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ‘n klinkende metaal of ‘n luidende simbaal geword. 2En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie. 3En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie. ....... 8Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë—hulle sal tot niet gaan; of tale—hulle sal ophou; of kennis—dit sal tot niet gaan.

  6. Maakskattebymekaar… • Matt 6:19-21 19Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; 20maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; 21want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.

  7. Die skatkis van die hemele… GeestelikeGawes HeiligeLewe Vrugte van die Gees Lei andernaredding Skatkis van die Liefde

  8. Gawes van die Gees • 1 Kor. 12:4-11 • Gawes van die Gees • Woord van wysheid • Woord van kennis • Geloof • Genadegawes van gesondmaking • Werkinginge van kragte • Profesie • Onderskeiding van geeste • Allerhande tale, en uitleg van tale • ens.

  9. Hoe bepaaljyjougawes? • Toetsvir top 3 gawes– op die internet • http://www.ministrymatters.com/spiritualgifts/#top • Bly jougawesaltyddieselfde? • Matt 25:14-30 Gelykenis van Talente • Wannerbehoortjyte begin met die werk? • Matt 21:28-32 Gelykenis van die twee seuns

  10. Maakvordering… • BepaaljouGeestesgawes • Steldoelwitte (vir die jaar, virvandag) • Aanvaardatmensegaansê – Hy’s “weird” • Weeskonsekwent • Veranderslegtegewoontes • Vat verantwoordelikheid • Bestudeer en oordink die Woord – aanhoudend • Weesdankbaar • Moenie “worry nie” – dit is ongeloof • Weesheilig…

  11. Weesheilig. (punt) • 2 Kor. 6:11-18 (Dringendevermaningomheiligtelewe) 14Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis? 15En watter ooreenstemming het Christus met Bélial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige? 16Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees. 17Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem; 18en Ek sal vir julle ‘n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige.

  12. Afsluiting • Open. 22:11-14 11 Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdige nog regverdiger word, en laat die heilige nog heiliger word. 12 En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees. 13Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, die eerste en die laaste. 14Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.

More Related