1 / 13

ongemaklikheidsindekse obI AND THI

ongemaklikheidsindekse obI AND THI. L. De Wet. INLEIDING . Vergelyk Durban en Bloemfontein se weer Indekse quantifiseer effekte van omgewing op die mens T of straling = absolute waardes van hitte of energie

astra
Télécharger la présentation

ongemaklikheidsindekse obI AND THI

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ongemaklikheidsindekseobI AND THI L. De Wet

  2. INLEIDING • Vergelyk Durban en Bloemfontein se weer • Indeksequantifiseereffekte van omgewing op die mens • T of straling = absolute waardes van hitte of energie • Standaardlesings = beskryfomgewing en vergelykingskangetref word • Maarwat is die effek op die mens? • Dusgaanverskeiefaktoregekombineer word om ‘n indekstevoorsienwateffekkan meet

  3. IDEALE INDEKS • Vereistes: • Alleomgewings, fisiologiesefaktore en bedekkings • Eenwaardeomomgewing EN liggaamtebeskryf • Maar bg. Onmoontlik – benodig dus die volgende: • Eenvoudig en akkuraat • 3 parameters: omgewing, reaksie en effek • Omgewing – Ta, Rh, windspoed & straling • Reaksie – afhanklik van spesie, metaboliese tempo, liggaamsbedekking & lengte, ouderdom, geslag, voeding, siektes, ens. • Effekte – produksie, groei, reproduksie, fisiologie, patologie, ens.

  4. INDEKSE • Baieindeksebeskikbaarvir die mens • Byvoorbeeld: verkoelingsindeks – benodig by lae temperature  onplesierig en/skadelikvir die mens • By hoër temperature het die wind ‘n verkoelingseffekdeurdat die warm lugpakkiesnaaan die veloppervlakverwyder word en danspeelverdamping van sweet ook ‘n rol

  5. ONBEHAAGLIKHEIDSINDEKS(OBI) Temperatuur (Ta) en relatiewehumiditeit (Rh) Liggams Ta = 37 oC Meganismeom Ta tebeheer: Hittebloeddruksweet verdamping (indien lug nieversadig is nie)

  6. OBI • Indienvogvlakhoog is, ongemaklikheid • OBI vergelyking: • OBI = (2*Ta)+[Ta*(RH/100)] +24 • Waar Ta = Tmx • Rh = Rhmn • OBI < 80 IS GUNSTIG

  7. OBI Skaalvir OBI waardes

  8. OBI Byvoorbeeld, indien OBI = 100

  9. TEMPERATUUR-HUMIDITEIT INDEKS (THI) • VIR DIERE (B.v. Melkkoeie) • Dierekannie so vinnigafkoelsoos die mensnie, dusmoetdaarvirhullevoorsieninggemaak word. • Vergelyking: • THI = Ta+0.36Td+41.2 • waar Ta = Tmx of Ta • en Td = doupuntemperatuur THI < 70 IS GUNSTIG

  10. THI • Melkbeeste • Normale THI virmelkbeeste is < 70 • Liggaams Ta ↑ as Ta ↑ • THI 70-72 = krities • Melkproduksie en voeding ↓ as THI > 72 • ↓ ↓ tussen 76 en 78

  11. THI

  12. THI • Tipesskaduwee: • Kos & H20 altydbeskikbaar • Bome • Grasdakke • Wit geverfdegekorrigeerdedak • Bestuur • Voorbeeld • Holstein • Termoneutralesonevirmelkproduksie • -5oC – 21 oC

  13. THI • Indienbeeste minder eet↓ melkproduksie & reproduksie • Indienomgewings T > 21 oC – 25 oC, produksie ↓ (omdatvoedselinname ↓) • Kritiese Ta is 21 oCvirmelkproduksievir Holsteins, en Jerseys & Bruin Switserbeeste = 24 oC en laer • Kritieseliggaamstemperature (Tc) = 37.5 oC – 38.5 oC • Herstelperiodes = 7 – 8 dae • Melkproduksie ↓ 15% indien THI > 72 • SA is veilig in winter • Somer– groot areas het THI> 72, dusgaanboereaddisioneleafkoelingvirbeesteverskafindien ↑ produksiebereikwil word

More Related