1 / 15

Die karakter van ‘n dissipel – verlang na god

Matt 5:6. Die karakter van ‘n dissipel – verlang na god. Die Boodskap. Gelukkig is almal wat met alles in hulle daarna streef om te doen wat God vra . Hy sal binnekort hulle verlange na Hom vir altyd wegvat. Saligsprekinge. Elke saligspreking het 2 dele:

Télécharger la présentation

Die karakter van ‘n dissipel – verlang na god

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Matt 5:6 Die karakter van ‘n dissipel – verlangna god

  2. Die Boodskap • Gelukkigis almalwat met alles in hulledaarnastreefomtedoenwat God vra. HysalbinnekorthulleverlangenaHomviraltydwegvat.

  3. Saligsprekinge • Elkesaligspreking het 2 dele: • Karakter van ‘n dissipel • Aard van die koninkryk van God

  4. Begeer God se wil • Dissipels is mensewatbegeerdat God se wilmoetgeskied. • Ps 42 en 63 – begeerteom in God se teenwoordigheidtewees • Jes 55:1 – Komna die water • Dissipels tree in vir God se saak

  5. Vervulling van die wet • Meer as die skrifgeleerdes en die Farisieërs – Matt 5:20 en verder • Toets: Liefdevir die vyand

  6. Versadig word • Koninkryk van God is mensewathulledeur die Heilige Gees laatbeheer – Rom 8:3-5 • Weerspieël die beeld van Christus – 2 Kor 3:18 • ‘n lewe van dankbaarheid

  7. Geseënd • Dissipelsgetuig van God se sorg • Dissipelsgetuig van God se troos • Dissipels is niebelangriker as andernie • Dissipels tree in vir God se saak

  8. Matt 5:7 Die karakter van ‘n dissipel – gee omvirander

  9. Praat ek mense-, eng’letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole - klanke sonder melodie. LB 530 v 1/3 (a)

  10. Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks.LB 530 v 1/3 (b)

  11. Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat. Netdie liefde, onbaatsugtig bly oorwin met goed, die kwaad. LB 530 v 2/3 (a)

  12. Onregkanditnie verdra nie dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry. LB 530 v 2/3 (b)

  13. Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly..LB 530 v 3/3 (a)

  14. Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop Liefdeisenblydiegrootste Liefde sluit die lewe oop. LB 530 v 3/3 (b)

More Related