1 / 8

NEGATIEF

NEGATIEF. ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE VORM TE SKRYF.

bryga
Télécharger la présentation

NEGATIEF

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE VORM TE SKRYF.

  2. BASIESE Reël: • Jy moet ten minste TWEE nie’s in jou sin hê. • Die EERSTE nie kom direk na die WERKWOORD en die • LAASTE nie aan die einde van die sin.

  3. Indien dit ‘n VRAAG is • Indien dit ‘n VRAAG is, sal jy 3 negatiewe hê as jy die vraag in die ontkenning beantwoord nl. • Nee – as antwoord op die vraag gevolg deur die ander twee nie’s soos in ‘n gewone sin. Bv: Is jy moeg? Nee, ek is nie moeg nie.

  4. Woorde wat verander • Indien ons die sin in die negatief skryf verander sekere woorde en vervang die eerste nie. • Hulle is : al/ alreeds nog nie al ooit nog nooit alles/iets niks iemand niemand almal niemand al iemand nog niemand nog nie meer nog iets niks meer Enige geen êrens nêrens of of nog nog nog alles niks meer

  5. Voorbeelde: • Die seun het alreeds die boek gelees. • Die seun het nog nie die boek gelees nie. • Iemand het in die saal gespeel. • Niemand het in die saal gespeel nie. • Het jy nog idees? • Nee, ek het nie meer idees nie.

  6. BEVEL in die NEGATIEF • Skryf die brief dadelik! • Moenie die brief dadelik skryf nie! • Gee asseblief vir die man kos! • Moet asseblief nie vir die man kos gee nie!

  7. UITSONDERINGS • As daar nie ‘n voorwerp of adjektief in die sin is nie en die sin eindig op ‘n werkwoord, is daar net EEN nie. Bv: Ek sien. – Nee, ek sien nie.

  8. NEGATIEF E Cronje Hoërskool Kampsbaai 17/4/2013

More Related