1 / 35

HERLEWING DEUR OMGEEGROEPE

NG Gemeente Moreletapark. Na Julie 1985

darshan
Télécharger la présentation

HERLEWING DEUR OMGEEGROEPE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


    1. HERLEWING DEUR OMGEEGROEPE

    2. NG Gemeente Moreletapark Na Julie 1985 – leiers samekoms oor groei van gemeente Beplanningsfase Lidmate geleer om kerk toe te gaan – stiltetyd te hou Fokus op leiers vir geestelike groei Fokus op lidmate – “Ontdek jou gawes” Evagelisasieveldtog in gemeente Steeds geen dramatiese groei – Gebed en verootmoediging voor God : Koinonia

    3. NG Gemeente Moreletapark God wys nuwe pad – Kleingroepe – Koinonia Weerstand van buite.(Gemaksone.Veranderingkurwe) Klieks. Afskei. Dwaling – sonder kennis en Leraar Weerstand van binne Wyksgroepe het misluk: Ouderling in leiersposisie sonder gawe om te fasiliteer Mense onder dwang saamgegroepeer – nie vrye assosiasie. Negatiewe gesindheid. Vrot appel Frekwensie van samekoms te ongereeld – nie openheid nie

    4. NG Gemeente Moreletapark Nie ‘n gemeente met omgeegroepe vir ‘n klein groepie entoesiaste nie, maar ‘n Gemeente van Omgeegroepe wat die kern en basis van ons bediening (ipv 3x pj huisbesoek) word en wat beter verhoudings bou. Skaf nie biduur en vrouewyksbyeenkomste af 2 Wykskerkrade verteenwoordig op SKR Geen K.O. of Sinode riglyne in 1988 Herder-kudde model word liggaamsmodel Amp van die gelowige herleef (Ef 4:1-12) Semper Reformanda

    5. NG Gemeente Moreletapark Implementering van Omgeegroepe Visie van Omgeegroepe deur prediking oorgedra Komitee : verantwoordelikheid van organisasie te aanvaar Opname dmv vorms tydens eredienste Resultaat van opname : 200 lidmate bereid om onmiddellik in te skakel 20 lidmate bereid om as leiers toegerus te word Eerste Omgeegroep byeenkomste : 8 Augustus 1988 Groei van 20 tot meer as 600. Vorm deel van kern van gemeente en een van die 10 G’s van gemeente

    6. NG Gemeente Moreletapark “Semper reformanda”. Voortgesette reformasie, voortdurende verandering Meer in lyn met die Skrif (lofprysing, gebed, amp van die gelowige, betrokke in ‘n bediening, getuies, riglyn van ‘n tiende, koinonia, funksionering van gawes, bekering, Geesvervulling, selfkruisiging ens.) Waag uit en vertrou die Here tsv teenstand en verset teen verandering. (Hand 5:29) Belangrikheid van gebed. Vernuwing nie georganiseer, maar deur die Gees bewerk

    7. NG Gemeente Moreletapark

    8. NG Gemeente Moreletapark Lid van die Liggaam Elke Christen deel van die liggaam van Christus (1 Kor 12:13 en 26-27) Elke lid het 'n verantwoordelikheid en ‘n taak Familie van Christus As wedergebore kinders van Hemelse Vader is ons broers en susters van mekaar en het 'n verantwoordelikheid om vir mekaar te sorg, lief te hê en om te gee (Rom 8:14-17, Ef 2:19, 1 Tim 3:15).

    9. NG Gemeente Moreletapark Liefde van Chrisus word sigbaar Kerk moet ruimte skep vir lidmate om mekaar beter te leer ken en te versorg Christus se liefde, moet 'n tasbare en sigbare belewenis word (Joh 13:34-35, Ef 4:2-3, 1 Joh 4:20-21) Verhoudinge groei met tyd en openheid

    10. NG Gemeente Moreletapark Wat sê Bybel oor Omgeegroepe Fokus op” Mekaar” “Mekaar Opdragte”: Liefde, vermaning, geduldig, verdraagsaamheid, vergifnis, onderrig, in vrede saam leef (Kol 3:12-17) Mekaar se laste te dra (Gal 6:1-2) Bemoedig en versterk mekaar (1 Tess 5:11) Bid vir mekaar (Jak 5:16)

    11. NG Gemeente Moreletapark Groei tot Volwassenheid Bly geestelike babatjies wanneer ons net ontvang (Heb 5:12-14) Geestelik volwasse word deur uit te reik en uit te deel wat ons ontvang het Nie slegs kerkbywoning nie, maar ook getuig en dien met geestelike gawes Wat sê Bybel oor Omgeegroepe

    12. NG Gemeente Moreletapark Koinonia kom tot sy reg Individualisme ‘n simptoom van moderne samelewing Lidmaat kan in die groot massa wegraak Nuwe intrekkers moet dus in warmte “ingetrek” word Oop liefdevolle, huislike atmosfeer heers – nie geslote “kliek” nie! Mense begin “oopmaak” en mekaar met hul liefdegawes bedien Geestelike vriendskappe/nuwe geestelike bande word gesmee: Groep word soos huisgesin van God (1 Tim 3:15; Ef. 2:19) Seën en Vrug van Omgeegroepe

    13. NG Gemeente Moreletapark Seën en Vrug van Omgeegroepe Omgee in Praktyk Mekaar se laste te dra (Gal 6:2) Opdrag wat die Here aan Sy kinders gee om mekaar lief te hê Hartseer en dood Moeilike besluite Werk verloor Huise oppas Kinders aanry Wasgoed en tuin, ens.

    14. NG Gemeente Moreletapark Oefenruimte vir Geestelike Lewe Leer Bybel beter verstaan en praat daaroor Toegerus om getuies vir Christus in hierdie wêreld te wees Vrymoedigheid om hardop vir en voor ander mense te bid Ontwikkel geestelike volwassenheid

    15. NG Gemeente Moreletapark Koinonia kom tot sy reg Individualisme ‘n simptoom van moderne samelewing Lidmaat kan in die groot massa wegraak Nuwe intrekkers moet dus in warmte “ingetrek” word Oop liefdevolle, huislike atmosfeer heers – nie geslote “kliek” nie! Mense begin “oopmaak” en mekaar met hul liefdegawes bedien Geestelike vriendskappe/nuwe geestelike bande word gesmee: Groep word soos huisgesin van God (1 Tim 3:15; Ef. 2:19) Seën en Vrug van Omgeegroepe

    16. NG Gemeente Moreletapark Basis vir Intersessie Bid vir mekaar maar ook vir persone buite die Omgeegroep Bid tydens eredienste Gebedsboek

    17. NG Gemeente Moreletapark Daders van die Woord Les word met bepaalde opdragte afgesluit Geleentheid vir terugrapportering en kontrole

    18. NG Gemeente Moreletapark Seën en Vrug van Omgeegroepe Omgeegroepprojekte Sendingwerk Minderbevoorregte kinders Geestelike lektuur versprei Voedsel en klere Matt 25:34–40

    19. NG Gemeente Moreletapark Seën en Vrug van Omgeegroepe Ontvriesing van Gawes Gawe van leierskap Bemoediging en barmhartigheid Woord van wysheid, kennis, profesie Geleentheid gebied vir elke lid om sy gawes te beoefen

    20. NG Gemeente Moreletapark Bevordering van Geestelike Groei Ontvang-mentaliteit verander na gee- mentaliteit (omgee = om te gee) Laat die Heilige Gees oorvat (1 Kor 3:1–2) Seën en Vrug van Omgeegroepe

    21. NG Gemeente Moreletapark Huweliksverryking Man en vrou leef maklik in twee aparte geestelike wêrelde Omgeegroep laat hulle weer rondom God se Woord verenig Opregte en liefdevolle vermaning, volhardende gebed en ondersteuning vind plaas Seën en Vrug van Omgeegroepe

    22. NG Gemeente Moreletapark Gesinsverryking Kleuters begin deelneem Kort program en eie lessies Nuwe groepe vir kinders ontstaan Gespreksbasis vir gesinslede Seën en Vrug van Omgeegroepe

    23. NG Gemeente Moreletapark ‘n Nuwe Erediensatmosfeer Vriendelike, liefdevolle en diep geestelike gemeenskap van gelowiges groei Saamsing en lofprysing In die portaal saam kuier en tee drink Seën en Vrug van Omgeegroepe

    24. NG Gemeente Moreletapark Lofprysing en Aanbidding Hartlik saamsing Stil gebed en aanbidding Musiekkassette en CD’s Seën en Vrug van Omgeegroepe

    25. NG Gemeente Moreletapark Leierskapontwikkeling Ruimte waar lidmate geleer en opgelei word om mettertyd leierskap te aanvaar Assistent-/Hulpleiers gekweek Seën en Vrug van Omgeegroepe

    26. NG Gemeente Moreletapark Leraarsfunksie Ds moet leiers toerus (Ef 4:11-13, 2 Tim 2:2) Primêre funksie : toe te spits op omgeegroepleiers Opleiding/skoling/toerusting van leiers noodsaaklik om ander na Christus te lei Ondersteuning, opbou en bemoeding van leiers Seën en Vrug van Omgeegroepe

    27. NG Gemeente Moreletapark Onderlinge Toesig en Tug Vermaning en aansporing Leer mekaar ken en liefhê Opregte belangstelling in lede wat nie opdaag nie Seën en Vrug van Omgeegroepe

    28. NG Gemeente Moreletapark Nasorgprogram Nuwe lidamte / bekeerlinge op te neem in liefdevolle, sorgsame familie Begeleiding en ondersteuning van nuwelinge Nuwe Lewe kursus Seën en Vrug van Omgeegroepe

    29. NG Gemeente Moreletapark Inskakeling van Nuwe Intrekkers Omgeegroepe : Maak vriende en help hul om by gemeente aktiwitieite in te skakel Nuwe lede voel nie verlore in makrogemeente nie, word deel van die “liggaam “ (gemeente) Seën en Vrug van Omgeegroepe

    30. NG Gemeente Moreletapark Bediening van Persone Buite Gemeentegrense Mense buite tradisionele gemeentegrense skakel by omgeegroepe in vir geestelike bediening Voorvereiste om lidmaat van gemeente te word Seën en Vrug van Omgeegroepe

    31. NG Gemeente Moreletapark Opgradering van Lidmaatskap Bywoning van eredienste en finansiële bydrae is nie die enigste aktiwiteite nie Ekstra 2 uur in week van lidmate gevra Seën en Vrug van Omgeegroepe

    32. NG Gemeente Moreletapark Styging in Dankofferbydraes Gee van tiendes en dankoffers openlik in omgeegroepe bespreek Toe omgeegroepe 30% was gee hul 70% van gemeente se inkomste Seën en Vrug van Omgeegroepe

    33. NG Gemeente Moreletapark God se visioen vir gemeente – naby Hom bly, die Bron water sal dieper en verder in gemeente vloei bome sal dwarsdeur jaar vol vrugte wees blare sal tot genesing wees Praktyk bewys mense se geestelike lewe verdiep deur betrokkenheid by omgeegroep- water vloei al wyer (50% van begroting na buite)

    34. NG Gemeente Moreletapark Gemeente embleem : kruis van waar lewende water vloei Duif stel Heilige Gees voor - water van die lewe, nuwe lewe en groei in die woestyn God het jou uitgekies en geroep om ‘n fontein te word van Sy lewende water Visioen van Eseg 47

    35. NG Gemeente Moreletapark Embleem

More Related