1 / 33

Lied 207:1

Lied 207:1. Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun , ons Verlosser en Vriend ; eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid – aan God drie-enig ons lof en ons lied. L207:1( vervolg )

dewey
Télécharger la présentation

Lied 207:1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lied 207:1 Eeraan die Vader, watallesgemaak het; eeraan die Seun, onsVerlosser en Vriend; eeraan die Gees watons lei in die waarheid – aan God drie-enigonslof en ons lied.

  2. L207:1(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  3. L207:2 Heiland, aan U al ons dank en aanbidding U het komsoek, ons van sondegered. Deur u verdienstekomonsna die Vader hoorHysykinders se lied en gebed.

  4. L207:2 (vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  5. L 207:5 Heer van die skepping en Heerooronslewe: nikswat u aandag, u almagontgaan. Groot is u werke, herskeppend u liefde; heerlik, o Heer,is u heiligeNaam.

  6. L207:5 (vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  7. sEëN

  8. LIED 523:1 Goddelikeliefdebandebind in Jesus mensesaam,bind uitallewêreldlandedie verlostes in syNaam –één in gees, geloof en doop,één in keuse, liefde, hoop.

  9. L523:3 Groot is sygeduld en liefde – Jesus Christus, God en mens.In onswekHynaasteliefde – stuuronsnaonsmedemens.Menseeensaam, honger, naak,diékomHyonsnaastesmaak.

  10. L523:4 Laatonsliefde en gebedevirmekaaronshegter bind.As Hykom, die vors van vrede,magHyonssówerksaamvind.Kom, jakom, so roep die bruiden die Gees verlangenduit.

  11. Lied 334: 1 "God is Liefde!" juig ons harte, en bedink wat liefde doen: Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen.

  12. L 334:2 Hy wat eerste liefgehad het, het in liefde ons vergeef - nou kan ons, uit God gebore, uit dié bron van liefde leef!

  13. L 334:3 Deur sy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefde spruit; en dié liefde - wat volmaak is - dryf die vrees en selfsug uit.

  14. L 334:4 As die Vader in sy liefde dan die sondaar maak tot kind, mag sy Seun al meer gestalte in ons doen en late vind!

  15. Lied 219:1 Laatons sing van onsVerlosser, Hywatwys hoe liefdelyk. Deursykruisdood het die Here self Sy hand naonsgereik.

  16. Lied 219:1 (vervolg) Sing, o sing van onsVerlosser, aan die kruis het Hygely. Deursydood bring Hyversoening, van onsskuldmaakHyonsvry.

  17. Laatonspraat met almalomonsoor die hoop wat in onsleef.Jesus Christus het in liefdeal onssondeonsvergeef.Sing, o sing van onsVerlosser,Hyoorwin die dood en hel.Ons het deelaanSyoorwinning -oral wilonsditvertel. Lied 219:2

  18. Laatons sing oorHomwatt’rugkeeraan die einde van die tyd:"Bruidegom, die bruidverwag U - altyd tot u lofbereid."Sing, o sing van onsVerlosser, Hykomt’rug, Hymaakonsnuut -"U, die Heerseroor die wêreld,Seun van God, o hoorons lied." Lied 219:3

  19. Offergawe • Tydens die diens: Kerkkas • GeenDeurkollekte

  20. Watter soort vriend is jy? Joh 15:9-17

  21. Joh. 15:9-17 9“Soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Julle moet in my liefde bly. 10As julle my opdragte uitvoer, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die opdragte van my Vader uitvoer en in sy liefde bly. 11“Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees. 12Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet.

  22. 13Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê. 14Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle beveel.15Ek noem julle nie meer ondergeskiktes nie, want ’n ondergeskikte weet nie wat sy baas doen nie. Nee, Ek noem julle vriende, omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het. 16Julle het My nie uitgekies nie, maar Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou. So sal die Vader aan julle gee wat julle ook al in my Naam vra. 17Dit beveel Ek julle: Julle moet mekaar liefhê!”

  23. `n Radikale nuwe begin

  24. Die grootste voorreg…

  25. The term “friends” (15:14) was used both in a general sense and a technical sense in the Roman period. In the technical sense, to be a “friend of Caesar” meant that you held the highest position possible in relationship to the emperor and the Roman government. Such “friends” of Caesar knew the emperor so well they actually opened his mail and carried out his correspondence. In addition, they were willing to go wherever the emperor commanded to conduct his affairs. Who is a “friend” of Jesus? Those who know him intimately and obey him willingly.

  26. “Ek noem julle vriende…”

  27. Vriendskap is ook Vyandskap!

  28. HL 444:1 Wat ‘n vriend het ons in Jesus Hy wat in ons plek wil staan: Wat ‘n voorreg om gedurig tot Gods troon deur Hom te gaan! Hoe verbeur ons tog die vrede, ag, hoe dikwels ly ons smart, net omdat ons nie ons node, uitstort in Gods Vaderhart!

  29. HL 444:2 As versoeking en beproewing, Of as kwelling ons bedreig Laat ons nooit mismoedig word nie laat ons bedes opwaarts styg. Nêrens is `n vriend getrouer, as Hy wat ons node weet; Jesus voel met al ons swakheid en wil deel in al ons leed.

  30. HL 444:3 Is ons swak, gedruk deur laste, onder kommer neergebuk, Dierbr’e Heiland, onse toevlug, O bevry ons weer van druk! As ons vriende ons versaak het, soek ons in gebed die Heer, aan Sy boesem is ons veilig Hy vertroos ons keer op keer.

  31. sEëN

  32. Amen! Amen! Amen!

More Related