1 / 48

Lied 570: 1

Lied 570: 1. Ure , dae , maande , jare skuif soos skadu's stil verby . Niks sal met die loop van jare onveranderd hier kan bly . L 570:1 (vervolg) Soos die gras, so is ons dae; soos 'n blom verwelk die mens: U stel na u welbehae aan ons leeftyd hier 'n grens!. L 570: 2

oral
Télécharger la présentation

Lied 570: 1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lied 570: 1 Ure, dae, maande, jare skuifsoosskadu'sstilverby. Nikssal met die loop van jare onveranderdhierkanbly.

  2. L 570:1 (vervolg) Soos die gras, so is ons dae; soos 'n blom verwelk die mens: U stel na u welbehae aan ons leeftyd hier 'n grens!

  3. L 570:2 Vader, U troos ons in smarte selfs ook as U ons bestraf. U, die kenner van ons harte, lei ons deur die dood en graf. Al verander als op aarde, u verbond hou ewig stand. Ewig rus ons in u vrede, veilig in u vaderhand.

  4. Lied 509: 1 Op berge en in dale en oral is my God; waar ons ook telkemale mag swerwe, daar is God!

  5. L 509:1 (vervolg) Waar ons gedagtes swewe of styg, ook daar is God; omlaag en hoog verhewe ja, oral is my God!

  6. L 509:2 Sy troue vaderoë sien alles van naby; ons leef uit sy vermoë - word deur sy Gees gelei. Die swaeltjies behoed Hy, beklee met gras die dal; die kleinste wurmpie voed Hy, sorg vir die groot heelal.

  7. L 509:4 Roem, Christen, heel my lewe is veilig in my God; waar alles my begewe, of waar ek ly, is God; waar troue vriendehande nie red nie, daar is God; selfs in die dood se bande ja, oral is my God!

  8. Lied 203: 1 Loof die Here, al wat lewe, wil Hom dank en hulde bring Hy het al ons skuld vergewe; ons 'n nuwe lied laat sing.

  9. L 203:1(vervolg) Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Loof die Vader, God en Heer!

  10. L 203:2 LoofHomwat in grootgenade onsdeureeueheenbehou; loofHomvirsyreddingsdade - vas kanons op Homvertrou. LoofHom, prysHom! Loof en prysHom! Hy'sgenadig en getrou.

  11. L 203:3 Soos 'n vadersorgvirkinders, sorg die HeervirwieHomvrees. Hyvergewehuloortredings en berei 'n vreugdefees. LoofHom, prysHom! Loof en prysHom! LaatonsHom gehoorsaamwees!

  12. Lied 514: 1 Ek weet vir seker: Jesus is Heer - Hy het my sonde uit liefde vergeef. Ek was verlore, maar is gevind; nou het ek vrede - ek is Gods kind.

  13. L 514:1(vervolg) Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.

  14. L 514:2 Lig is sy las en sag is sy juk. Hy gee vermoeides die ware geluk. Selfs as ek struikel, en dit berou - Hy sal vergewe, Hy bly getrou. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.

  15. Offergawe

  16. Lied 563: 1 Aan U, o God, my dankgesange — U wil ek in my aandlied prys! Al kwyn die sonlig teen die hange, u lig, my lig, sal hoër rys (3x)

  17. L 563:2 U het my met u guns versadig en as ’n vader my beskerm; met seëninge, so milddadig, U dag en nag oor my ontferm, (3x)

  18. L 563:3 Ek weet aan wie’k my toevertrou het, al wissel dan ook dag en nag; ek ken die Rots op wie’k gebou het, van wie ek al my heil verwag, (3x)

  19. L 563:4 Eens aan die einde van my lewe sal ek van sorge en moeite vry, vir elke dag my hier gegewe U hoër, reiner loflied wy, (3x)

  20. Lied 163 Soos 'n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer. U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer.

  21. Lied 163 (vervolg) U alleen is my bron van krag; in U teenwoordigheid wilekwag. U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer.

  22. Heb6:12-20 12Julle moet dus nie traag word nie, maar die voorbeeld navolg van dié wat deur geloof en geduld deel gekry het aan die dinge wat God beloof het.

  23. Glo Geduld H o o P EED Belofte

  24. Heb6:12-20 12Julle moet dus nie traag word nie, maar die voorbeeld navolg van dié wat deur geloof en geduld deel gekry het aan die dinge wat God beloof het.

  25. Glo Geduld H o o P EED Belofte

  26. Heb6:12-20 12Julle moet dus nie traag word nie, maar die voorbeeld navolg van dié wat deur geloof en geduld deel gekry het aan die dinge wat God beloof het.

  27. Heb 6:13-20 15En so het Abraham dan, nadat hy geduldig gewag het, gekry wat aan hom beloof is. 16Mense lê ’n eed af by iemand groter as hulleself. Vir hulle is dit die bevestiging van ’n saak, en dit sluit alle teëspraak uit.

  28. Glo Geduld H o o P EED Belofte

  29. Heb6:13-20 Die sekerheid van die belofte van God 13Toe God aan Abraham die belofte gemaak het, het Hy niemand groter as Hyself gehad by wie Hy dit met ’n eed kon bevestig nie. Daarom het Hy dit met ’n eed by Homself bevestig 14en gesê: “Ek sal jou beslis ryklik seën en jou ’n baie groot nageslag gee.”

  30. Heb 6:13-20 15En so het Abraham dan, nadat hy geduldig gewag het, gekry wat aan hom beloof is. 16Mense lê ’n eed af by iemand groter as hulleself. Vir hulle is dit die bevestiging van ’n saak, en dit sluit alle teëspraak uit.

  31. Heb 6:13-20 17En omdat God aan die erfgename van die belofte bo alle twyfel wou verseker dat sy besluit onveranderlik is, het Hy dit met ’n eed gewaarborg. 18Die twee onveranderlike dinge, die belofte en die eed, waarborg dat God sy woord gestand sal doen, en is vir ons wat ons toevlug tot Hom geneem het, ’n kragtige aansporing om vas te hou aan die hoop op wat vir ons weggelê is.

  32. Glo Geduld H o o P EED Belofte

  33. Wat is die eed? “Brandendefakkel … “ 22ons as sy eiendom beseël en die Heilige Gees in ons harte gegee as waarborg van wat ons nog sal ontvang(2 Kor 1:22) 5Hy wat ons vir hierdie oorgang voorberei het, is God. As waarborg hiervan het Hy ons sy Gees gegee (2 Kor 5:5 ) 14Die Heilige Gees is die waarborg dat ons ook verder sal ontvang wat God belowe het, wanneer Hy almal wat aan Hom behoort, volkome sal verlos. Daarom moet ons sy grootheid prys (Ef 1:14)

  34. Glo Geduld H o o P EED Belofte

  35. Heb 6:13-20 19Hierdie hoop besit ons as ’n veilige en onbeweeglike lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is. 20Daar het Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan, en Hy is vir ewig Hoëpriester volgens die orde van Melgisedek.

  36. Glo Geduld H o o P EED Belofte

  37. Heb 6:13-20 19Hierdie hoop besit ons as ’n veilige en onbeweeglike lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is. 20Daar het Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan, en Hy is vir ewig Hoëpriester volgens die orde van Melgisedek.

  38. Heb 6:13-20 19Hierdie hoop besit ons as ’n veilige en onbeweeglike lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is. 20Daar het Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan, en Hy is vir ewig Hoëpriester volgens die orde van Melgisedek.

  39. Voorloper !

  40. Voorloper is nuut! The Levitical high priest did not enter the sanctuary as a forerunner, but only as the people’s representative. He entered a place into which none might follow him; in the people’s stead, and not as their pioneer. The peculiarity of the new economy is that Christ as high priest goes nowhere where his people cannot follow him. He introduces man into full fellowship with God.~Vincent, Marvin Richardson:

  41. Lied 588: 1 O God van hoop, gee ons u vrede, leer onssooskinders op U wag. Onswil in stryd en moeilikhede van U alleenonsheilverwag.

  42. L 588:1 (vervolg) As onsgeenwegmeerverdersiennie, help ons om net op U tebou watonaantasbaar vas en seker u woord en u belofteshou.

  43. L 588:2 Ons het 'n hoop watoor die einde, oorsterwensuur en grafheenreik. Dis onaantasbaar vas en seker as alleaardse dinge wyk. Ons het 'n toekomssaam met Christus- die einde is maar die begin. Die dood is oorgang tot die lewe: onswoon by God virewig in.

  44. L 588:3 Nooitkangeloofteveelverwagnie, want God blyaansyWoordgetrou. Geengrense is daaraansy mag nie, Hysal al sybelofteshou. Die hoop op Homvervulonslewe, laatons die koninkrykverwag, totdat die volheid van syvrede nuutdeurbreek op die laaste dag.

  45. Amen! Amen! Amen!

More Related