1 / 36

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 164:1. Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom. L 164:1 ( vervolg ) Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê en

umay
Télécharger la présentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Lied 164:1 Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom

  3. L 164:1 (vervolg) Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer Loof Hom Christus die Heer.

  4. L 164:2 Ons is almal hier tesaam verenig in Sy Naam, verheerlik Hom. Met ons hart en mond en hand, ons kragte en verstand kom loof ons Hom. Hou ons lewend deur U Gees, laat ons U kinders wees en U bo alles eer. Jesus Christus, die Heer.

  5. Voorstelling van nuwelidmateen klippies

  6. SB 15-1:2 Mag God noudeursy Gees in jullewerk Jul uitsyrykeheerlikheidbekragtig Sodat in jullewoon die Christusmagtig En jul in liefdevasstaan, stewig, sterk. Gemeentestrekhandeseënenduit

  7. SB15-1:3 Mag julbegryp hoe wyddiéliefdestrek, Hoe diep en hoog – véronsverstandtebowe! Mag jullewat met almalsaamgelowe, Dit in Gods volheid ken en klaarontdek Gemeentestrekhandeseënenduit

  8. SB15-1:4 Aan U watkragtiger in onskanwerk As watons bid of dink – aan U, die Here, Bring ons in Christusewig, ewig ere! Amen! Aan U die ere in die kerk!

  9. Groetseën

  10. Lied 422:1 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlikopgestaan!Virsondaars het die Heergesterf,die lewedeursydoodverwerf!Oorwinning is vironsverkryoorsondemag en - heerskappy.

  11. L422:2 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlikopgestaan!Virsondaars het die Heergesterf;Die lewedeursydoodverwerf.Hy het oorwin die dood, die hel.Onskanditwêreldwydvertel!

  12. L422:3 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlikopgestaan!AanHom die lof, die roem en eer,HylaatonsmétHomtriomfeer.Laatons, o Here, deur u Gees,afhanklikénoorwinnaarswees.

  13. Lied 205:1 Bring lofaan die Vader, verheerlik die Seun,virliefde, genade, verlossing en steun -datelkeenwatglonieverloremaggaanmaarewigvoorHom as verlostekanstaan.

  14. Lied 205:1 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  15. Lied 205:2 Onslofaan die Skepper wataltydgetrou sykerkhierbewaar, ditvernuwe en bou – onsblyinspireer en onsstuurdeursy Gees omsout en omlig vir die wêreldtewees.

  16. Lied 205:2 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  17. Lied 205:3 Onslof, onsaanbidding, o Vader, ons liedis nietigeklanke, deurkindersgebied.Tog sien U onsnood en verhooronsgebed -oneindig die liefdewat U virons het.

  18. Lied 205:3 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  19. Lied 213:1 Kom, volk van God, verhefjul stem,loofHom, die kind uitBetlehem -God wat 'n mensgeword het.Die pad van leed het Hyverstaan,self het Hyna die kruisgegaanwaarHysybloedgestort het.

  20. L 213:1 (vervolg) LoofHom, die Here van sykerk,prysHomvirsyverlossingswerk,eerHomvirsygenade.Hy het onsnou met God versoen;aan God se eise is voldoen.Juigoorsyliefdedade.

  21. L 213:2 Die Christus het onsstrydgestry;Hy het nie in die doodgebly,die grafkonHomniehounie.Hy'tna die Vader opgevaar,regeersyeiendom van daar -salonsHomnievertrounie?

  22. L 213:2 (vervolg) Loof, loofons Redder, God en Heer,Hysien in liefde op onsneer,in Hom is onsbehoue."Die Heerkomweer, die Heerkomweer"juigons met vreugdekeer op keer,volhardend, met vertroue.

  23. Offergawe .

  24. Lied 276:1 Leer onsom in eieoëkleinteweesvoor U, o Heer, diepbewus van onvermoëom u Naamopregteeer.Maakonsnederig en stilomtelewesoos U wil.

  25. L 276:2 Daar is by onssoveelweerstand,teen u wil, u Woord, o Heer.Onsbiedsoveelkereteenstand,wilonsniedeur U laat leer.Skep in ons 'n nuwe gees;laatons U gehoorsaamwees.

  26. Die Kerk waarvoor Jesus opgestaan het! Mat 18.

  27. Mat 18.

  28. `n Kerk waar Kindskap eerste staan

  29. `n Kerk waar jy ook aan jou werk

  30. `n Kerk wat konflik kan hanteer.

  31. `n Kerk waar vergewe word!

  32. LIED 523:1 Goddelikeliefdebandebind in Jesus mensesaam,bind uitallewêreldlandedie verlostes in syNaam –één in gees, geloof en doop,één in keuse, liefde, hoop.

  33. L523:3 Groot is sygeduld en liefde – Jesus Christus, God en mens.In onswekHynaasteliefde – stuuronsnaonsmedemens.Menseeensaam, honger, naak,diékomHyonsnaastesmaak.

  34. L523:4 Laatonsliefde en gebedevirmekaaronshegter bind.As Hykom, die vors van vrede,magHyonssówerksaamvind.Kom, jakom, so roep die bruiden die Gees verlangenduit.

  35. Seën

  36. Amen! Amen! Amen!

More Related