1 / 41

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 168:1. Heilige Jesus, Heer van die here, U is verhoog tot die hemeltroon . Ons bring U ere, Christus , die Here! Met heerlikheid is U gekroon . L 168:2

elaine
Télécharger la présentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Lied 168:1 Heilige Jesus, Heer van die here,U is verhoog tot die hemeltroon.Ons bring U ere, Christus, die Here!Met heerlikheid is U gekroon.

  3. L 168:2 Mooi is die aarde,dit het grootwaarde,maar is geringvoor u grootheid, Heer.U is onslewe, U is onsvrede.U Gees moetonshier lei en leer.

  4. L 168:3 U is die Alfa, en die Omega.U kom en elkeensal U kansien.U is die Eerste. U is die Laaste.Die ganseskeppingsal U dien.

  5. Seën

  6. Lied 365:1 Hoor die blyeeng'leliedaan die Koningseungebied:"Vrede op aarde - God die eer -Hydaal tot die sondaarneer."

  7. L 365:1(vervolg) AlmalwatHomliefhet, singomHomlof en dank te bring!Almal, juig met hart en stem:God word mens in Betlehem.Hoor die blyeeng'leliedaan die Koningseungebied.

  8. L 365:2 Christus, ewig God en Heer,Christusdaaromhoogvereer,in die volheid van die tydword Hymens, in needrigheid.

  9. L 365:2(vervolg) Sondelose Lam van Godkomaanvaar die mens se lot -Hy, met mensesaamgetel,ware God - Immanuel!Ook die aarde bring Homeer -Christus, ewig God en Heer!

  10. L 365:3 Jesus, ware VredevorskomvirHom ‘n volkverlos.Wêreldwyd, in elke landkombevrydingdeursy hand.

  11. L 365:3(vervolg) In onsnood het Hygedaal,vironsleweduurbetaal.Vrygemaak, deurHomgevind,is ekooknoukoningskind!Almaldeursykomsverlos,dank en loof die Vredevors!

  12. Lied 364:1 Herders op die opeveldehet dié nag die englekoor,met die blyeevangelieuit die hemelaangehoor:

  13. L 364:1 (vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogsteheem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogstehemele.

  14. L 364:2 Met hulhartevol van vreugde praathul van die Jesuskind: Herder vir die mens op aarde watverdwaaldessoek en vind.

  15. L 364:2 (vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogsteheem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogstehemele.

  16. L 364:3 Ere in die hoogstehemel,klinkditnou die wêrelddeur:Liefde, vrede, welbehaedaal in Jesus tot onsneer.

  17. L 364:3 (vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogsteheem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogstehemele.

  18. Lied 207:1 Eeraan die Vader, watallesgemaak het; eeraan die Seun, onsVerlosser en Vriend; eeraan die Gees watons lei in die waarheid – aan God drie-enigonslof en ons lied.

  19. L207:1(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  20. Lied 207:3 Wek in onsliefde,o Heer, vir u waarheid:Waarheid gee insig,versterk en maakvry.U is die Waarheid,die Weg en die Lewe:U woon in ons en laatons in U bly.

  21. L 207:3(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  22. Lied 207:4 Maakons, o Heer,u getrouegetuiesdatons met vreugdedit oral vertel:Christus, oorwinnaaroordood en oor chaos.Hy ken onsnood,Hykom red en herstel.

  23. L 207:4(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  24. Offergawe word opgeneem Onthouasb van die KersgeskenkevirEBN Siennuusbriefvirmeerinligting.

  25. Lied 354:1 O Christus, onsverlange,U het onsheilgebring.Sal ooitonsjubelsangeU lofnawaarde sing?

  26. L 354:1 (vervolg) Vervul in welbehaeonsharte met u Gees;skenkons in hierdiedae'n ware Christusfees.

  27. L 354:3 Sooskinders met “hosannas” hulKoningblyontmoet,en SionsyMessias met jubelskonbegroetsówil my lied u vrede, u heerskappybesing;my lof- en dankgebede U juigendhulde bring.

  28. L 354:4 Ek, magteloosgebonde, ekword deur U bevry;ek is bevlek met sonde -U kom en reinig my.Nouleef my dankgebede -noukanek sing en dien!Noukaneksterf in vrede -ek het my Heergesien!

  29. Hoe vry is jy? Joh. 8:31-36

  30. Wat maak vakansie so lekker?

  31. Vryheid is `n baie diep saak…

  32. Waarheen is die vryheid oppad?

  33. Joh. 8:31-36. 31Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.” 33Hulle het Hom geantwoord: “Ons is die nageslag van Abraham en was nog nooit iemand se slawe nie. Hoe kan jy sê: ‘Julle sal vry word’? 34Jesus sê toe vir hulle: “Dít verseker Ek julle: Elkeen wat sonde doen, is ’n slaaf van die sonde. 35’n Slaaf bly nie vir altyd by ’n huisgesin nie; ’n seun bly vir altyd. 36Eers as die Seun julle vry maak, sal julle werklik vry wees.

  34. Ware Vryheid kom van God af!

  35. Kerk-wees is vry-wees!

  36. Jou vryheid gaan nie net oor jou nie

  37. Lied 486:1 Bring aan die volke die boodskapvan hoop en bevryding!So sê die Here,verkondig al verder die tyding:"Daar is my kneg!Hy bring aannasies die reg -volgHomgetrou in syleiding."

  38. L 486:2 Hy, die geliefde,die enigstedaartoeverkore,lyvironssonde en red ons,in sondeverlore.Die Kind word Kneg!Hyneemonssondeskuldwegons word in Homweergebore.

  39. L 486:4 As Hyonsroep tot sydiens -hoe salonsdit mag weier?Hy is almagtig, genadig,die trouebevryder.Christus gee krag,kleeons met koningsgesag -Hy is onsKoning en Leier.

  40. Seën

  41. Amen Amen Amen

More Related