1 / 38

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 486:1. Bring aan die volke die boodskap van hoop en bevryding ! So sê die Here, verkondig al verder die tyding : " Daar is my kneg ! Hy bring aan nasies die reg - volg Hom getrou in sy leiding .". L 486:2.

mabyn
Télécharger la présentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Lied 486:1 Bring aan die volke die boodskapvan hoop en bevryding!So sê die Here,verkondig al verder die tyding:"Daar is my kneg!Hy bring aannasies die reg -volgHomgetrou in syleiding."

  3. L 486:2 Hy, die geliefde,die enigstedaartoeverkore,lyvironssonde en red ons,in sondeverlore.Die Kind word Kneg!Hyneemonssondeskuldwegons word in Homweergebore.

  4. L 486:3 Hywatverstaan, sal die rietwatgeknak is, niebreeknie.Hylaat die swakke, verdruktenievrugteloossmeeknie.Die Kneg is Heer!Duisende wag op sy leer -laatonshulnoodnievergeetnie.

  5. L 486:4 As Hyonsroep tot sydiens-hoe salonsdit mag weier?Hy is almagtig, genadig,die trouebevryder.Christus gee krag,kleeons met koningsgesag-Hy is onsKoning en Leier.

  6. Seën

  7. Lied 219:1 Laatons sing van onsVerlosser, Hywatwys hoe liefdelyk. Deursykruisdood het die Here self Sy hand naonsgereik.

  8. Lied 219:1 (vervolg) Sing, o sing van onsVerlosser, aan die kruis het Hygely. Deursydood bring Hyversoening, van onsskuldmaakHyonsvry.

  9. Laatonspraat met almalomonsoor die hoop wat in onsleef.Jesus Christus het in liefdeal onssondeonsvergeef.Sing, o sing van onsVerlosser,Hyoorwin die dood en hel.Ons het deelaanSyoorwinning -oral wilonsditvertel. Lied 219:2

  10. Laatons sing oorHomwatt’rugkeeraan die einde van die tyd:"Bruidegom, die bruidverwag U - altyd tot u lofbereid."Sing, o sing van onsVerlosser, Hykomt’rug, Hymaakonsnuut -"U, die Heerseroor die wêreld,Seun van God, o hoorons lied." Lied 219:3

  11. Lied 207:1 Eeraan die Vader, watallesgemaak het; eeraan die Seun, onsVerlosser en Vriend; eeraan die Gees watons lei in die waarheid – aan God drie-enigonslof en ons lied.

  12. L207:1(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  13. Lied 207:4 Maakons, o Heer,u getrouegetuiesdatons met vreugdedit oral vertel:Christus, oorwinnaaroordood en oor chaos.Hy ken onsnood,Hykom red en herstel.

  14. L 207:4(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  15. L 207:5 Heer van die skepping en Heerooronslewe: nikswat u aandag, u almagontgaan. Groot is u werke, herskeppend u liefde; heerlik, o Heer,is u heiligeNaam.

  16. L207:5 (vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  17. Offergawe

  18. Oordenkings lied 487:2 U, o Jesus, Ewig-sterke,laat geboeides vry uitgaan;deur u reddingswoord en werkeword die weg tot God gebaan.

  19. Oordenkings lied vervolg L 487:2 Ons sien eens geslote harteoopgaan deur u lydensmarte;hoor, uit sondenag bevry,dat hul nou u Naam bely!

  20. Oordenkings lied vervolg L 487:4 Ryke seën vloei al verder,tot die allerverste strand,uit die volheid, troue Herder,van u liefde, deur u hand.

  21. Oordenkings lied vervolg L 487:4 Volk op volk sal tot U nader,saamstroom in u poorte, Vader,neerkniel voor u aangesig,jubel in u eew'ge lig!

  22. Gebed/oproep

  23. Lied 485:1 O Heer, u laastewoorde digbyJerusalem,komdeur die loop van eeue soosmet u eie stem:"Aan My, watdoodoorwin het,is alle mag gegee;die heilwatEkgebring hetgaandeelditverdermee!"

  24. L 485:2 O Heer, u laastewoorde as eerstesendeling,het oor die helewêreld bevrydenduitgekring:"Gaan oral en verkondig,deurlewe, woord en doop,vergifnis van die sonde,verlossinguit die dood."

  25. L 485:3 Maakdeur u laasteopdragwatsoveelvreugde bring,onsarbeid tot 'n seën;laatliefdeonsookdring.Bring mense tot bekering, wil u gemeentebou.En laatons, Heer, U leringvan harteonderhou.

  26. Sy Boodskap is JÓÚ Boodskap! God het `n funksie vir jou!

  27. 1 Pet. 2:9-10. 9Julle, daarenteen, is ’n uitverkore volk, ’n koninklike priesterdom, ’n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig. 10Julle was vroeër geen volk nie, maar nou is julle die volk van God. Julle het tóé geen barmhartigheid ontvang nie, maar nou het God aan julle barmhartigheid bewys.

  28. Wat is ons erfenis?

  29. Jy is `n Priester in Sy diens!

  30. Wat doen `n Priester? The Hebrew word kohen actually means "to serve," and a deeper linguistic connection can be found in the word ken, meaning "yes," itself related to kivvun, "to direct." Thus a priest is called upon to direct himself, and others, in the proper service of God… by attending to the various aspects of the Divine service, the priests serve as a conduit to bring down God's radiant blessing and influence into this world.”

  31. God roep jou om ook te preek…

  32. Lied 488:1 Helderskyn U ligvir die nasies,'n vreugdeglansom die menseteverligtot die helewêreldkansienU is die lig.Mag u lig, Heer, deuronsskyn.

  33. L 488:2 Vrolikklinkons lied vir die volke,'n pryslied bringal die nasiesomonssaamtot die helewêreldkanjubeloor u NaamMag u lof, Heer, deuronsklink

  34. L 488:3 Balsem bring herstel vir die wonde,'n sagte salf vir die mense met hul seertot die hele die wêreld kan siendat U genees.Mag U troos, Heer, deur ons bied.

  35. L 488:4 Heer, u Woord gee hoop aan die nasies;'n hartvol hoop om die volketeverblytot die helewêreldkanglodat U bevry.Mag U hoop, Heer, deurons gee.

  36. L 488:5 U is Koning, Heer, oor die aarde.Die mensevrana u wilom U teeerTot die helewêreldkanjuigdat U regeerLaat u ryk, Heer, in ónskom!Laat u ryk, Heer, deurónskom!Laat u ryk, Heer, oral kom!

  37. Seën

  38. Amen AmenAmen

More Related