1 / 26

BIOLOGIE & FISIOLOGIE NA 2006

VOO Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) (Skole). Vak-inligtingsessie. BIOLOGIE & FISIOLOGIE NA 2006. 2006 EN DAARNA. LEWENSWETENSKAPPE VERVANG. Biologie HG & SG. &. Fisiologie HG & SG. GRAAD 10 IN 2006 GRAAD 11 IN 2007 GRAAD 12 IN 2008. UITKOMSTES .

harva
Télécharger la présentation

BIOLOGIE & FISIOLOGIE NA 2006

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VOO Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) (Skole) Vak-inligtingsessie BIOLOGIE & FISIOLOGIE NA 2006 T.Botha

  2. 2006 EN DAARNA LEWENSWETENSKAPPE VERVANG Biologie HG & SG & Fisiologie HG & SG GRAAD 10 IN 2006 GRAAD 11 IN 2007 GRAAD 12 IN 2008 T.Botha

  3. UITKOMSTES • vertroud wees met die generiese ontwerpelemente van die NKV. • vertroud wees met die verband tussen AOO en VOO. • vertroud wees met die impak wat die beginsels van NKV op die onderrig, leer en assessering van Lewenswetenskap sal hê. • vertroud wees met die uitkomstes van Lewenswetenskappe. • bepaalde opleidingsbehoeftes ten opsigte van die vak en IKT identifiseer. T.Botha

  4. LEWENS- WETEN-SKAPPE BEGINSELS UGO KUs / OUs / LUs Hoë kennisvlakke, hoë vaardigheids-vlakke Menseregte, Sosiale geregtigheid, Waardering vir IKS, Inklusiwiteit, Omgewing • Sosiale Transformasie • verskaf gelyke onderwys-geleenthede • speek opvoedkundige ongelykhede aan T.Botha

  5. BEGINSELS • Integrasie en toegepaste bevoegdheid • - binne-in en oor vakke en leervelde • - integrasie van kennis en vaardighede oor vakke en praktyke • vir die bereiking van toegepaste bevoegdheid • - bevorder geïntegreerde leer van teorie, praktyk en refleksie • Progressie • - die ontwikkeling van meer gevordere en komplekse • kennis en vaardighede • - progressie van een graad tot die volgende • Artikulasie: verwantskap tussen kwalifikasie (AOO, VOO & HO) • Oordraagbaarheid: dele van kwalifikasie is oordraagbaar (20 krediete) T.Botha

  6. BEGINSELS • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings en sosiale geregtigheid • - sensitief vir kwessies soos armoede, ongelykheid, ras, geslag, taal, ouderdom, gebreke • - `n inklusiewe benadering deur spesifieke minimum vereistes vir alle leerders (ontwikkeling van toepaslike LP) • Waardering vir inheemse kennissisteme • - herken en erken die diversiteit van kennis stelsels • - Toevoeginging van inheemse kennis stelsels soos • in die denke en sosiale praktyke van Afrika voorkom • - probleemoplossing & konstruering van kennis • Geloofwaardig, kwaliteit en effektiwiteit • - vergelykbaar ten opsigte van kwaliteit en omvang met ander lande T.Botha

  7. BEGINSELS • Lys van beginsels • Sosiale transformasie • uitkomsgebaseerde onderwys • hoë vlakke van kennis en vaardighede • integrasie en toegepaste bevoegdheid • progressie • artikulasie en oordraagbaarheid • menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid • heg waarde aan inheemse kennis-sisteme • Geloofwaadig, kwaliteit en effektiwiteit T.Botha

  8. SKAKELING T.Botha

  9. VERBAND TUSSEN LEERAREA EN VAK T.Botha

  10. ONTWERPELEMENTE T.Botha

  11. SES LEERVELDE VIR SKOLE Tale (Fundamentele leer) Kuns en Kultuur Sake-, Handel-, Bestuur- en Dienstestudies Menslike en Sosiale Studies en Tale Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie Fisiese -, Wiskundige -, Rekenaars-, Lewens- en Landbouwetenskappe Wat is die doel van die Leervelde? T.Botha

  12. FUNDAMENTELE KERN ELEKTIEWE HUISTAAL (20 KREDIETE) (4,5 UUR PER WEEK) HUISTAAL OF EERSTE ADDISIONELE TAAL (20 KREDIETE) (4,5 UUR PER WEEK) 2 VAKKE UIT EEN LEERVELD 1 VAK UIT DIESELFDE OF ANDER LEERVELD WISKUNDE/ WISKUNDIGE GELETTERDHEID (20 KREDIETE) (5 UUR PER WEEK) (2 X 20 KREDIETE) (2 X 4,5 UUR PER WEEK) LEWENSORIëNTERING (10 KREDIETE) 2 UUR PER WEEK 4 VAKKE 70 KREDIETE 2 VAKKE 40 KREDIETE 1 VAK 20 KREDIETE KOMBINASIEREËLS VIR DIE VOOS T.Botha

  13. SLEUTELKENMERKE Definisie Doel Omvang Opvoedkundige en loobaan skakelings Leeruitkomstes en Assesseringstandaarde T.Botha

  14. WATTER LEERVELD? Fisiese -, Wiskundige -, Rekenaar-, Lewens- en Landbouwetenskappe Lewenswetenskappe Fisiese Wetenskappe Landbouwetenskappe Rekenaartoepassings Tegnologie T.Botha

  15. DEFINISIE • Sleutelelemente van definisie • Sistematiese studie van lewe in die veranderde • natuurlike en mens-gemaakte omgewing • Konstrueer kennis en begrip van sleutel • konsepte, prosesse en meganismes en • toepassings daarvan deur middel van • kritiese ondersoeke en refleksie • in die gemeenskap T.Botha

  16. DOEL • Stel leerders instaat om ... • Sleutel konsepte wat basiese lewensprosesse verklaar en • die interverwantskappe en interafhanklikheid van die lewende en • die fisiese wêreld, te ontdek. • Biologiese, fisiologiese, omgewings, tegnlogiese, en • sosiale prosesse wat `n impak op die omgewing het, te begryp. • Lewenswetenskappe ontwikkel die volgende bekwaamhede: • wetenskaplike proses- en probleemoplossingsvaardighede; • konstrueer en pas Lewenswetenskaplike kennis toe; en • toon begrip vir die interverwantskappe tussen Lewens- • wetenskappe, tegnologie, die omgewing en gemeenskap, • en waardes en houdings T.Botha

  17. OMVANG LO 1 ONDERSOEKE Konstruering van kennis en begrip LO 2 Interverwantskappe en interafhanklikheid tussen Wetenskappe, Tegnologie, omgewing en gemeenskap, en houdings en waardes LO 3 • KENNISAREAS: • Molekulêre Biologie • Omgewingstudies • Strukture & funksies • Diversiteit, verandering & kontinuiteit T.Botha

  18. Graad 10 • Selstruktuur • Seldeling • Weefsels • Verwante siektes • Graad 11 • Micro-organismes • Siektes • Immuniteit • Graad 12 • DNS, proteïen- • sintese • Meiose, siektes • Gene, oorerflikheid, • genetiese siektes INHOUD Weefsels, Selle en Molekulêre Studies T.Botha

  19. INHOUD Strukture, beheer en prosesses in plante en diere • Graad 10 • Energie vrystelling • Voedselproduksie • Menslike voeding & • verwante siektes • en allergieë • Gaswisseling • verwante siektes • en allergieë • Graad 11 • Strukturele onder- • steuning • Vevoer • Ekskresie • Senu- en endo- • kriene stelsels • Verwante siektes • Mediese toestande • Graad 12 • Voortplanting en • verwante siektes T.Botha

  20. INHOUD Omgewingstudies • Graad 10 • Biosfeer,biome, • & ekostelsels • Lewende & nie- • lewende bronne, • voedselkettings • Energievloei • binne-in `n • omgewing • Graad 11 • Menslike impak op • die omgewing • Volhoubaarheid • van ons omgewing • Graad 12 • Plaaslike omgewings- • kwessies • Effek van besoede- • ling op menslike • fisiologie & • gesondheid T.Botha

  21. Graad 10 • Biodiversiteit & • bewaring • Belangrikheid en • waarde van bio- • diversiteit • Gevare vir bio- • diversiteit • Parasitisme, • siektes • Graad 11 • Bevolkingstudies • Sosiale gedrag • Bestuur bevolkings • Graad 12 • Orsprong van pecies • Evolusie teories, • mutasies, natuurlike • seleksie, macro- • evolusie • Fundamentele • aspekte van fossiele • studies • Wieg van mensdom • Biologiese bewyse • van evolusie • Massale uitwissing INHOUD Diversiteit, verandering en kontinuïteit T.Botha

  22. Progressie deur grade T.Botha

  23. LU 1: Assesseringstandaarde Identifisering en bevraagtekening verskynsels en beplan `n ondersoek Analiseer, sintesisering, evaluering data en kommunikeer bevindings Ondersoek & probleemop- lossings vaardighede Uitvoering van `n ondersoek deur data te versamel en te manipuleer T.Botha

  24. LU 2: Assesseringstandaarde Ontsluit kennis Toon `n begrip van die Lewens- wetenskaplike kennis in die alledaagse lewe Konstruering & toepassing van kennis Interpretering en skep begrip van kennis in Lewenswetenskappe T.Botha

  25. LU 3: Assesseringstandaarde Lewens- wetenskappe, Tegnologie, Omgewing & Gemeenskap Ondersoek en evalueer wetenskaplike idees van kulture in die verlede en tans Vergelyk die invloed van veskillende geloofs- oortuiginge, houdings en waardes op wetenskaplike kennis Vergelyk en evalueer die gebruik en ontwikkeling van bronne & produkte, en hul impak op die omgewing en gemenskap T.Botha

  26. IDENTIFISERING VAN LEERBEHOEFTES EN OLOM Nuwe inhoud Nuwe vaardighede IKT Metodologie Sagteware Handboeke Naslaanbronne Apparaat, toerusting (bv. rekenaars, mikroskope, ens.) T.Botha

More Related