1 / 16

Matteus – Inleiding en Teologie

Matteus – Inleiding en Teologie. Peet van den Berg 2013. Die Evangelie volgens Matteus. Inleiding Inleiding tot die Evangelie van Matteus Besondere posisie in die vroeë kerk. KENMERKE. Joodse en Ou-Testamentiese agtergrond Die evangelie vir die hele wêreld Die kerk

Télécharger la présentation

Matteus – Inleiding en Teologie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Matteus – Inleiding en Teologie Peet van den Berg 2013

  2. Die Evangelie volgens Matteus • Inleiding • Inleiding tot die Evangelie van Matteus • Besondere posisie in die vroeë kerk

  3. KENMERKE • Joodse en Ou-Testamentiese agtergrond • Die evangelie vir die hele wêreld • Die kerk • Geregtigheid /wil van God • Koning-as-Herder Evangelie • Onderwysende Evangelie • Die eindtyd (Eskatologie)

  4. Taal en Styl • Goeie en korrekte Grieks • Semitiese agtergrond • Aramese tradisie • Ryk woordeskat

  5. Skrywer • Anonieme geskrif? • Die kerklike tradisie • Die gegewens in die boek self • Slotsom

  6. Lesers en hulle milieu • Jode-christene? • Grieksprekende christene? • Heiden-christene?

  7. Tyd en plek van ontstaan • Plek • Tyd

  8. Doel en aanleiding tot die skrywe van die Evangelie • Spesifieke situasie • Helderheid oor Israel en Judaïsme • Gevare • Pastoraal • Leer en preek • Apologeties

  9. Matteus en die raakvlakke met Johannes, Paulus en Jakobus • Johannes • Paulus • Jakobus

  10. Struktuur-analise • Verskillende indeling beginsels • Vyf groot redevoeringe • Markus evangelie • Chiastiese of simmetriese struktuur

  11. DIE TEOLOGIE VAN MATTEUS • Inleiding • Sleutelteks

  12. Christologie • Vervulling • Titels vir die Christus • Gesigshoek

  13. Kerk en Koninkryk • Die koninkryk van die hemele • Die verbond van God met sy Gods volk • Wat van Israel? • Die kerk • Die kerk en die koninkryk van die hemele

  14. Vervulling van die Wet • Die wet: nou nog geldig? • Die vervulling van die wet • Getrouheid aan die wet • Matteus en Paulus - in konflik oor die wet?

  15. Heilsgeskiedenis • Tyd van Israel • Tyd van Jesus

  16. Eerste koms van die Messias (Kairos) “Daardie eeu” begin Sondeval “Hierdie eeu/ bedeling/aion begin Tweede koms van die Messias “In die Begin” Skepping Daardie eeu Hierdie eeu Goeie Paradys= toestand “Hierdie eeu” eindig en “Daardie eeu” gaan in volmaaktheid voort Twee bedelings/eeue Bestaan gelyktydig “in maar nie van hierdie wêreld nie” Paradys= toestand eindig Geboorte Kruis en opstanding Hemelvaart Pinkster

More Related