1 / 36

NUWE VERWIKKELINGE IN RADIOLOGIE

NUWE VERWIKKELINGE IN RADIOLOGIE. Dr Sueline Kruger Drs Van Wageningen & Vennote.

isabel
Télécharger la présentation

NUWE VERWIKKELINGE IN RADIOLOGIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NUWE VERWIKKELINGE IN RADIOLOGIE Dr Sueline Kruger Drs Van Wageningen & Vennote

  2. “Xrays will prove to be a hoax.”-Lord Kelvin, English physicist and President of the Royal Society, 1896“…the great era of scientific discovery is over…Further research may yield no more great revelations or revolutions, but only incremental diminishing returns.”-John Horgan, Science journalist

  3. Digitale radiografie en mammografie • PACS • Rekenaartomografie - Angiografie - Kardiale RT - “Dual Source” en rol in nierstene - CAD en rol in pulmonale nodules * RT kolonoskopie * RT perfusie

  4. DIGITALE RADIOGRAFIE & MAMMOGRAFIE • Die x-straal film word vervang deur detektors, wat die x-strale omskakel na elektriese seine. • Elektriese seine word vertoon op ‘n rekenaarskerm. • Beelde word gestoor in ‘n data argief en kan maklik opgeroep word vir toekomstige vergelyking.

  5. PASIËNT VOORDELE ↓ bestralingsdosis Korter ondersoektyd Minder bykomende beelde ↑ diagnostiese akkuraatheid in sekere pasiënt subgroepe Koste dieselfde as FM PASIËNT & DOKTER VOORDELE “post-processing” verbeter beeld kwaliteit Verbeterde kontras tussen digte en nie-digte borsweefsel Stoor van beelde vir opvolg ondersoek Epos van beelde

  6. HOEKOM DIGITAAL? • STUDIE RESULTATE: • Voorlopige uitslae van 2 multisentriese studies: • Oslo II studie – • 25 263 vrouens; lukraak verdeel in groep wat DM kry vs groep wat FM kry. • Bevind hoër insidensie van kanker onder DM groep (0,59% vs 0,41%). • DMIST studie – • 49 528 vrouens • Alle pasiënte kry beide DM & FM. • Bevind statisties betekenisvolle hoër Sn, Sp en PPV vir DM in SPESIFIEKE PASIËNT SUBGROEPE nl. • - digte borste • - < 50 jaar • - pre-& perimenopousale pasiënte.

  7. “SCREENING” MAMMOGRAFIE Bewysde optimum “screening” interval: • 40 – 50 jr = 12 – 18 maande • > 50 jr = 18 – 24 maande

  8. PACS

  9. RT Angiografie • Tegniek: Dien intraveneuse kontrasmiddel toe en skandeer dan pasiënt in die fase waar daar die digste konsentrasie van dié kontrasmiddel is in die spesifieke vate wat visualiseer wil word.

  10. Koronêre Angiografie “Cardiac computed tomography: indications,applications, limitations, and training requirements.” -European Heart Journal (2008) 29, 531-556 Kliniese Indikasies in ‘n neutedop: • Deteksie van kroonaarsiekte in pasiënte met akute borskaspyn en uitskakeling van ander redes soos aorta aneurisme en pulmonale embolieë. 2. Om in pasiënte met risikofaktore wat stabiel of onstabiel is, maar wat onsekere kliniese kriteria het, kroonaarsiekte uit te skakel. 3. Koronêre anomalieë, komplekse kongenitale abnormaliteite, kardiale tumore, perikardiale toestande,pre-operatiewe “mapping” van strukture.

  11. Dual Source CT en rol in diagnose van renale kalkuli

  12. Benadering tot pasiënte met flankpyn en vermoedelike nierstene. • Ongekontrasteerde RT is nou die eerste linie van ondersoek. “Acute flank pain secondary to urolithiasis: Radiological evaluation and alternate diagnoses.” –Radiol Clin N Am US(2007) 395-410

  13. CAD“Computer aided detection” Pulmonale nodules Mammografie

  14. RT kolonografie • Konvensionele kolonoskopie word geag as die mees akkurate toets vir evaluasie van die kolon. • Beperkinge:- Operateur afhanklik - Invasief - Nie aanvaarbaar vir pasiënte vir roetine screening - 1/1000 risiko vir perforasie met diagnostiese kolonoskopie en 1/500 vir terapeutiese ondersoeke - In 6,7% van pasiënte word sekum nie gesien. • Voorbereiding vir RT kolonografie • Tegniek

  15. Perfusie studies se rol in SVO • In die afwesigheid van bloedvloei infarkteer neurone binne 2-3 minute. In ‘n akute SVO is die iskemie onvolledig en kry die beseerde brein kollaterale bloedvloei vanaf die gesonde arteriële en leptomeningeale areas. • In akute serebrale iskemie is die resultaat dan, in so geval, ‘n sentrale onomkeerbare infarkt en omliggende weefsel wat nie funksioneer nie, maar wel potensieel gered kan word deur vroeë rekanalisasie  PENUMBRA. • Die teenwoordigheid en omvang van so ‘n penumbra het belangrike implikasie in die seleksie van gepaste terapie en die voorspelling van kliniese uitkoms.

  16. “For myself, I like a universe that includes much that is unknown and, at the same time, much that is knowable. A universe in which everything is known would be static and dull…A universe that is unknowable is no fit place for a thinking being. The ideal universe for us is one very much like the one we inhabit. And I would guess that this is not really much of a coincidence.” -Carl Sagan

More Related