1 / 11

Die Keiser se nuwe kleed

Die Keiser se nuwe kleed. ‘n Verhaal oor die “nuwe” Suid-Afrika. Eendag lank, lank in die hede was daar ‘n besondere mooi en ryk land.

malina
Télécharger la présentation

Die Keiser se nuwe kleed

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Keiser se nuwe kleed ‘n Verhaal oor die “nuwe” Suid-Afrika

  2. Eendag lank, lank in die hede was daar ‘n besondere mooi en ryk land.

  3. Maar hoe sou hulle dit reg kry, aangesien die mense lief was vir hulle God, land en medeburgers? Hulle het toe towenaars aangestel om met ‘n plan vorendag te kom om die land omver te werp. Konings van ander lande was baie jaloers en wou ten alle koste hierdie land deel van hulle koninkryk maak.

  4. Die bose towenaars het geweet die enigste manier om hierdie land deel van hulle koninkryk te maak , was deur die mense se liefde te verander. Hulle liefde vir hulle God moes verander na liefde vir sonde, plesier en Rykdom. Hulle liefde vir hulle volk moes verander in veragting. Hulle liefde vir mekaar moes verander in selfsug. In kort, die towenaars moes verander wat die mense glo, sodat hulle vergeet wie hulle is.

  5. Alhoewel dit hulle baie tyd, moeite en goud gekos het, het hulle plan begin vorm aanneem • Om te verander wat die mense glo en doen, sou hulle die volgende middele moes gebruik: • Swart letters met leuens, moes op papier rond dans. • Mense se stemme wat uit houtbokse kom om die mense te sê wat om te glo. • Mense se beelde wat in huise verskyn om hulle te vertel, en te wys, wat om te glo en te doen. • Die tempels moes die towenaars se plan verskuil in die boodskappe wat hulle namens die mense se God verkondig het.

  6. Die towenaars, en hulle konings, was in hulle skik. Hulle invloed op die mense van die land was reeds so groot dat hulle ‘n nuwe koning daar kon aanstel.Hiervoor het hulle net die regte man gehad, hulle sou egter die towerspreuke dik moes aanmaak, om die mense te laat glo hierdie was die koning vir hulle, en dat ‘n ander volk nou een met hulle was en hulle sou regeer. Hierdie was immers die man wat wou oorlog maak soveel jare tevore. Maar weereens was die towenaars se krag so groot dat almal aan die nuwe koning se voete gebuig het, diensbaarheid aan hulle God , was daar by baie lankal nie meer van sprake nie.

  7. Die koning moes altyd die kleed dra wat die towenaars vir hom gemaak het, anders sou mense sien dat hy hulle nie kon gee wat hy beloof het nie. • Hy het egter oud begin word, en het ‘n keiser aangestel om in sy plek te regeer. • Die keiser het probeer, maar die koning se kleed wou net nie vir hom pas nie. Die towenaars het rondgeskarrel, maar hulle toorkuns kon net nie dieselfde as met die koning werk nie. • Die towenaars het ‘n kleed begin spin deur allerhande towerspreuke, maar keer op keer het die keiser sy eie kop gevolg en veroorsaak dat die illusie, wat mense sou blind maak, nie altyd so lekker gewerk het nie. Hulle moes plan “B” beraam en het hom soveel as moontlik uit die publieke oog gehou.

  8. Intussen het die land se mense ook begin vrae vra aangesien hulle land nou twee maal slegter daaraan was as voor die koning se verkiesing: Meer mense as ooit was sonder werk. Kos produksie was laer want die boere is op plase vermoor. Hulle wat kennis oor besigheid gehad het, is vanuit die markterreine gejaag, en vervang met onervare nuwelinge van die keiser se volk Al die opheffing van sanksies, deur ander koninkryke ingestel voor die nuwe koning se verkiesing, het daarna geen beloofde oplewing in handel veroorsaak nie. Geweld in die land het in drie jaar meer lewens ge-eis, as die laaste oorlog midde-in die Ooste van die kontinente.

  9. Die keiser het gesien dat baie van sy eie volk in hom glo, en gedink hy sal die planne van die ander konings maklik kan uitvoer, en saam hulle oor die planeet regeer. Hulle wou die blink volk verwyder, en ‘n einde aan hulle geloof in hulle God maak. • Omdat dinge in die land egter so begin swaar gaan het, het baie mense begin terugkeer na hulle God. • As gevolg van hulle geloof kon hulle begin om deur die keiser se planne te sien, en het besef hy aanbid die bose geeste en het geen liefde vir hulle nie. • Hulle het besef, net soos yster en klei nie meng nie, so meng volke en gelowe ook nie.

  10. Op ‘n dag het die keiser in ‘n parade verskyn, en daar voor almal het dit gebeur : ‘n kind het geskree – “Kyk, die keiser is naak!!” en al die gelowiges kon dit sien…

  11. Jer.6:14 En hulle genees die verbreking van die Dogter van My Volk op die maklikste manier deur te sê: • Vrede, Vrede! • -terwyl daar geen Vrede is nie. • 15 Hulle kom in die skande, omdat hulle 'n gruwel bedryf het; tog skaam hulle hul nie in die minste nie, tog weet hulle nie om te bloos nie. Daarom sal hulle val onder die wat val; in die tyd dat Ek aan hulle besoeking doen, sal hulle struikel, sê JaHWeH(die Here). • 16 So spreek JaHWeH(die Here): Staan op die Weë, en kyk en vra na die ou Paaie, waar tog die suiwer Weg is, en wandel in haar; en julle sal rus vind vir julle siel. Maar hulle het gesê: • Ons wil [in haar] nie wandel nie “Wie soek, sal vind…” siener.co.za

More Related