1 / 13

Die menslike probleem En God se antwoord Matt. 19:16-30

Die menslike probleem En God se antwoord Matt. 19:16-30. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com. ( Mat 19:16) En daar kom een na Hom en sê vir Hom: Goeie Meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan hê ?

laban
Télécharger la présentation

Die menslike probleem En God se antwoord Matt. 19:16-30

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die menslikeprobleem En God se antwoord Matt. 19:16-30 Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  2. (Mat 19:16) En daar kom een na Hom en sê vir Hom: Goeie Meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan hê? Mat 19:21 Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal ‘n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My. Mat 19:22 Maar toe die jongman dié woord hoor, het hy bedroef weggegaan; want hy het baie besittings gehad. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  3. GELD veranderalles??? Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  4. ‘n Jongmanwatbesef Hybesefdat die mens in synatuurlikestaatnie die ewigelewe in God het nie. Of, hy het besefdathy ‘n onsterflikesiel het wat iewers die ewigheid moetdeur bring, met of sonder God. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  5. 2. ‘n Jongmanwatbegeer Hy was; Rykjong man(mat19:22) Posisie en gesag as ‘n owerste van die jode (luk) As ‘n godsdienstige het hy die gebooiegeken en Onderhou Het geweet ware lewe word nie in hierdie tydelikelewegevind Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  6. “watter(ander) goeie dinge(naas die) moetek doen, datek die ewige lewekan he?” verlang en begeerjyook die ewigelewe, watbuite joumaterielewereld val. Is jyeerlik met jouself as jybelydatjyookbegeer om die ewige in Christus tebekom?Ewigelewe le dusnie in dingenie, maar in ‘n persoon. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  7. 3. ‘n Jongmanbedroef • Om die jongman se • eerlikheidtetoets, se JESUS: • “verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal ‘n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My. • Maar toe die jongman dié woord hoor, het hy bedroef weggegaan” Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  8. Jesus se toetsbehelsdrie Fasette: “verkoopjougoed en gee ditvir die armes.” Dieselfdetoets as toe AbrahamsyseunIsakmoes Offer. God bedoelnieom ditregtigtedoennie. Wou sygeloof en bereidwilligheid toets. Dit was nie God se Gedagteomhomselfteverarm. MaaromHomtetoondathy rykdomliewer het as wathy wouvoorgee. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  9. IS JY GEWILLIG OM AFSTANDTE DOEN VAN DIT IN JOU LEWE WAT DIE HERE VAN JOU SAL VRA Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  10. Jesus se toetsbehelsdrie Fasette: B. “Komhier...” Syroepingtoondatsaligheid en die ewigelewenie ‘n sisteem van intelektuele spekulasie, geloofbeleidenid, filosofieogteologie is nie. Ewigelewe is ‘n persoon en my verhouding met Hom, nl. JESUS CHRISTUS Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  11. SO ROEP DIE HEILAND U OOK OM NA HOM TE KOM EN DIE EWIGE LEWE TE KRY (Joh. 5:11; Hand. 4:12)

  12. Jesus se toetsbehelsdrie Fasette: C. “Volg my”. Om Jesus tevolg, verg selfverloening(Matt. 16:24). HierdieJongman , met ‘n Godgegewegeleentheid was niebereidomhierdie drievoudigevereisteste gehoorsaamnie. Gevolglik het hy “bedroef weggegaan”.

  13. Gaan U soos die Jongmanbedroef U rug op Christus en Sy uitnodigingdraai?

More Related