1 / 16

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer. Laaste konings. Salum Menahem Pekaja. Sondig baie Vermoor deur Peka. Regeer maand en paar dae. Koning van Assirië Wil aanval Afgekoop met 34 ton silwer.

lapis
Télécharger la présentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer

  2. Laaste konings Salum Menahem Pekaja Sondig baie Vermoor deur Peka Regeer maand en paar dae Koning van Assirië Wil aanval Afgekoop met 34 ton silwer Joas Jerobeam Sagaria Gaan nie goed met Israel nie Doen verkeerd Irriteer die Here

  3. Peka Bondgenootskap met Resin (Aram) teen Jerusalem Wil eintlik saam met Juda opstaan teen Assiriërs

  4. Agas Vertrou nie op God nie Soek hulp by Tiglat -Pileser Trek op teen Israel Maak Resin dood Groot deel van Israel in besit Naftali-gebied in hande van vyande Inwoners na Assirië = Begin van ballingskap

  5. Hosea Nie so goddeloos soos voorgangers Laat Israeliete deelneem aan Paasfees Dubbelslagtige beleid Belasting aan Salmaneser EN geheime verbond met Egipte

  6. Assiriese ballingskap Salmaneser trek op teen Israel – Hosea gevang / Samaria beleer (3 jaar) Samaria ingeneem deur Sargon 9de Jaar van Hosea: Israel weggevoer na Assirië - einde van ryk

  7. Redes vir wegvoering Volk tree uit verbondsgeskiedenis Eiewillige godsdiens (afgode / kalwerdiens ens) Maatskaplike sondes Armes verdruk Reg verkrag Omkopery Israel leef soos heidene Band tussen volk en koningshuis verlore

  8. Samaritane Koloniste teruggestuur na ontvolkte dele – Afgodediens Stuur weggevoerde priesters terug – Dink elke volk het eie god Verbasterde godsdiens Koloniste later Samaritane genoem Haat en afguns tussen Israel en Samaritane

  9. Aanleiding tot die ballingskap Gruweldade van Hiskia en Manasse Selfs Josua kan nie keer nie Hervorming Wetboek weer voorgelees Paasfees Volk speel nie saam nie Profete bly volk beskuldig

  10. Die oordeel van die Here Neko (Egipte) veldtog teen Babel Help Assiriërs teen Babel Trek na Karkemis, maar moet deur Juda Sedekia sien bedreiging Josia se leër verslaan – Josia sterf

  11. Joahas Weggevoer Neko ontevrede Joahas nuwe koning (Goddeloos) Veg teen Nebukadneser (Babel) Volk in hand van Egipte Juda onder Babel

  12. Jojakim heul met Egipte Om Babel af te skud (Teen Jeremia se waarskuwing) Nebukadneser trek op teen Jojakim – Ontvoer na Babel

  13. Jojagin Regeer drie maande Gee oor aan Babel = Eerste groot wegvoering na Babel OOK: Daniël Hananja Misael Asarja OOK: Amptenare, vakmanne Profeet Esegiël

  14. Wegvoering onder Sedekia Nebukadneser maak Mattanja koning / Hernoem: Sedekia Verbreek eed van getrouheid aan Babel Kom teen Babel in opstand (Egipte help) Jerusalem word beleër – baie swaarkry Sedekia probeer vlug / Gevang en na Babel geneem

  15. Juda in ballingskap Ismael Gaan met armes na Egipte: Begin afgode dien Hele volk na Babel - armes bly agter Gedalja = goewerneur

  16. Einde hoofstuk 21

More Related