1 / 26

Die oomblik van besef

Die oomblik van besef. …in watter trek jy is….

lorna
Télécharger la présentation

Die oomblik van besef

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die oomblik van besef …in watter trek jy is….

  2. Wiskunde leer jy nie, jy oefen dit…..….ou eksamen vraestelle, met memorandums…..…so vind jy jou foute, en vermy dit in jou eie eksamen…Jy sal nie die ou probleem net so kry in jou eksamen nie, maar wel ‘n soortgelyke probleem, met ‘n klein kinkeltjie in.

  3. Die lewe is: • ‘n Probleem wat al uitgewerk is deur ander – voor jou • Meer soos wiskunde as wiskunde – jy kan dit ook nie leer nie, jy moet dit doen. • Die belangrikste eksamen wat jy ooit kan skryf.

  4. As jy van nou, terug kyk in die lewe, noem ons dit geskiedenis….

  5. Geskiedenis is: • Dood as dit nie let op die hand van Vader in die gebeure nie • Die beste getuigskrif dat Vader is, en ‘n waarmaker van Sy Woord is. • ‘n Memorandum van ‘n vorige geslag se eksamen

  6. Die Bybel: • Is ‘n boek van geskiedenis gefokus op Vader se geslag, en Sy interaksie met hulle • Gebruik aanhoudend die verlede om die toekoms te belig – Jerusalem, Babel – stede uit verlede, huidige sinnebeelde. • Is ‘n geskiedenis boek – wat op die toekoms en hede betrekking het.

  7. Psa 78:1 'n Onderwysing van Asaf. My volk, luister na my onderrig; neig julle oor tot die woorde van my mond. Psa 78:2 Ek wil my mond open met 'n spreuk, raaisels uit die voortyd laat stroom. Psa 78:3Wat ons gehoor het en weet en ons vaders ons vertel het, Psa 78:4sal ons nie verberg vir hulle kinders nie, maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade van JAHWEH en sy mag en sy wonders wat Hy gedoen het.

  8. Ons Boere geskiedenis is: • So ooglopend vol van Vader se liefde en genade vir ons • Die beste getuigskrif vir Vader se betrokkenheid by ons • ‘n Memorandum van mense soos ons se eksamen

  9. Wat is dit?

  10. Leidraad – dit is die verlede…

  11. Leidraad – dit is die hede…

  12. Leidraad – dit is jou lewe…

  13. Leidraad – dit is geskiedenis…

  14. +/- 5 jaar Kwa-Matiwane +/- 1 jaar Bloedrivier Potgieter Die groot moord Bloukrans & Weenen Maritz Retief

  15. Meer onlangse voorbeeld - 1994 • Weer die drie “trekke” (groepe) • Probleem so bietjie verander – al drie in een skippie, nie elk in eie wa nie • Dus, hoewel dit geestelik verskillende trekke is, is dit saamgebind in een vaartuig • Die sterkste (meeste) het dus die rigting bepaal, en die minderheid is daardeur ingesluit • Skematies lyk dit egter presies die selfde…..

  16. As almal hul huiswerk gedoen het… Die reguit pad

  17. Onwillig saamgesleep – die dun stroompie Mislei – die breë stroom Verleiers – die met menslike oorreding Die roeiboot draai af Punt van keuse

  18. Onwillig saamgesleep – die dun stroompie Mislei – die breë stroom Verleiers – die met menslike oorreding Die ompad het twee bestemmings- een loop dood - Kwa-Matiwane ‘n Daaglikse Bloukrans - geestelik en fisies -

  19. ‘n Daaglikse Bloukrans - geestelik en fisies - En die ander keer terug na die reguit pad…- maar nie voor dit eers iewers omdraai nie - Geestelike & Fisiese Bloedrivier – beproef verklaar -

  20. Bietjie verder terug in die geskiedenis- maar die selfde eksamen vraag -

  21. Bietjie verder terug in die geskiedenis Jerigo 12 verspieders +/- 2 tot 4 jaar 40 jaar 2 maande Kades-Barnéa 3 maande

  22. Wat sien ons? Keuse fout Begin Bestemming Loutering & sondebesef Herstel Dood

  23. Die vroegste en langste voorbeeld Sondeval Adam Tuiskoms Sondvloed Israel Dankbaarheid Herstel vir sommige Besef Wet Wegvoering Genade Luk 20:18 Dood vir ander

  24. Luk 20:18 Elkeen wat op dié steen (neer) val, sal verpletter (oopgebreek) word; maar elkeen op wie hy val, dié sal hy vermorsel (tot stof gemaal en weggeblaas). Hand 28:24 En sommigehet geglo wat gesê is, maar ander het ongelowig gebly. Hand 15:11 Maar ons glo dat ons deur die genade van die Meester Jahshua Messias gered word op dieselfde manier as hulle ook.

  25. Hoekom die tema: “ ’n Oomblik van besef ” ? Want dit is die sekerste voorwaarde vir uiteindelike oorlewing – daar sonder sal Bloedrivier nooit op jou horison lê nie, net Kwa-Matiwane, die einde en die dood. In daardie oomblik van besef, word jou waan en trots gekruisig, en jou eie insig onderwerp aan die waarskuwing van ander – jou afhanklikheid vir oorlewing, jou kwesbaarheid, en jou nood staan lewensgroot voor jou, soos Goliat. Voor hierdie oomblik het jy gedroom van groen weivelde, en baie vee – na die oomblik, begeer jy uitredding bo selfs die mooiste wat die wêreld jou kan bied. Nou begin jou sirkel van herstel eers, en omdraai lê nog voor….

  26. Afsluiting • Jou foute staan reeds agter jou – en die groen velde van Natal lê voor jou – nou is dit moeilik om te verstaan hoe dinge kan verkeerd loop, want alles lyk so ideaal. • Onderhandeling met die vyand maak jou doof en blind vir waarskuwing • Die Bloukrans en Weenen langs die pad is wat jou bring tot “‘n oomblik van besef” • Volgehoue bedreiging bring jou tot by die 9de Desember 1838 – wanneer jy die onmoontlikheid van die stryd in eie krag besef en bely. • Bloedrivier is net Genade – dit is die omdraaipunt terug na die Hoogland van saligheid – maar die roete terug oor die Drakensberg is moeiliker as die trek daar af. • Terug bo die Drakensberg, begin die werk – die plant en ploeg – en bo alles, hef-aan lê nog voor – volhard tot die einde.

More Related