1 / 4

Tel : 013-764 1328 Fax : 013-764 3510 email: kantoor@laerskoolsabie.co.za

The Tattle ale. Laerskool Sabie Primary. Tel : 013-764 1328 Fax : 013-764 3510 email: kantoor@laerskoolsabie.co.za. Newsletter 6 14 September 2012. Die likbekkie. Website : www.laerskoolsabie.co.za. Pushcart Day/Kaskardag 28 Sept.

neci
Télécharger la présentation

Tel : 013-764 1328 Fax : 013-764 3510 email: kantoor@laerskoolsabie.co.za

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. The Tattle ale Laerskool Sabie Primary Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: kantoor@laerskoolsabie.co.za Newsletter 6 14 September 2012 Die likbekkie Website:www.laerskoolsabie.co.za Pushcart Day/Kaskardag 28 Sept Skoolsluit 28 September om 11:00. Rusnoulekkerhoor!! Don’t forget to come back on Monday, 8 October!!! 16 Okt is baasdag!!!! Die kantoortannies lyk ook maar uitgeput!! Thought for the week: “When you are inspired by some great purpose, some extraordinary project, all your thoughts break their bonds, your mind transcends limitations, faculties and talents become alive, and you discover yourself to be a greater person by far than you ever dreamt yourself to be” InternasionaleOpvoedersdag 12 Okt Die onnies lyk vir my maar moeg! Hoop hulle rus ook lekker uit! Prysuitdeling / Prize giving 17 & 18 Okt Prayer Group: Monday 2nd break Teacher Petra’s class. Almal is welkomomelkeMaandag 2de pouse die gebedsgroep by tewoon in Juf Petra se klas. School re-opens 8 October Maan 24 September is Erfenisdag

  2. WêreldDieredagKuns/foto/Inkleurkompetisie Sluitingsdatum: 8 Okt: R10 Daar is nog 3 wekeoorom in teskryf!! Komjulle – die geld gaanvir ‘n baiegoeiedoel. Daar is baiemooipryseomtewenvirjou en jouhondjie/katjie!! Eksoeknogbaieinskrywingsvir die fotoafdeling!! Please enter for the World Animal Day Competition R10 – you don’t have to own a pet to enter! Closing date: 8 Oct. Navrae: Annelize NB!! GR 1 OPEN DAY On Friday 9 Sept we held our Gr 1 Open day. Thank you to everyone that made the day possible. Daar is aktiwiteite in die klasse gedoen met die opgewonde kleintjies. We look forward to welcoming the grade 1’s next year! Sonja Herholdt het die skool op 31 Aug besoek en die leerlinge het haar en haar “vrywilligers” baiegeniet! Die rooibokprojek was weer-eens ‘n reuse sukses. Die mooibedrag van R16 066,30 is ingesamel. Baiedankieaan die ouerswatpositiefsaamgewerk het. Wenners: MduduziNkosi : 1ste, Jacqueline Boshoff: 2de, Janine Barnhoorn: 3de, Jeff Viljoen: 4de, A Baker: 5de, P Coetzee: 6de Krieket o/13: Ons het teen H/S Sybrand se 0/16 span gespeel en gewen. Ons wil dankie sê vir mnr Henry v Niekerk wat ons gehelp het, asook Mnr Willie. Maar veral wil ons dankie sê aan mnr Rossouw vir al sy hulp en ondersteuning.

  3. CHESS Skaakseisoen is nou op ‘n einde. We would like to thank all the parents for their support. Op 1 Sept het 21 van onsspelersaan die De Goede Top 10 toernooideelgeneem. Congratulations to the following learners for receiving invitations: Theo Mogale, Andre de Kock, Braham v d Walt, Herman Lewies, Alexander Georghiades, Joshua Mitchell, Xavier Dennison, Ali Ubisi, SimisoMthombothi, Alexander Maartens, NdabenhleMasina, Jacques Schoombie, ThapeloMashile, DemetrisGeorghiades, Albe de Nysschen, Michael Lombaard, JannekePieterse, KamogeloMaba, Clive Dennison, Jessica Chetty, Julie Visser. Die volgendeleerlinge het die grooteerom Mpumalanga by die SA kamioenskappeteverteenwoordig: Andre de Kock, Xavier Dennison, Herman Lewies, Julie Visser, Alexander Maartens, ThapeloMashile, NdabenhleMasina, Alexander Georghiades, Braham v d Walt, Jacques Schoombie. Baiegeluk!! . Mini-Krieket Lydenburg 1 Sept Gr 1: wen 2, verloor 1 Gr 2: wen 1, verloor 2 AlgemeneKennis(flinkdink) aand 1 Nov: Die top 10 salhuluitnodigingsna die 3de toetsontvang. Hokkie: Die hokkie is ongelukkig op ‘n einde! Ek wil vir elke meisie baie dankie sê vir hulle uithouvermoë en positiwiteit. Dit was ons eerste jaar wat ons aan die liga deelgeneem het en ek dink dit het goed gegaan. Hou aan oefen – volgende jaar gaan ons hulle wys wat Laerskool Sabie se “girls” kan doen. Ek is trots op elkeen van julle! Dankie vir Juf Robyn en Juf Lizelle se harde werk tydens die seisoen! Tennis oefeninge begin weerna die vakansie. Tennis practises starts after the holiday again. Ons gaan 21 Sept weer bosbou museum toe om te gaan leer! Birthdays: Shanique Sam Delano Brown Olwethu Nyoni Mark Murphy Baie geluk en dankie aan al die maats en ouers met die mini krieket, dit het baie goed gegaan en almal het dit baie geniet. Baie dankie juf Leentjie en juf Lizelle wat die krieket behartig het. Dankieaan die ouerswat reeds hulbenodigdhedevir die kwartaalgestuur het. Onsvradat die ouersasb die watnoguitstaande is, salstuur. Ons lentedag, hoededag en fietsiedag was baie lekker gewees!

  4. Die Eisteddfod is verby! Die kinders het baie goed gedoen met die beeldende kuns, sang en Eng Poetry. Hier is ‘n paar uitsonderlike prestasies: Eng Poetry: Onica Kgwedi A++ Robbie Crawford-Brunt A++ Leandi Viljoen A++ Alexander Georghiades A+ Craig Tapfira A+ Dudu Mkhonto A Derik Bam A+ Siyanda Kgaugelo A Caelyn Rossouw A++ Sonet Vermaak A+ Engela v d Walt A++ Taegan Rossouw A+ Nosipho Mampho A++ Braham v d Walt A+ Bronwen Crawford-Brunt A Croyden Maider A++ Lucinda Joubert A++ Beeldende Kuns: Mauritz Bam A+ Michael Lombaard A Bennie Wessels A++ Lucinda Joubert A Janneke Pieterse A Anja Cronje A Bianca Vermaak A Fotografie: Janneke Pieterse A+ Baie geluk aan al die koorlede en juf Marietjie met hul mooi A++!! Dankie aan al die onderwysers en juf Karla wat gehelp het met die afrigting. 10 Nov: Quadbike Venue. Kykgerus op die L/S Sabiewebwerf. Mini-krieket (Gr 1) OnssêbaiedankieaanTannie Christine van Wyk van “GooiMielies” watonspragtigehempiesgeborg het!! Birthday Friends Rivaldo Willis TatianahTakawira KamogeloSetale VanessPhairah Cassandra Murphy KhayaMpofu Joshua Mitchell SiyabulelaMasina Natasha Marais MmaboreMaponya Ian Malope Brian Maile DineoMaboi Juanita Erasmus Kimberly Chetty KatlegoBonoko o/11 Krieket: Alhoewel die ego’s van die o/11 krieketspan gekrenk voorkom, hou ons ons hoofde omhoog. Wedstryd teen Skukuza: Dankie aan al die ouers vir hulle ondersteuning. Vir die reserwes: Daar is ‘n vriendskaplike wedstryd in die pyplyn vir die ouens wat nog nie ‘n speelbeurt gekry het nie.

More Related