1 / 12

Hoofstuk 11

Hoofstuk 11. Kleur. Inleiding. Kleur: ons persepsie van golflengtes van lig gereflekteer of deurgelaat deur ‘n materiaal (mineraal) Lig kan: Deurgelaat Geabsorbeer Verstrooi Gebreek Weerkaats word deur ‘n kristal Kleur word nie bepaal deur die algemene struktuur nie

nhi
Télécharger la présentation

Hoofstuk 11

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 11 Kleur

  2. Inleiding • Kleur: ons persepsie van golflengtes van lig gereflekteer of deurgelaat deur ‘n materiaal (mineraal) • Lig kan: • Deurgelaat • Geabsorbeer • Verstrooi • Gebreek • Weerkaats word deur ‘n kristal • Kleur word nie bepaal deur die algemene struktuur nie • meer afhanklik van spoorelemente of mineraal defekte • Al2O3: wit – korund; rooi – robyn; blou – saffier • Kwarts (SiO2): ametis – pers; geel – citrien; pink – rose quartz, etc.

  3. Absorpsie • Geenabsorpsie: • Wit ligdeurgelaatdeurkristal, kristalkomkleurloosvoor • Voorkeurabsorpsie: • Sekeregolflengtegeabsorbeer; kombinasie van oorblywendespektrum gee KLEUR • Absorpsie in sigbare reeks beheerdeurelektrontransisietussenverskillendeenergievlakke van elektrone • Soos interne elektroneverplaas word in orbitaledeurelektromagnetieseradiasie en X-Straleafgee (in XRD), kan ‘n ligstraaldeurelektrone in buitenste bane geabsorbeer word sodatditverplaas word nahoërenergievlak. Sooswat die elektrondanterugkeernagrondvlak, gee ditweerradiasieaf, waarvan ‘n sekereenergiegeabsorbeer is, watooreenkom met die energie-verskiltussen die twee vlakke. Dus word ‘n spesifiekekleurgeabsorbeer en die resultantekleur word uitgestraalomwaargeneemte word

  4. Oorsprong van verskillendekleurabsorbering • Kristalveldtransisies (crystal field transitions) • Veroorsaakdeurchromofoorelementewatbaieaktief is in kleur-ontwikkelaangesienhul: • Elemente is met gedeeltelikgevulde 3d orbitale: • Oorgangselemente: Ti, V, Cr, Mn, Fe, Co, Ni, Cu • Elemente is met gedeeltelikgevulde 4d orbitale: • Aktiniedes (Ac, Th, U, etc.) or lantaniedes (La, Ce, Nd, etc.) • Molekulêreorbitaaltransisies (molecular orbital transitions) • Veroorsaakdeur ‘n elektronwatgedeel word deur die orbitale van naburigekatione met verskillende ladings • Soosdit ‘hop’ tussen die twee katione word energiegeabsorbeer en vrygestel • Bv.: Fe2+ en Fe3+; Ti4+ en Fe2+ - beide die oorsaak van ‘n bloukleur • Kleur-sentertransisies (colour centre transitions) • Struktureledefekte: vakantespasies of tussenliggendeonsuiwerhedegenoemkleursenters • Fluoriet, rookkwarts, ametis en citrien

  5. AbsorpsieKleure in belangrike minerale NB: Tabel 1.1 • FluorietPers of groen • HalietBlou of geel • TopaasBlou of geel • KorundRooi (Robyn) Blou (Saffier) • GranaatGeel-oranje (Spessartiet) Groen (Demantoied) Donkerrooi (Almandien) • Beryl Diepgroen (Smarag) Blou-groen (Akwamaryn) Pienk (Morganiet) Geel (Heliodore) • KordiёrietBlou • KianietBlou • TourmalynPienk (Rubelliet); Swart (Schorliet) • Kwarts Violet (Ametis) Sitrien (Geel) Rooskwarts Rookkwarts • OlivienGroen (Peridoot) • TurkooisBlou

  6. Absorpsie en kleur

  7. Fluoressensie en fosforessensie • Fluoressensie • Haliet, Fluoriet; Scheeliet; Bariet; Diamant (Table 11.2) • Bestraling met ultraviolet lig – straal dan lig uit in sigbare reeks • Afhanklik van spoorelemente en defekte • Aktivering elemente: Cr, Mn, U, W • Onderdrukker elemente: Fe, Co, Ni • Fosforessensie • Soortgelyk aan fluoressensie, maar benodig tyd vir elektrone om terug te keer na die begintoestand nadat radiasie plaasgevind het • Fluoriet, Kalsiet, Aragonie, Willemiete • Sal lig uitstraal selfs NADAT radiasie gestop is

  8. Fluorescence and phosphorescence Fluorescence Phosphorescence

  9. Dispersie • Veranderendebrekingsindeks met verandering in golflengte • Diamant • Goeievoorbeeld: buitengewoon hoёdispersie • Wit lig in ‘n reёnboogspektrum • Breking van elke golf word ‘n paarkeerheraal • Skitterendekleurpatroon

  10. Glans • Waarneming van verstrooiing en refleksie van ligdeurkristalle • Twee hoof tipes: • Metalies • Weerkaatsligsoos ‘n metaal • Gewoonlikondeursigtigonderdeurvallendeligmikroskopie • Niemetalies • Meesteligdringkristalbinne, dussal crystal meesteligdeurlaat • Gewoonlik is die mineraleliggekleurd • Opgedeel in: • Glasagtig • Pêrelagtig • Vetterig • Diamantagtig

  11. Mikrostrukture • Submikroskopiesestrukture – gee kleureffekte • Insluitselssoos: • Hematiet in jaspis: tieroog • Rutiel in korund: stersaffier • Skeiding in lae van verskillendesamestellings • Ontmenging • Vertweelinging • Zonebou

  12. Fluorite Sodalite Halite Garnet Apatite Beryl Tourmaline Calcite Dolomite Quartz Zircon Rutile Microcline Orthoclase Plagioclase Serpentine Lepidolite Biotite Muscovite Hornblende Andalusite Olivine Orthopyroxene Clinopyroxene Epidote Natrolite Topaz Barite Spodumene Common minerals

More Related