1 / 8

Hoofstuk 14

Hoofstuk 14. Klassifikasie en name van minerale. Mineraalvariasies : isomorfie. Granate Dieselfde kristalstelsel en morfologie Verskil in chemiese samestelling en daarmee saam in digtheid , hardheid , brekingsindeks en eenheidsel afmetings

stash
Télécharger la présentation

Hoofstuk 14

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 14 Klassifikasie en name van minerale

  2. Mineraalvariasies: isomorfie • Granate • Dieselfdekristalstelsel en morfologie • Verskil in chemiesesamestelling en daarmeesaam in digtheid, hardheid, brekingsindeks en eenheidselafmetings • Plot samestellingstussen 3 endlede in die pyralspietgranaatreeks(Fe, Mg, Mn-ryk) op ‘n ternêre diagram • Samestelling in werklikheid ‘n reeks tussen die komponente en die algemeneformule is (Fe, Mg, Mn)3Al2(SiO4)3 • Die relatieweverhoudings van Fe, Mg, Mnverskil in die verskillendegranate: piroop, spessartiet, almandien • Die uvarovietreeksgranate het die eindlede: andradiet, grossulariet, uvaroviet • Karbonate • Kalsiet, magnesiet, rhodochrosiet, sideriet • Samestellingsverskilmaarmorfologie is dieselfde • Meestekarbonate het ‘n samestellingnabyaanendlidsamestellings • Karbonate met intermediêresamestellings het verskillendemorfologie as die bogenoemdeminerale

  3. Mineraal variasies: polimorfie • Verskillendemineraalspesies: verskillendemorfologiemaardieselfdechemiesesamestelling • SiO2minerale (silikaminerale): kwartstrigonaal stishoviettetragonaal tridimiethexagonaal

  4. Elementêre chemiese samestelling • 4000 mineraalspesies met individuelemineraalname (huidig) • In spesiesverskillendepolitipes: • Kwarts: ametis, sitrien, rooskwarts, ens.; • Beril: smarag (Cr-rich); akwamaryn (Fe-rich) • Algemeenstemineralebevat die meesalgemeneelemente: O, H, Si, Al, Na, Mg, Ca, Fe, K • Litofiel, chalkofiel, siderofiel, halogenofiel, atmofiel

  5. Klassifikasie van minerale • Geneties: • Volgenshoofprosessewaardeur mineral vorm • Niemineralogies en problematies • Geochemies: • Gebaseer op hoof chemieseelemente • Irrasioneel: mineralewatuitbaieelementebestaan? • Kristalchemies: • Funksioneleverhoudingtussenchemiesesamestellings • Aanvaarbaar • Geochemies en kristalchemies: • Baienuttig

  6. Klassifikasie

  7. Silikate

  8. Hoofstuk 15 Mineraalidentifikasie van handmonsters Selfstudie en kyk video op Blackboard: Identification of minerals

More Related