1 / 13

Grootste gebeurtenis Nog ooit ???

Grootste gebeurtenis Nog ooit ???. God fokus Homself in ‘n klein ligaampie . …JESUS CHRISTUS…. Die unieke CHRISTUS Joh 7:46 – “ Nooit het ‘n mens so gespreuk soos hierdie mens nie ”. Van al die mense van Wereld Faam en roem … Is daar nie een wat met

odele
Télécharger la présentation

Grootste gebeurtenis Nog ooit ???

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Grootstegebeurtenis Nogooit??? God fokusHomself in ‘n kleinligaampie. …JESUS CHRISTUS… Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  2. Die unieke CHRISTUS Joh 7:46 – “Nooit het ‘n mens so gespreuksoos hierdiemensnie”. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  3. Van al die mense van WereldFaam en roem… Is daarnieeenwat met Jesus vergelykkan word nie. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  4. Hy het nooit ‘n boek Geskryfnie, maaralle Kennis was syne Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  5. Hy was arm en het nie plek van syeiegehadom sy hoof neerte le nie (Matt. 8:20), tog behoort al die goud en silver aan Hom (Hag. 2:8; Ex. 19:5). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  6. Hy was nederig, tog is Hy Die Koning van konings; Hy was deurSyeie mense tot die doodveroordeel, TerwylHy die Regverdige Regter van die univers is. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  7. Die unieke CHRISTUS a. SY NAAM Die engel se opdragaan Josef was: “JymoetHom Jesus noem, want dit is Hy watsyvolk van hulle Sondessalverlos” (mat.1:21). Petrusweetdit: “Elkeen Wat die Naam van die Here aanroepsalgered word” (Hand. 2:21). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  8. Die unieke CHRISTUS a. SY NAAM Dit is die enigstenaam Gegee in die Hemel en op aardewat Lewenskrag in homself het (Hand. 4:12). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  9. Die unieke CHRISTUS b. SY PERSOON Hy is die Seun van die menssondersonde; die Seun van God met allemag in die hemel en op aarde; literatuur se trotseideaal; filosofie se hoogstepersoonlikheid; kritici se grootseprobleem; teologie se fundamenteleevangelie. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  10. Die unieke CHRISTUS b. SY PERSOON Persoonlik, sosiaal, ekonomies, opvoedkundig, wetenskaplik en staatkundig is Hy die kragtigstefaktor in die wereld se hoop. Hy is die standaard van alle mate, die toets van karaktervir die gansesedelikeunivers; die openbaring van God. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  11. Die unieke CHRISTUS b. SY PERSOON Sygesig was gebeeldeliefde; Syhande die simbool van vriendskap; Syvoete die beeld van bereidwilligeheid. Geen tong konvertel en geen pen kanSyuitnemendekarakterbeskryfnie. Voorwaar ‘n uniekepersoon! Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  12. Die unieke CHRISTUS c. SY DOOD Toe die doodsvonnisooronsuitgespreuk was: “Die siel van die menswatsondig, die moetsterf”(Ef. 18:4,20), het Jesus gewilliglik in onsplek die vereistedoodgesterf. Toe Hyvironssondegeword het, is dit hoe Hyvironsgely het op Golgota- Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  13. Die unieke CHRISTUS c. SY DOOD Hy was aleengelaat. Geen wonder die hemel het verduister en die son het syaangesig met swart en roubedek en die rotse het geskeur en die aarde het in haarbaangewankel en gebeef in asemloseverbasingdatliefde so groot, so behandelmoet word. Ditallesterwille van u en my. DANKIE Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

More Related