1 / 54

STAP 1 : Kry feite

STAP 1 : Kry feite. 3 dominees besoek saam skole. GELD SPANDEER OP DRANK. Wettig Op-die-Berg naweek van 19/20 Januarie 2008 R154 000. GELD SPANDEER OP DRANK. As herverkoop bygereken word : R 231 000 . GELD SPANDEER OP DRANK.

ronald
Télécharger la présentation

STAP 1 : Kry feite

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. STAP 1 : Kry feite

  2. 3 dominees besoek saam skole

  3. GELD SPANDEER OP DRANK Wettig Op-die-Berg naweek van 19/20 Januarie 2008 R154 000

  4. GELD SPANDEER OP DRANK As herverkoop bygereken word : R 231 000

  5. GELD SPANDEER OP DRANK As drank uit Ceres en week-verkoop bygereken word : R308 000

  6. R308 000 = x 47 384

  7. R308 000 = X 11 407 5 kg Mielie meel

  8. R308 000 = X 15 400

  9. R308 000 = x 154 Licence

  10. HOEVEEL GEDRINK ? BIER : 1452 Kiste (17 424 bottels) in 16 dae WYN : 500 bokse per naweek (2 500 liter)

  11. ALKOHOL BEWUSMAKINGSPROGRAM 660 mense deur program 100 benodig hulp

  12. STAP 2 : Maak mense bewus Gemeenskapsvergadering

  13. Wat is die hoof oorsaak van nood in ons gemeenskap? What is the main cause of need in our community?Yintoni eyona nto ingunobangela wengxaki eluntwini?

  14. Hoe kan die kerke help ?How can the churches help?Zinganceda njani icawa?

  15. Wat anders kan gedoen word?Any other suggestions?Yintoni enye enokwenziwa?

  16. STAP 2 : Maak mense bewus In kerk

  17. DIE IDENTIFISERING EN VERLIGTING VAN NOOD IN DIE GEMEENSKAP Hoekom?

  18. 1. Dit is wat Jesus gedoen het

  19. Ons doen baie Beter fokus Meer mense betrek 2. Dit is ‘n kenmerk van ‘n gesonde kerk

  20. HOE LYK NOOD IN DIE KOUE BOKKEVELD ?

  21. HOE VIND ONS UIT ? Volledige statistiese navorsing • Baie duur (R30 000+) Vra almal Elkeen het sy eie idee

  22. AKSIES • Vergadering 1 Net NGKerk lede 2. Vergadering 2 Baie verteenwoordigend (30 mense) • Vergadering 3 So veel moontlike mense

  23. 30 Januarie 19h00 AGENDA : • Finale besluit oor fokus • 2 sprekers : Maurician v d Westhuizen (Hugenote) Dop-stop

  24. Is alkohol die grootste oorsaak van nood? Wat veroorsaak die alkohol probleme? Is ons NG lidmate bereid om eerlik ons rol te heroorweeg?

  25. “What would Jesus do?”

  26. STAP 2 : Maak mense bewus Werkgewers vergadering

  27. Die Christen bestuurder se optrede teenoor alkohol misbruik in sy span 8h30 Opening : Wat is ons morele plig as Christene in die situasie? Chris Jones 9h10 Harde feite en hartseer gevolge Dr Hans Hendrikse 10h00 Die kop van die alkoholis Sr Barbara v d Merwe 11h15 Die dissiplinêre gesprek as hulpmiddel Archie 11h45 Verskillende insette en hulle implikasies 12h00 Samevatting Gideon Hanekom

  28. Oorsake van sterftes: TB (16.3%) HIV/AIDS (15.4%) Moord (10.8%) Padongelukke (5.0%) Pneumonie (4.6%) Hartsiektes (3.9%) Lae geboorte gewig (3.9%) Diaree (3.6%) Obstruktiewe lugwegsiekte (Rook) (3.2%) Beroertes (2.5%)

  29. Moord en Padongelukke loop hand aan hand met alkohol misbruik – Saam 15.8% Dus effek baie groot

  30. Naweke is ‘n bloedbad. • Aanrandings (Ou mense, vriende, familie) • Verkragtings (Verkragter en slagoffer) • Dronk bestuur • Familiegeweld • Kindermishandeling

  31. STAP 3 : Oorweeg verskillende insette Benut hulpbronne

  32. Studente help ons!

  33. Dopstop programme

  34. Moral Leadership and Moral Formation Presented at the Ecumenical Conference on Ministerial Formation 28-29 July 2008 Presenter: Chris Jones

  35. STAP 4 : Maak ‘n duidelike voorstel

  36. OPSOMMENDE BEGROTING VIR ALKOHOL NOOD Aksie 1 : Volwassenes beter rehabilitasie opsies AA Saterdag sessies : lokaal en admin R150 x 8 = 1200.00 Studente vervoer : 5 plaasbesoeke x 20km x R3 = 300.00 Boeke : Soul City 3000.00 Dop stop besoeke 600.00 AA 180.00 Toekomstige AA stelle boeke (10?) 1800.00 Opvolg groot byeenkoms Nov (spreker vervoer?) 600.00 Aksie 2 : Seminaar van 7 Augustus Vervoer vir sprekers : 440km x R3 1320 Etes, saal (?), admin, afrol - elke kandidaat omtrent R50 (50 mense) 2500 Aksie 3 : Alkohol voorkoming by jeug Character counts by al die skole (fase 1) 14000.00 Borgskap vir ander jeug insette: Sien aangehegde program 10000.00 Aksie 4 : Koördineerder vir akohol programme R5 000 per maand (vir jaar R60 000) 60 000.00 TOTAAL R95 500.00

  37. Wie is in beheer? AGENDA VIR BRAAMBOS NOOD VERGADERING 2 Sept 2008 1. Terugvoering oor beplande insette t.o.v. alkohol : - Beter rehabilitasie opsies : AA Studente : 14 Okt 10h00 terugvoering Cecilia se groepe Seminaar vir bestuur Voorkomings-insette by skole : “Jammers” Kamp Character counts Is daar vordering? 2. Terugvoering oor Braambos. Waarvan is nood verligting deel? 3. Terugvoering oor NGK gemeente-groei d.m.v. nood hantering 4. Plan van aksie

  38. Geagte Gemeentelede “Braambos nood” aksies en die aanwending van die Stellenberg begroting Soos u bewus is, is daar reeds voor die Stellenberg Mark besluit dat ‘n deel van die wins spandeer moet word om nood in ons breë gemeenskap te verlig. Om ‘n meer akkurate definisie van nood te verkry het die komitee, wat afgevaardig is om op die nood te fokus, verskeie vergaderings en ondersoeke geloods en besef dat alkohol die grootste nood in ons gemeenskap veroorsaak. Om geld te spandeer aan programme vir alkoholiste kan ‘n bodemlose pit wees. Daar is besluit om op 3 vlakke te fokus : VOORKOMING : geld is reeds geallokeer aan Badisa, die VGK en die opleidingsentrum om insette by skool kinders te verbeter. ‘n Reuse karakter-bou projek is ook goedgekeur en sal klem lê op die vestiging van waardes by die skool kinders, maar terselfdetyd in die ouerhuis. Hierdie program gaan geografies gedoen word sodat die plase wie se kinders ‘n bepaalde skool bywoon, saam met die skool op die waardes sal fokus. Inligting en ondersteuning vir plaasbesture om te help met die hantering van alkohol op plaas-vlak Goeie ondersteunende en rehabiliterende dienste vir die persone wat probeer sober wees en sukkel. Hier is reeds met insette van Badisa, die AA en CAB ‘n goeie begin gemaak.

  39. Moet nie aanstel voordat daar nie meerderheidsinkoop is nie

  40. OPSOMMING • Voorkoming by kinders : - Pilare by skole (kerk) • Kampe (kerke, Badisa + opleidingsentrum) • Skole (Opleidingsentr + Dept Onderwys) • Kwartaalbyeenkomste (Opleidingsentr) • FasFACTS aanbiedings • Groepe ?!

  41. Voorkoming by volwassenes : - Pilare op plase (kerk) Binne-werk bewusmakingsprogram (opleidingsentrum) Gemeenskapsontwikkelings projekte Rehabilitasie opsies AA, CAB en Badisa groepe Privaat kliniek

More Related