1 / 7

Ewenaar

1. Aarde spin eenkeer elke 24 uur. nag. dag. Arktiese srkel. Ewenaar. Kreefskeerkring. Suid Afrika. Antarktiese sirkel. Steenbokskeerkring. As van draaiing 23 1 / 2 0. Die Aarde in Desember. GEBRUIK DIE DIAGRAM OM TE VERDUIDELIK hoe die dae langer is as die

shauna
Télécharger la présentation

Ewenaar

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1. Aarde spin eenkeer elke 24 uur nag dag Arktiese srkel Ewenaar Kreefskeerkring Suid Afrika Antarktiese sirkel Steenbokskeerkring As van draaiing 231/20 Die Aarde in Desember GEBRUIK DIE DIAGRAM OM TE VERDUIDELIK hoe die dae langer is as die nagte in Suid Afrika in Desember.

  2. Maand van die jaar Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sept Okt Nov Des Lengte van dag 14u 13u 12u 11u 10u 10u 10u 11u 12u 13u 14u 14.5 14 13 12 11 10 M A M J J A S O N D J F 2. Die tabel hieronder gee die daglig ure in Kaapstad aan vir die verskillende maande van die jaar. TEKEN ‘n kolom grafiek vir die data om die patroon te wys. Benoem die asse. VERDUIDELIK hoe jy die tyd van sononder vir elke maand van die jaar sou SKAT.

  3. 3. Hier is ‘n kolom grafiek vir die tyd tussen sonop en sononder in Kaapstad en Gibraltar . Ure tussen onop en sononder 14 13 12 11 10 M A M J J A S O N D J F Maand van die jaar BESKRYF die patroon wat jy in kolomgrafiek hierbo sien.

  4. 4. Draaiende Aarde Aarde draai om Son Maart Son Junie Desember September Gebruik die diagram om te VERDUIDELIK waarom die ure van daglig in Suid Afrika deur die jaar verskil.

  5. 5. Kyk Oos na die opkomende SonSun Gebruik jou kennis van daglengte en die seisoene die patrone in die prente hierbo te BESKRYF.

  6. 6. Die tabel hieronder gee die maksimum temperatuur aan in Kaapstad reg deur die jaar. TEKEN ‘n grafiek van die temperature op ‘n kolom grafiek hieronder. Gemiddelde temperatuur in grade Celsius 32 28 24 20 16 12 Junie Julie Augustus April Mei Maart Januarie Oktober Februarie Desember November September Maand van die jaar

  7. 7. Junie Desember Sonlig Suid Afrika Suid Afrika Sonlig VERDUIDELIK uit die diagram hierbo waarom dit warmer sal wees in Desember as in Junie in Suid Afrika.

More Related