1 / 16

FAKTORE WAT DIE TEMPERATUUR BEINVLOED

FAKTORE WAT DIE TEMPERATUUR BEINVLOED. Afstand vanaf die ewenaar Seestrome Afstand van die see Aspek Oriëntasie van bergreekse Hoogte bo seespieël. AFSTAND VANAF DIE EWENAAR . TITLTED RAYS. VERTICAL RAYS.

vance
Télécharger la présentation

FAKTORE WAT DIE TEMPERATUUR BEINVLOED

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. FAKTORE WAT DIE TEMPERATUUR BEINVLOED

  2. Afstand vanaf die ewenaar • Seestrome • Afstand van die see • Aspek • Oriëntasie van bergreekse • Hoogte boseespieël

  3. AFSTAND VANAF DIE EWENAAR TITLTED RAYS VERTICAL RAYS

  4. Die warmsteplek op die aardoppervlak is by die ewenaar. Ekwatoriale streke ontvang meer sonlig en hitte-energie. • Kleiner oppervlak om te verhit. • Sonstrale meer vertikaal • Die koudsteplek op die aardoppervlak is die pole. Poolstrekeontvangrelatief minder sonlig en hitte-energie. • Grooter oppervlak om te verhit • Sonstrale is meer skuins

  5. Dus: • Met verandering in breedtegradeneemtemperatuur af na die pole. • Hoe verder ‘n mens van die ewenaar na die pole beweeg hoe groteris die temperatuurspeling wat tussensomeren winter ondervind word.

  6. SEESTROME WARM AGHULAS STROOM KOUE BENGUALA STROOM WARM MOSAMBIEK STROOM

  7. Seestromekan die temperatuur van ‘n bepaaldeplekbeinvloed. • Lanks die ooskus van Suid-Afrikavloei twee warm seestrome; Mosambiek en Aghulasseestrome. • Die seestrome help om die oseaan warm te hou, sodatwinde wat oor hierdie oseaan na die land waai, warm en vogtig is. • Houtemperatuurhoog. • Bevorder lug sirkulasie. • Fasiliteer die aankoms van reën draendewolke van die ooste.

  8. Lanks die weskus van Suid-Afrikavloei die koueBenguelstroom. • Die seestroom help om die oseaan koel te hou, sodatwinde wat oor hierdie oseaan na die land waai, koud en droog is. • Verkoeltemperatuurmerkwaardig • Lewer ‘n bydra tot die droogte en stabiliteit van die lug massas (minder reën) OOSKUS WESKUS

  9. AFSTAND VAN DIE SEE • Naby die see • Kleinertemperatuurverskiltussenwinter en somer. • Kleinertemperatuurverskiltussenmaksimun en minimum • Vêrvan die see • Grotertemperatuurverskiltussenwinter en somer • Grotertemperatuurverskiltussenmaksimun en minimum

  10. NOORDELIKE HALFROND SUIDELIKE HALFROND MIN VERHITTING, GROTER OPPV MIN VERHITTING, GROTER OPPV N S N S BAIE VERHITTING, KLEINER OPPV / BAIE VERHITTING, KLEINER OPPV ASPEK

  11. Oorhoofsestrale van die son is altydtussen die Kreefskeerkring en Steenbokskeerkring. • Son sal altydvanuit die Noorde op plekkeSuid van die Steenbokskeerkringgeleë is skyn. • Son sal altydvanuitSuide op plekkeNoord van die Kreefskeerkringgeleë is skyn. • Suidelikehalfrond: berghange wat Noordwys is warmer as berghange wat Suidwys. • Noordelikehalfrond: berghange wat Suidwys is warmer as berghange wat Noordwys.

  12. Plaaslikebv. Die Magaliesberg se Noordelikeberghang is warmer as die Suidelike hang, dus is dit een van die faktore wat onstemperatuurNoord van die berg beinvloed.

  13. ORIËNTASIE VAN BERGREEKSE Bergreeksewat van Wes naoosstrek, keer in die winter die kouewindeaf en voorkomdat die koue lug sommigeplekkebereik. Bv. Alpe

  14. Bergreeksewat van NoordnaSuidstrek, in die Winter laatkouewindedeurom areas verderSuidtebereik. Bv. Rotsgebergte

  15. HOOGTE BO SEESPIEËL • Sonbestraling begin eers die grond en oseane verhit wanneer dit die aarde se oppervlak tref. Sodra die grond en oseane verhit word hitte oorgedra aan die lug direk bo die grondoppervlak. Lug word dus van onder verhit.Hitte word nie eweredig oorgedra nie. Daar is meer lug molekules gekonsentreer in die lug naby aan die Aarde se oppervlak. Die gasse in die lug op hierdie vlak absorbeer hitte en die oordrag van hitte is maklik. Lug is dunner by hoër hoogtes. Dit beteken daar is minder lugmolekules. Hitte-oordrag is minder doeltreffend, so temperature is koeler by hoër hoogtes.

More Related