1 / 6

‘n Direkte demokrasie is :-

Selfregerende Kantonne. Voorbeeld : Die Switserse stelsel. Voorbeelde by ons. Orania en stam-owerheidsgebiede. ‘n Direkte demokrasie is :-

tejana
Télécharger la présentation

‘n Direkte demokrasie is :-

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Selfregerende Kantonne. Voorbeeld : Die Switserse stelsel. Voorbeelde by ons. Orania en stam-owerheidsgebiede. ‘n Direkte demokrasie is :- Good government is achieved when rulers are made accountable – and accountability is assured when ordinary citizens can participate in decisions, remove elected representatives who abuse their mandate, and repeal unpopular laws. THE SWISS CANTONAL SYSTEM Dr F Kendall If ethnic amalgamation really becomes an implemented policy, it could be a violation of human rights, and it could also be in direct violation of the constitution.Chi Chun-chieh is an associate professor at National Dong-Hwa University. Translated by Perry Svensson Gedwonge rasse-skeiding is netso ‘n misdaad teen die mensdom as gedwonge rasse-vermenging ! • Google “Direct Democracy” Aan die een kant is daar selfregerende kantonne in die saamwerkende Switserse stelsel, en aan die anderkant is daar die eenheidstaat waar ‘n meerderheid politieke party regeer, volgens die Amerikaanse regeringstelsel. Gemengde Samelewing, wat regeer word deur ‘n meerderheid politieke party. Voorbeeld : Die Amerikaanse stelsel.Voorbeeld by ons : Die huidige stelsel van politieke partye op plaaslike vlak wat hul eie belang bo die belang van die verskillende gemeenskappe in ‘n samelewing stel. Gebruik

  2. ‘n Direkte demokrasie gee vir elke landsburger die reg om te wees wie hy of sy wil wees, en gee die nodige ruimte om self kantonne of gemengde woonbuurte te vestig volgens die reg van keuse om te bly waar jy wil, te assosieer met wie jy wil en die taal-administrasie van jou keuse te gebruik. Vreedsame naasbestaan deur ‘n direkte demokrasie van selfbesturende woongebiede, en saamwerkende dorp- en streeksrade. Die uitdaging is : Hoe sien ons ‘n direkte demokrasie NET vir Jacobsdal en vir die munisipalegebied van Letsemeng !!! Is Letsemeng munisipalegebied nie ONS kanton of streekstaat, waar ons as verskillende gemeenskappe ons EIE direkte demokrasie moet vestig, sodat die son oor al ons verskillende gemeenskappe kan skyn nie ? Thebali het in 1980 ‘n visie van stadstate gehad, wat ons ook op al ons munisiapale-gebiede van toepassing kan maak. "So sien ek Soweto uiteindelik gegroei tot 'n outonome stadstaat, kontitusioneel gekoppel aan ander outonome gemeenskappe binne die raamwerk van 'n omvattende Suid-Afrikaanse kontitusionele stelsel, waarin individuele komponente nog nader kan groei en wat ten minste alle aktiwiteite op gemeenskapsvlak sal insluit. So sal die konsep van 'n pluralistiese staat aanvaarbaar wees vir die mense wat betrokke is. Deur geweld sal hierdie doel nie bereik word nie, maar slegs deur bereidwilligheid om saam te werk, wat nog altyd politieke vooruitgang in Suid-Afrika gekaraktiseer het."Betreffende die swart stadstate sê D Thebali (1980: 219-235) met die verwysing na die toekoms van Soweto; (Suid-Afrika en die Demokrasie 1988. Bl 22) Elke landsburger het die reg om of politieke partye te steun OF om deel te word van ‘n demokratiese beweging om ‘n direkte demokrasie BUITE die huidige stelsel te vestig in ons gemeenskappe, woonbuurte, dorpe en streke deur self verantwoordelikheid te aanvaar. Met verkiesings word die mag by politieke partye oorgeneem om BINNE die huidige stelsel die regte besluite te neem, wat die huidige stelsel verander na ‘n direkte demokrasie.

  3. Die oplossing is belange ! Ons land se grondwet erken 11 taal-gemeenskappe. Maar die probleem is dat hul grondwetlike regte nie die staat se mag ontmoet om tot vervulde wisselwerking te kom nie. Kan die 11 taal-gemeenskappe, hul eie plaaslike taal- en kultuurrade gevestig, wat deel van woonbuurt-, dorp- en streeksrade kan wees om hul taalregte te bevorder as ook te beskerm ? Ons toekoms is in ons buurman se hande. As jy die probleem ken, ken jy ook die oplossing. Die probleem is: Politiek. Die oplossing is: Belange Volgende is hoe ek ‘n direkte demokrasie vir Jacobsdal sien. Belange van die :- Woonbuurte in Jacobsdal-DORP. Jacobsdal; Sandershoogte; 7 de Laan; Egoli; Ratanang; 800 Rand erwe; Donkerhoek; Riemvasmaak. Belange van die :- Landbou-gebiede in Jacobsdal-DISTRIK. Rietrivier; Rooipanville; Perdeberg; Jacobsdal. Woonbuurtrade ‘n Inwonersvereniging kan dit doen !! Vir wie gaan die mense stem ? Vir ‘n politieke party wat hul eie belang voorop stel OF vir ‘n demokratiese beweging waar inwoners self verantwoordelikheid neem van hul woonbuurte, dorpe en streek ? Plaasrade Die probleem is politiek, wat ons verdeel, met die oplossing belange, wat ons verenig, om die stelsel by die stembus te verander na ‘n direkte demokrasie toe ! Elke woonbuurt- en landbou gemeenskap het hul eie aard, karakter en probleme. Daarom kan bv. Rietrivier gemeenskap self besluit hoeveel keer in ‘n jaar hul paaie geskraap moet word, en watter strate geteer moet word. So ook kan bv. Jacobsdal se woonbuurt gemeenskap besluit watter strate hersëel moet word ens. Elke voorsitter van ‘n woonbuurt- en landbou gemeenskap bestuur hul woongebiede maar die 12 voorsitters bestuur ons distrik, omdat ons almal op die selfde paaie ry en die selfde water drink. Met ander woorde : Verskillende gemeenskappe bestuur saam die gemeenskaplike belang van ons dorp en distrik. Die voorsitter van ‘n woonbuurtraad – die een wat sy woonbuurt die beste bestuur - is ook die voorsitter van die dorpsraad, omdat ons almal van ‘n kundige kan leer. Dit is gelyke geleenthede vir ‘n ieder en ‘n elk tot voordeel van die samelewing, omdat dit kundigheid terug bring in die stelsel. Die oplossing is belange ! Woonbuurt leiers praat vir en namens ge-organiseerde gemeenskappe wat die belang van Jacobsdal dorp dien. Daarom kan munisipale amptenare en die huidige politieke partye se raadslede nie ge-organiseerde gemeenskappe ignoreer nie, want dan is hulle buite die wet. Doen dit SELF met ‘n Direkte Demokrasie.

  4. Inwonersvereniging vir Jacobsdal Woonbuurt Gemeenskap Adjunk Voorsitters Voorsitters Organisasies WIE praat namens WIE Woonbuurtraad Dorpsraad ‘n Woonbuurt gemeenskap bestaan uit verskeie demokratiese organisasies. Voorsitters van verskillende organisasies vorm ‘n Woonbuurtraad ‘n Woonbuurt-gemeenskap MOET die voorsitter en adjunkvoorsitters kies. Die voorsitter van ‘n woonbuurtraad behartig die belang van ‘n woonbuurt in die Dorpsraad.

  5. GEMEENSKAP- ORGANISASIES TEENOOR Watter gemeenskap of woonbuurt se belang word deur ‘n politieke party se raadslid verteenwoordig in die munisipaleraad? Is ‘n politieke party se raadslid nie ten eerste gebonde aan die BELEID van die party, en nie aan die kiesers nie? Watter MAG het ‘n opposisie politieke party om verkeerde besluite van ‘n sogenaamde meerderheid te voorkom? ? EIE woonbuurt belang. Woonbuurt Ontwikkeling en Dienste, Veiligheid, Taal en Kultuur, esm. GEMEENSKAPLIKE dorp Belang. Ons ry almal op die selfde paaie, drink die selfde water, en is veronderstel om die selfde belastings te betaal esm. Good government is achieved when rulers are made accountable – and accountability is assured when ordinary citizens can participate in decisions, remove elected representatives who abuse their mandate, and repeal unpopular laws. THE SWISS CANTONAL SYSTEM dr F Kendall Ordinary people should keep control of the decisions that effect their livesTHE SWISS CANTONAL SYSTEM dr F Kendall Watter organisasies kan die leiding neem? • Belasting Betalers-vereniging • Veiligheid • Taal en Kultuur-vereniging • Landbou verenigings • Onafhanglike kandidate om binne die stelsel gemeenskappe se stem te laat hoor. Geld-probleme Lui-Lekker-Land in

  6. Jacobsdal se samelewing bestaan uit baie verskillende gemeenskappe wat almal hul eie probleme het tov. munisipale dienslewering. Dink net wat kan ons doen met ‘n miljoen !! • Ek sien die toekoms dat alle belangegroepe in Jacobsdal se belang deur hul eie verkose leiers in ons verskillende woonbuurte, dorp en streek gedien word om die visie van vreedsame naasbestaan uit te leef. • Ek sien selfbesturende woonbuurte en saambesturende dorp- en streeksrade wat die vermoë het om die mag by politieke partye oor te neem. • Ek sien dat die funksies van die provinsiale regerings afgewentel word na die 282 munisipaliteite wat streekstate (Kantonne) word, omdat elke streek hul eie aard, karakter en probleme het. • Ek sien dat die Raad van Provinsies die Raad van Streke word, sodat elke streek hul eie verteenwoordigers kan kies om hul belang te bevorder op nasionale regerings vlak. • Ek sien dat die parlement saamgestel word uit kundige streeksleiers, en ook dat alle ekonomiese sektore hul eie belang bestuur, bevorder en beskerm in samewerking met die maatskaplike portufueljes. • Ek sien dat Volksrade hul taal- en kultuurregte self bestuur en saam werk in die parlement om die regte te beskerm en te bevorder deur administratiewe selfbeskikking. • Ek sien dat die kabinet bestaan uit samewerkingsrade om alle belangegroepe se regte te bevorder en te beskerm waar gemeenskappe, dorpe, streke en ons land se belang bo die belang van ‘n persoon en politieke party se belang is. • Ek sien ‘n Presidensie waarmee alle inwoners van Suid Afrika mee kan assossiëer. • Ek sien vreedsame naasbestaan waar elke landsburger die reg het om of die staat se administrasie met Engels as die algemene taal OF Volks eie administrasies gebruik om die volke se taal- en kultuurregte te bevorder en te beskerm. Voorbeeld dat ‘n plaaslike taal en kultuurraad sorg dat eie taal en kultuur sensus opnemers lede se sensus opnames doen, wat regstellende aksie is tussen taalgemeenskappe, teenoor die rasse samestelling van die huidige gemengheids aksie. • Ek sien vreedsame naasbestaan waar alle gemeenskaplike besluite deur algemene instemming geneem word, waar jy of saam gaan met ‘n besluit indien dit nie enige belang benadeel nie, of ‘n dispuut teen ‘n besluit verklaar as dit die belang van ‘n gemeenskap nadelig raak. • Ek sien vreedsame naasbestaan dat konflik tussen verskillende gemeenskappe opgelos word volgens die beginsel van konsensus besluitneming, waar ‘n versoeningsraad konflik oplos om te oordeel of die belang van ons dorp, streek en land, bo die belang van ‘n persoon, gemeenskap of politieke party staan. Dink net hoe maklik klagtes oor dienslewering deur ‘n woonbuurtraad opgelos kan word. Dink net hoe belastings kan verlaag as daar nie meer geld vermorsing plaasvind nie, omdat ons dorpsraad ons dorp se begroting help bestuur. Dink net dat die landbouers ook inspraak kry met ‘n plaasraad om hul begroting te help bestuur. DA apologises: “Sorry, it’s almost a million” Written by Kormorant | 25 August 2011 We have confidentially established that the function’s final cost was R990 837.79. Basson said the mayor catered for 5000 people at the inauguration party in Damonsville, but only 250 attended. “In the mean time Magongwa spends money on vehicles, functions and eat out almost every day. If this is how the ANC performs in the first 100 days of their governance, what is going to happen to service delivery in the next five years?”Written by Kormorant | 25 August 2011 Dink net hoe ons streeksraad die munisipale begroting help opstel en bestuur. Dink net as politiek en ideologië ons nie meer verdeel nie kan ons die stelsel verander na ‘n direkte demokrasie waar elke gemeenskap, hetsy woonbuurt-, taal-, of landbou gemeenskap hul eie belang bevorder en beskerm, maar nie ten koste van een of die ander nie. Maak asb. ‘n onderskeid tussen ‘n :- Woonbuurt gemeenskap ; Taal- en kultuur gemeenskappe, en Landbou gemeenskappe. ‘n Samelewing bestaan uit almal wat in Jacobsdal se distrik bly. Gemeenskap Samelewing Hierdie is my beskeie bydrae tot die debat hoe ons ‘n vry, regverdige, veilige en demokratiese Suid Afrika vanaf woonbuurtvlak kan bou. Hoe sien jy die toekoms, en wat is jou voorstel ?

More Related